Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post Reply
grumpy

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by grumpy »

Daar is so baie vet varke in die parlement maar ek sal in die k*k wees as ek hulle skiet!!!  ;D 8)
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Grumpy.......iets se vir my jy lees tussen die lyne ook.  ;D ;D
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
grumpy

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by grumpy »

Ek se niks!  ;D ;D :angel: :angel:
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

manne ek sien julle is nog steeds onseker of julle hier moet kom varke skiet. hoe so?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Nie ek nie Jagbehep.....ek sien jou sodra ek by die huis is....dis mos net om die draai van my  ;D
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Piet-Skiet wrote: Dis jamer julle is so bietjie ver. Daar is min dinge wat ek meer laaik as varke skiet nie. Moenie mal-ema se naam so gebruik nie. Ek raak sommer bef@k. Jou hart is op die regte plek. Ek was nou die dag op I plaas in alldays waar die boer 200 rand wou he vir I jakkels! Nooit gedink ek sou die dag sien waar I man betaal vir I jakkels nie.
hier by ons is dit R500 per jakals, maar dit is n boette as jy misskiet ;D
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by JACQUES BOTHA »

HOE LAAT BEGIN ON SATERDAG?
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
LoveHenties
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by LoveHenties »

Manne, ek kan net aan soveel snaakse dinge dink om te s? as ek hoor "die varke neem oor in Vrystaat."

Wil net s?, ons hier in Gauteng sukkel ook maar met die  :police:
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by marno »

LoveHenties wrote: Manne, ek kan net aan soveel snaakse dinge dink om te s? as ek hoor "die varke neem oor in Vrystaat."

Wil net s?, ons hier in Gauteng sukkel ook maar met die  :police:
LOL!!!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Jaco Swart »

Jagbehe.

Gooi datum , tyd en plek en ek is in .

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by JPS »

Jagbehep,

Ek is ook in net soos Jakes hierbo.

Groete
JP
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

Miskien moet ons dit maar nog n leer mekaar ken naweek maak vir lede, al skiet ons nie almal nie, ek wil in elk geval nie, maar is mos lekker om bymekaar te kom.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Blok gelukkig gaan n paar van ons mekaar leer ken op die herlaai naweek maar ek dink ook dis goed op dinge soos n "get together" te hou.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by JPS »

Net so,

Jagbehep wat dink jy van die idee?

Jan
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by JACQUES BOTHA »

IS DAAR NOU ENIGE AKSIE SATERDAG OF MOET ONS DIT UITSKUIF OF AANSKUIF
SOOS BLOK SE ONS HOEF NIE ALMAL TE SKIET NIE,
DIE BRAAI EN LEMONADE SAAM GENIET SAL OOK GOED WEES,
IEMAND MOET DIE ORDE HANDHAAF EN OMSINE NA DIE KAMP ENS.
GROETNIS
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
grumpy

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by grumpy »

Jacques het so pas aangebied om KOK (CHEF) te wees vir julle. Gryp die kans want dit gaan nie weer gebeur nie. Lyk my hy was nog nie in die Army nie want daar leer jy om nie te volunteer vir niks!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

JACQUES BOTHA wrote: IS DAAR NOU ENIGE AKSIE SATERDAG OF MOET ONS DIT UITSKUIF OF AANSKUIF
SOOS BLOK SE ONS HOEF NIE ALMAL TE SKIET NIE,
DIE BRAAI EN LEMONADE SAAM GENIET SAL OOK GOED WEES,
IEMAND MOET DIE ORDE HANDHAAF EN OMSINE NA DIE KAMP ENS.
GROETNIS
JACQUES

Jacques, ek het vir jou vroer n pm gestuur wat se jy moet kom.  maar dit is dalk goed dat dit nie gebeur het nie nou lyk dit vir my na n gebertenis wat ons moet reel. maw, almal saam op n naweek. ek is in vir so n idee.  julle manne moet maar net n datum op besluit. as ons baie is dan sal ek van my plaaslike vriende kry en dan gaan ons na verskillende plase toe. o f so iets.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

dit is nou al 24-uur vandat iemand anders as ek op hierdie topic gepost het. sedert dien het ek op een van die plase waaroor ek alreeds geskryf het 3 varke bymekaar geskiet. afgesien van die 3 varke het ek ook nog 3 gesien. EN vir n slag het ek geloop en vark jag. ek het die 3 varke op 19m geskiet.

maar nou sien ek niemand wil eindelik saam met my hier kom jag nie. vandat die gedagte deur iemand uitgespreek is om n naweek van dit te maak het nog niemand laat weet dat hulle belangstel nie.  wat is my gevogtrekking hieroor? baie maklik: julle is almal n klomp moffies!!!! :o ;D

ek dare julle wys my verkeerd en begin n naweek reel vir varkjag. onthou net die finansies:  elke vark en jakkals wat jy skiet is verniet maar elkeen wat jy mis is n R500 boette :angel:

ag ek weet ek mors my tyd, niemand sal kom nie :'(
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Jagbehep

Ek is die enigste een met n geldige verskoning.....eks nie in die land nie....

Moenie nou als uitskiet nie eks binnekort daar, byt vas.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

Jagbehep

Jy moet nou net onthou dit was naweek, en amper alle naweke het ek sulke afsprake wat ek deur die week reel wat nagekom moet word.

Hoe lyk dit vir die res van die manne sal ons dit iewers in Julie kan indruk.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5030
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Frederik »

Hel manne ek het redelik oop tyd in Augustus, Julie is basies vol maar as jul weer so naweek dan wil reel sal ek graag wil inspring.
Lief maar om varkies te skiet.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by JACQUES BOTHA »

julle is almal n klomp moffies!!!! 

:-* :-* :-* :-* :-* :-*:-* :-*
jagbehep skattebol  :-* :-* :-*
EK hoop die soentjies lok minder reaksie as die scope toetsers en die skrywers...
James,
Kyk vir n oop nawek wat jou pas asb.. laat die manne en maninne daar by inval  dis al manier hoe jy dit gereel gaan kry.
Sal ons n paar tente kan opslaan daa by jou plekkie of by karavaanpark of uitkamp plek wat jy daar naby van weet?
Dalk kan almal somemr n gastehuis/plaas betrek.
Kyk wat jy gedoen en gereel kan kry asb man. Ek voel so aan my jack dit gaan n lekker kuier wees.
Groetnis
JAcques
Stuur my weer jou selnommer asb na my selffon se diens sit ek met omtrent geen nommer meer oor nie
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by marno »

LOL!! Jacques!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Ja, Jaques is reg ek het n heel aanvaarbare plek teen die rivier. daar is krag en water en warm storte en n spoel toilet.  so julle kan maar visvang ook. daar is seker staanplek vir 10 tente.  MAAAAAAAR, dis moer koud teen daai rivier. miskien moet ons dit ordentlik doen en uitstel tot september toe? dan soek ons n naweek in Sept wat donkerige maan is(is daar nie, dan ook jong jakkies nie ;D) en dan kan almal tyd kry om hulle reelings te tref. bv Piet-skiet se klaar hy kannie Aug kom nie, nou is daar bv vir n ou soos hy nou geen verskoning meer nie. 

terloop die hengelaars se donker maan werk vir hulle ook.

die baie gras wat ons nou het behoort dan ook heelwat korter te wees en so kan ons dan die varke ook makliker sien.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by BLOK »

Ek laaik wat ek hoor, Augustus is ek ook vol maar sover die hele september oop, 12de is lee maan en 27de volmaan, maar maak n datum wat jou pas en ek val in.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply