Varke begin oorneem in die Vrystaat!
-
grumpy
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Daar is so baie vet varke in die parlement maar ek sal in die k*k wees as ek hulle skiet!!!

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Grumpy.......iets se vir my jy lees tussen die lyne ook.

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
manne ek sien julle is nog steeds onseker of julle hier moet kom varke skiet. hoe so?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Nie ek nie Jagbehep.....ek sien jou sodra ek by die huis is....dis mos net om die draai van my 
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
hier by ons is dit R500 per jakals, maar dit is n boette as jy misskietPiet-Skiet wrote: Dis jamer julle is so bietjie ver. Daar is min dinge wat ek meer laaik as varke skiet nie. Moenie mal-ema se naam so gebruik nie. Ek raak sommer bef@k. Jou hart is op die regte plek. Ek was nou die dag op I plaas in alldays waar die boer 200 rand wou he vir I jakkels! Nooit gedink ek sou die dag sien waar I man betaal vir I jakkels nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
HOE LAAT BEGIN ON SATERDAG?
Shoot straight and tell the truth!
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Manne, ek kan net aan soveel snaakse dinge dink om te s? as ek hoor "die varke neem oor in Vrystaat."
Wil net s?, ons hier in Gauteng sukkel ook maar met die
Wil net s?, ons hier in Gauteng sukkel ook maar met die
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
LOL!!!LoveHenties wrote: Manne, ek kan net aan soveel snaakse dinge dink om te s? as ek hoor "die varke neem oor in Vrystaat."
Wil net s?, ons hier in Gauteng sukkel ook maar met die![]()
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Jagbehe.
Gooi datum , tyd en plek en ek is in .
Groetnis
Gooi datum , tyd en plek en ek is in .
Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Jagbehep,
Ek is ook in net soos Jakes hierbo.
Groete
JP
Ek is ook in net soos Jakes hierbo.
Groete
JP
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Miskien moet ons dit maar nog n leer mekaar ken naweek maak vir lede, al skiet ons nie almal nie, ek wil in elk geval nie, maar is mos lekker om bymekaar te kom.
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Blok gelukkig gaan n paar van ons mekaar leer ken op die herlaai naweek maar ek dink ook dis goed op dinge soos n "get together" te hou.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Net so,
Jagbehep wat dink jy van die idee?
Jan
Jagbehep wat dink jy van die idee?
Jan
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
IS DAAR NOU ENIGE AKSIE SATERDAG OF MOET ONS DIT UITSKUIF OF AANSKUIF
SOOS BLOK SE ONS HOEF NIE ALMAL TE SKIET NIE,
DIE BRAAI EN LEMONADE SAAM GENIET SAL OOK GOED WEES,
IEMAND MOET DIE ORDE HANDHAAF EN OMSINE NA DIE KAMP ENS.
GROETNIS
JACQUES
SOOS BLOK SE ONS HOEF NIE ALMAL TE SKIET NIE,
DIE BRAAI EN LEMONADE SAAM GENIET SAL OOK GOED WEES,
IEMAND MOET DIE ORDE HANDHAAF EN OMSINE NA DIE KAMP ENS.
GROETNIS
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
-
grumpy
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Jacques het so pas aangebied om KOK (CHEF) te wees vir julle. Gryp die kans want dit gaan nie weer gebeur nie. Lyk my hy was nog nie in die Army nie want daar leer jy om nie te volunteer vir niks!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
JACQUES BOTHA wrote: IS DAAR NOU ENIGE AKSIE SATERDAG OF MOET ONS DIT UITSKUIF OF AANSKUIF
SOOS BLOK SE ONS HOEF NIE ALMAL TE SKIET NIE,
DIE BRAAI EN LEMONADE SAAM GENIET SAL OOK GOED WEES,
IEMAND MOET DIE ORDE HANDHAAF EN OMSINE NA DIE KAMP ENS.
GROETNIS
JACQUES
Jacques, ek het vir jou vroer n pm gestuur wat se jy moet kom. maar dit is dalk goed dat dit nie gebeur het nie nou lyk dit vir my na n gebertenis wat ons moet reel. maw, almal saam op n naweek. ek is in vir so n idee. julle manne moet maar net n datum op besluit. as ons baie is dan sal ek van my plaaslike vriende kry en dan gaan ons na verskillende plase toe. o f so iets.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
dit is nou al 24-uur vandat iemand anders as ek op hierdie topic gepost het. sedert dien het ek op een van die plase waaroor ek alreeds geskryf het 3 varke bymekaar geskiet. afgesien van die 3 varke het ek ook nog 3 gesien. EN vir n slag het ek geloop en vark jag. ek het die 3 varke op 19m geskiet.
maar nou sien ek niemand wil eindelik saam met my hier kom jag nie. vandat die gedagte deur iemand uitgespreek is om n naweek van dit te maak het nog niemand laat weet dat hulle belangstel nie. wat is my gevogtrekking hieroor? baie maklik: julle is almal n klomp moffies!!!!

ek dare julle wys my verkeerd en begin n naweek reel vir varkjag. onthou net die finansies: elke vark en jakkals wat jy skiet is verniet maar elkeen wat jy mis is n R500 boette
ag ek weet ek mors my tyd, niemand sal kom nie
maar nou sien ek niemand wil eindelik saam met my hier kom jag nie. vandat die gedagte deur iemand uitgespreek is om n naweek van dit te maak het nog niemand laat weet dat hulle belangstel nie. wat is my gevogtrekking hieroor? baie maklik: julle is almal n klomp moffies!!!!
ek dare julle wys my verkeerd en begin n naweek reel vir varkjag. onthou net die finansies: elke vark en jakkals wat jy skiet is verniet maar elkeen wat jy mis is n R500 boette
ag ek weet ek mors my tyd, niemand sal kom nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Jagbehep
Ek is die enigste een met n geldige verskoning.....eks nie in die land nie....
Moenie nou als uitskiet nie eks binnekort daar, byt vas.
Ek is die enigste een met n geldige verskoning.....eks nie in die land nie....
Moenie nou als uitskiet nie eks binnekort daar, byt vas.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Jagbehep
Jy moet nou net onthou dit was naweek, en amper alle naweke het ek sulke afsprake wat ek deur die week reel wat nagekom moet word.
Hoe lyk dit vir die res van die manne sal ons dit iewers in Julie kan indruk.
Blok.
Jy moet nou net onthou dit was naweek, en amper alle naweke het ek sulke afsprake wat ek deur die week reel wat nagekom moet word.
Hoe lyk dit vir die res van die manne sal ons dit iewers in Julie kan indruk.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5030
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Hel manne ek het redelik oop tyd in Augustus, Julie is basies vol maar as jul weer so naweek dan wil reel sal ek graag wil inspring.
Lief maar om varkies te skiet.
Lief maar om varkies te skiet.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
julle is almal n klomp moffies!!!!
:-* 
jagbehep skattebol

EK hoop die soentjies lok minder reaksie as die scope toetsers en die skrywers...
James,
Kyk vir n oop nawek wat jou pas asb.. laat die manne en maninne daar by inval dis al manier hoe jy dit gereel gaan kry.
Sal ons n paar tente kan opslaan daa by jou plekkie of by karavaanpark of uitkamp plek wat jy daar naby van weet?
Dalk kan almal somemr n gastehuis/plaas betrek.
Kyk wat jy gedoen en gereel kan kry asb man. Ek voel so aan my jack dit gaan n lekker kuier wees.
Groetnis
JAcques
Stuur my weer jou selnommer asb na my selffon se diens sit ek met omtrent geen nommer meer oor nie
jagbehep skattebol
EK hoop die soentjies lok minder reaksie as die scope toetsers en die skrywers...
James,
Kyk vir n oop nawek wat jou pas asb.. laat die manne en maninne daar by inval dis al manier hoe jy dit gereel gaan kry.
Sal ons n paar tente kan opslaan daa by jou plekkie of by karavaanpark of uitkamp plek wat jy daar naby van weet?
Dalk kan almal somemr n gastehuis/plaas betrek.
Kyk wat jy gedoen en gereel kan kry asb man. Ek voel so aan my jack dit gaan n lekker kuier wees.
Groetnis
JAcques
Stuur my weer jou selnommer asb na my selffon se diens sit ek met omtrent geen nommer meer oor nie
Shoot straight and tell the truth!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
LOL!! Jacques!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Ja, Jaques is reg ek het n heel aanvaarbare plek teen die rivier. daar is krag en water en warm storte en n spoel toilet. so julle kan maar visvang ook. daar is seker staanplek vir 10 tente. MAAAAAAAR, dis moer koud teen daai rivier. miskien moet ons dit ordentlik doen en uitstel tot september toe? dan soek ons n naweek in Sept wat donkerige maan is(is daar nie, dan ook jong jakkies nie
) en dan kan almal tyd kry om hulle reelings te tref. bv Piet-skiet se klaar hy kannie Aug kom nie, nou is daar bv vir n ou soos hy nou geen verskoning meer nie.
terloop die hengelaars se donker maan werk vir hulle ook.
die baie gras wat ons nou het behoort dan ook heelwat korter te wees en so kan ons dan die varke ook makliker sien.
terloop die hengelaars se donker maan werk vir hulle ook.
die baie gras wat ons nou het behoort dan ook heelwat korter te wees en so kan ons dan die varke ook makliker sien.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!
Ek laaik wat ek hoor, Augustus is ek ook vol maar sover die hele september oop, 12de is lee maan en 27de volmaan, maar maak n datum wat jou pas en ek val in.
Blok.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"