Wat maak 'n scope goed?

User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Wat maak 'n scope goed?

Post by Jaco Swart »

Die beste scope is die een op jou geweer!!!!
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Danie Lombard .243

Re: Wat maak 'n scope goed?

Post by Danie Lombard .243 »

Mooi gestel Jaco ;D


Dan is die beste scope in my geval 'n Lynx en 'n Burris.  Maar ai toggie Jaco, ek sal darem daarvan hou as al my ketties Leica of Zeis kykie pypies op kon he. Mens mag nie begeer nie maar mens kan sekerlik darem droom, nie waar??
Post Reply