Wat maak 'n scope goed?
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Wat maak 'n scope goed?
Die beste scope is die een op jou geweer!!!!
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
-
Danie Lombard .243
Re: Wat maak 'n scope goed?
Mooi gestel Jaco 
Dan is die beste scope in my geval 'n Lynx en 'n Burris. Maar ai toggie Jaco, ek sal darem daarvan hou as al my ketties Leica of Zeis kykie pypies op kon he. Mens mag nie begeer nie maar mens kan sekerlik darem droom, nie waar??