OOSKAAP KOEDOE BUL
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Dit was in Tanzanie, langs die Manyara-meer met 'n klient 
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Daai lesser-kudu vergelyk nogal baie mooi met die grootste bulle wat julle daar onder in die Isten-Cape kry, of hoe? 
Goed, beter, 6millimeter!
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
geno
watch-it
gelukkig ons het darem baie hier by ons so ons skiet maar twee dan het ons dieselfde hoeveelheid vleis

watch-it
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
300Winmag
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Ja, en dan het hy nog 3 'n half draaie ookGeno wrote: Daai lesser-kudu vergelyk nogal baie mooi met die grootste bulle wat julle daar onder in die Isten-Cape kry, of hoe? :-X
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Nee wat manne,
Hier gaan ek maar intree vir die Oos Kaap. Een van die plase waar ons jaarliks jag het verlede jaar, (oop plaas) n 57 " bul afgehaal. Of dit nou Southern Greater Kudu is of Oos Kaap kudu, is dit n ordentlike Bul. Die jaar voor dit het ek n 52" bul afgehaal. So ons staan vir niks terug nie.
Ek dink die onderskyding kom van die skuts. Hier skiet ons raak, so die bulle haal amper nooi hulle potential nie of hoe?
Groete

Ek spot sommer- ek was begin April daar vir boog jag (niks geskiet) maar wel 'n reuse
koedoe gesien en dit was 'n meneer!
koedoe gesien en dit was 'n meneer!
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Pitsmit
Dit wil darm dan nou vir my lyk asof ek nie te ver uit was met my skatting!!
Ek sal nou self wil sien hoe Harris daai hoed van hom kou....

Groetnis
Dit wil darm dan nou vir my lyk asof ek nie te ver uit was met my skatting!!
Ek sal nou self wil sien hoe Harris daai hoed van hom kou....
Groetnis
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Manne,
Skat gou hierdie bul.
[img width=560 height=420]http://i774.photobucket.com/albums/yy29 ... 0_1937.jpg[/img]
Groete.
Skat gou hierdie bul.
[img width=560 height=420]http://i774.photobucket.com/albums/yy29 ... 0_1937.jpg[/img]
Groete.
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Ek dink daai foto is baie misleidend maar ek sal 'n kand vat op 54
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Eksaktely!~! Soos die ou ges? het!! Maak my bemoerd as dit enigsins anders verkondig word!!PITSMIT wrote: hulle het al ekstensiewe navorsing oor die debat gedoen en hulle bevindinge is dat daar net twee spesies bestaan nl die greater kudu wat aan die suidelike afrika voorkom en die lesser kudu ( afr boskruiper) wat in midde afrika voorkom. wat wel die verskil is tussen verskillende streke in suidelike afrika se kudus is die plantspesies wat die diere in daardie omgewing het om te eet. Agv dit kry een gebied se kudus meer minerale en voedingstowwe uit hulle plantspesies as die ander gebied se groep en dit bepaal hulle liggaamsgroei en horinglengte.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
Pragtige dier daai!
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: OOSKAAP KOEDOE BUL
iceman dis mooi gese hahahaiceman1982 wrote: Nee wat manne,