CMH Precision Custom Equipment
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
So bietjie terugvoer.... Ons het besluit om een van ons land se voorste veldskiet skuts, en ook paar wat gereeld SA Jagters en soortgelyke tabel skiete doen te benader om veral ons Super Sling hard te bahandel en te se waarvan hulle hou en ook natuurlik waarso ons dalk verder kan verbeter..
Ek glo ons sal binnekort op die draad of elders dalk van die manne spesefiek af hoor, maar in kort het hulle gepraat en ons het geluister - dis mos hoe n bedryf soos die veronerstel is om te werk.
Die kort van die lank is 2 (add-on) opgraderings wat tans in die finale toetsfase is. Sodra ons experts 100% tevrede is met die opgraderings gaan ons hulle hierso aan julle bekend kom maak.
Elke nuwe Super Sling sal met hierdie 2 opgraderings saam verkoop word, en diegene wat reeds n beld het maar tog beide van hullle, of miskien een van die 2 kan ons gerus kontak om hulle te koop vir dit waarvoor ons hulle laat maak.
Ons is voorwaar opgewonde oor die hope goeie terugvoer wat ons reeds oor CMH produkte ontvang en wil elke een van ons kliente opreg vir jul ondersteuning bedank. Ons rus verseker nie op ons louwere nie, en werk konstant aan nuwe idees en moonltike verbeterings. Indien enige van julle so iets vir ons mag he wil ek groot asb vra dat julle ons sou kontak en dit met ons sou kom deel.
CMH Groete

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Voorspoed, dit is regtig goed oom hierdie te lees!
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Netjies Herme. Lekker om dit te hoor...
- phb
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Van waar verspei julle die produkte of waar is CMH gebaseer?
Groete
Groete
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
So bietjie terugvoering oor die Tier One Bi-pod. Ek het einde verlede jaar die Tier One bi-pod aangeskaf by CMH en is bitter tevrede daarmee. Ja, dis 'n paar rand meer as ander soortegelyke bi-pods, maar die kwaliteit en werksverrigting regverdig die prys gemaklik. Die bi-pod is geweldig stabiel en skiet bitter gemaklik. Jy hoef ook nie op 'n tennisbaan te lê en skiet om die bi-pod te gebruik nie, want dit is baie verstelbaar, al slaan die pote amper 700mm oop. Op en af hellings behoort ook nie 'n probleem te wees nie, weens die lekker verstelbaarheid daarvan. Ek het dit nog nie in die veld onder jagtoestande getoets nie, maar aangesien mens nou nie op die eerste en beste plek gaan platval om dit te gebruik nie, voorsien ek nie 'n enorme probleem om daarmee te jag nie.
Hier is 2 fotos waar ek die Tier One suksesvol ingespan het:
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/16426114_10154987292047250_7097154260313769777_n_zpse0aasexb.jpg
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/16298964_10154987230967250_4877043113093459776_n_zpsrtuhauyu.jpg

Last edited by Eugene on Mon Feb 06, 2017 12:13 pm, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Netjies Eugene, ek kani wag vir my Tier One bipod nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Hoe lyk daai bipod Eugene?Eugene wrote:So bietjie terugvoering oor die Tier One Bi-pod. Ek het einde verlede jaar die Tier One bi-pod aangeskaf by CMH en is bitter tevrede daarmee. Ja, dis 'n paar rand meer as ander soortegelyke bi-pods, maar die kwaliteit en werksverrigting regverdig die prys gemaklik. Die bi-pod is geweldig stabiel en skiet bitter gemaklik. Jy hoef ook nie op 'n tennisbaan te lê en skiet om die bi-pod te gebruik nie, want dit is baie verstelbaar, al slaan die pote amper 700m oop. Op en af hellings behoort ook nie 'n probleem te wees nie, weens die lekker verstelbaarheid daarvan. Ek het dit nog nie in die veld onder jagtoestande getoets nie, maar aangesien mens nou nie op die eerste en beste plek gaan platval om dit te gebruik nie, voorsien ek nie 'n enorme probleem om daarmee te jag nie.
Hier is 2 fotos waar ek die Tier One suksesvol ingespan het:
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/16426114_10154987292047250_7097154260313769777_n_zpse0aasexb.jpg
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/16298964_10154987230967250_4877043113093459776_n_zpsrtuhauyu.jpg
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Eugene wrote: .... Jy hoef ook nie op 'n tennisbaan te lê en skiet om die bi-pod te gebruik nie, want dit is baie verstelbaar, al slaan die pote amper 700m oop.......
Netjies geskiet daar
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Riaan Kriel wrote:Eugene wrote: .... Jy hoef ook nie op 'n tennisbaan te lê en skiet om die bi-pod te gebruik nie, want dit is baie verstelbaar, al slaan die pote amper 700m oop.......![]()
Stadig nou prokerower, as daai pote so ver oopslaan gaan jy hom darem moeilik hanteer..
![]()
![]()
![]()
Netjies geskiet daar
Aim small, miss small
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Dankie vir die gawe terugvoer Eugene, moet darm ook noem dis nie net die bipod se werk daai nie...jy is n besondere skut maat!!
Vir diegene wat in die mark is vir een van die spesifieke Evo carbon bipods...die nuwe besending sal binnekort hier wees.
Aanvraag is oorweldigend so kontak ons gerus as jy betyds ene wil vasmaak.
CMH Groete
Vir diegene wat in die mark is vir een van die spesifieke Evo carbon bipods...die nuwe besending sal binnekort hier wees.
Aanvraag is oorweldigend so kontak ons gerus as jy betyds ene wil vasmaak.
CMH Groete
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Ingeval iemand hier nog wonder hoe die TierOne Evo bipod lyk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Sho, lyk na 'n netjiese ding!
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Netjies. Prys op so Evo Bipod?
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Dis n masjien pod daai
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Daars hy nou, soos Marc se dis n masjien
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/DSC_0082_zps4kjlkug2.jpg
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/DSC_0082_zps4kjlkug2.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Baie nice!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Jis Eugene mar jy kan daai roer mooi bestuur!!! 0.21 MOA op 1000 m is dnnrs impressive! Well doneEugene wrote:So bietjie terugvoering oor die Tier One Bi-pod. Ek het einde verlede jaar die Tier One bi-pod aangeskaf by CMH en is bitter tevrede daarmee. Ja, dis 'n paar rand meer as ander soortegelyke bi-pods, maar die kwaliteit en werksverrigting regverdig die prys gemaklik. Die bi-pod is geweldig stabiel en skiet bitter gemaklik. Jy hoef ook nie op 'n tennisbaan te lê en skiet om die bi-pod te gebruik nie, want dit is baie verstelbaar, al slaan die pote amper 700mm oop. Op en af hellings behoort ook nie 'n probleem te wees nie, weens die lekker verstelbaarheid daarvan. Ek het dit nog nie in die veld onder jagtoestande getoets nie, maar aangesien mens nou nie op die eerste en beste plek gaan platval om dit te gebruik nie, voorsien ek nie 'n enorme probleem om daarmee te jag nie.
Hier is 2 fotos waar ek die Tier One suksesvol ingespan het:
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/16426114_10154987292047250_7097154260313769777_n_zpse0aasexb.jpg
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/16298964_10154987230967250_4877043113093459776_n_zpsrtuhauyu.jpg
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Jislaaik Cappie.Capt. Oblivious wrote:Daars hy nou, soos Marc se dis n masjien
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/DSC_0082_zps4kjlkug2.jpg
Jy het darm baie moeite gedoen met die foto!!!
Lyk of alles met n maatband en level uitgepak is vir n tydskrif prentjie
ps. Dit is n baie smart bipod wat julle het!!!
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Alles wat ek al gebruik en gesien het van Tier One kompeteer met die beste op die mark. Ek dink daar is min bipods wat saam daai bul loop.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Herme
Baie dankie vir julle puik produkte. Julle sit baie moeite en aandag in alles in en julle bydrae tot die skiet gemeenskap word opreg wardeer.
Manne ek skiet self met al die CMH Produkte van ringe,mat,rear bag, bipod en HBN. Julle kan maar gerus in dit bele.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Baie dankie vir julle puik produkte. Julle sit baie moeite en aandag in alles in en julle bydrae tot die skiet gemeenskap word opreg wardeer.
Manne ek skiet self met al die CMH Produkte van ringe,mat,rear bag, bipod en HBN. Julle kan maar gerus in dit bele.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
Ek gebruik self CMH se ringe en skiet mat. Puik diens en produkte. Well done Herme!
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
sopas my skietmat en rear bag gekry...voorwaar beindruk met die produk. Goeie kwaliteit inderdaad
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Re: CMH Precision Custom Equipment
Manne die vorreg is ekslusief ons sin...
Dankie vir die mooi terugvoer hierso en elders ook, word opreg waardeer.
Ons is hard opsoek na nog maniere om jul skietgenot te verhoog en indien ons kan jul resultate verder te verbeter.
Die TierOne manne kom kuier die jaar saam met ons by Huntex, hulle bring genoeg voorraad en paar nuwe produkte so kom kuier gerus.
Daar sal natuurlik mooi specials wees ook
Vat Fyn,

Email ons vir ons nuutste sakkies en promosielys. herme@cmhprecision.co.za[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201906 ... d75449.jpg[/IMG]
Sent from my Lenovo TB-X304L using Tapatalk
Sent from my Lenovo TB-X304L using Tapatalk
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: CMH Precision Custom Equipment
CMH wrote:Email ons vir ons nuutste sakkies en promosielys. herme@cmhprecision.co.za//uploads.tapatalk-cdn.com/20190603/83bc5639fd4fcf43626e85233bd75449.jpg
Sent from my Lenovo TB-X304L using Tapatalk
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen