OOSKAAP KOEDOE BUL

User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13647
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: OOSKAAP KOEDOE BUL

Post by Geno »

Dit was in Tanzanie, langs die Manyara-meer met 'n klient ;)
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13647
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: OOSKAAP KOEDOE BUL

Post by Geno »

Daai lesser-kudu vergelyk nogal baie mooi met die grootste bulle wat julle daar onder in die Isten-Cape kry, of hoe?  :-X
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: OOSKAAP KOEDOE BUL

Post by PITSMIT »

geno

watch-it :o  gelukkig ons het darem baie hier by ons so ons skiet maar twee dan het ons dieselfde hoeveelheid vleis ;D ;)
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
300Winmag

Re: OOSKAAP KOEDOE BUL

Post by 300Winmag »

Geno wrote: Daai lesser-kudu vergelyk nogal baie mooi met die grootste bulle wat julle daar onder in die Isten-Cape kry, of hoe?   :-X
Ja, en dan het hy nog 3 'n half draaie ook  ;)
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: OOSKAAP KOEDOE BUL

Post by iceman1982 »

Nee wat manne,
Hier gaan ek maar intree vir die Oos Kaap. Een van die plase waar ons jaarliks jag het verlede jaar, (oop plaas) n 57 " bul afgehaal. Of dit nou Southern Greater Kudu is of Oos Kaap kudu, is dit n ordentlike Bul. Die jaar voor dit het ek n 52" bul afgehaal. So ons staan vir niks terug nie.
Ek dink die onderskyding kom van die skuts. Hier skiet ons raak, so die bulle haal amper nooi hulle potential nie of hoe? ;)

Groete
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
300Winmag

Re: OOSKAAP KOEDOE BUL

Post by 300Winmag »

Ek spot sommer- ek was begin April daar vir boog jag (niks geskiet) maar wel 'n reuse
koedoe gesien en dit was 'n meneer!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: OOSKAAP KOEDOE BUL

Post by Monrique (SJ) »

Pitsmit

Dit wil darm dan nou vir my lyk asof ek nie te ver uit was met my skatting!! :angel:

Ek sal nou self wil sien hoe Harris daai hoed van hom kou.... ;D ;D ;D


Groetnis
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: OOSKAAP KOEDOE BUL

Post by iceman1982 »

Manne,
Skat gou hierdie bul.

[img width=560 height=420]http://i774.photobucket.com/albums/yy29 ... 0_1937.jpg[/img]

Groete.
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
300Winmag

Re: OOSKAAP KOEDOE BUL

Post by 300Winmag »

50
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: OOSKAAP KOEDOE BUL

Post by KalahariKlong »

Ek dink daai foto is baie misleidend maar ek sal 'n kand vat op 54
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: OOSKAAP KOEDOE BUL

Post by DawieKotze »

PITSMIT wrote: hulle het al ekstensiewe navorsing oor die debat gedoen en hulle bevindinge is dat daar net twee spesies bestaan nl die greater kudu wat aan die suidelike afrika voorkom en die lesser kudu ( afr  boskruiper) wat in midde afrika voorkom.  wat wel die verskil is tussen verskillende streke in suidelike afrika se kudus is die plantspesies wat die diere in daardie omgewing het om te eet.  Agv dit kry een gebied se kudus meer minerale en voedingstowwe uit hulle plantspesies as die ander gebied se groep en dit bepaal hulle liggaamsgroei en horinglengte.
Eksaktely!~! Soos die ou ges? het!! Maak my bemoerd as dit enigsins anders verkondig word!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: OOSKAAP KOEDOE BUL

Post by .::Alwyn-U::. »

Pragtige dier daai!
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: OOSKAAP KOEDOE BUL

Post by PITSMIT »

iceman1982 wrote: Nee wat manne,
Hier gaan ek maar intree vir die Oos Kaap. Een van die plase waar ons jaarliks jag het verlede jaar, (oop plaas) n 57 " bul afgehaal. Of dit nou Southern Greater Kudu is of Oos Kaap kudu, is dit n ordentlike Bul. Die jaar voor dit het ek n 52" bul afgehaal. So ons staan vir niks terug nie.
Ek dink die onderskyding kom van die skuts. Hier skiet ons raak, so die bulle haal amper nooi hulle potential nie of hoe? ;)
Groete
iceman  dis mooi gese hahaha ;D ;D 
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Post Reply