Tips vir Junie maand

User avatar
Wiehan111
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm

Re: Tips vir Junie maand

Post by Wiehan111 »

Manne

Nou dat ek my stoel klaar het is dit net te koud om te gaan skiet. Sal eers moet wag dat die koue fronte weg beweeg. Maar een ding wat ek agter gekom het is hulle skree nou min. Het hul lanklaas gehoor.

Groete
25-06 Savage Tactical
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Tips vir Junie maand

Post by Pvdw »

Manne ek was Saterdag saam met Gerhard daar in die ho?veld. Die aand het nie te koud begin nie en ek was heel braaf 8) 8) 8) Ons was in die veld tot so 12:30 maar toe sing ek 'n ander deuntjie, na 11 se koue het opgemaak vir die res van die aand.

Ek het nou wel nie 'n tip nie maar sal net vir nuwe/jong jak jagters wil s? lees en leer soveel jy kan maar doen die moeite om saam met iemand gesout uit te gaan.

Ek het Saterdag baie geleer en die leestof op die forum het mooi sin gemaak soos die aand aangeloop het.

Hier is my eerste jak wat ek self geskiet het, die voring jakke het ek my seuns laat skiet om hulle net so bietjie te bederf, Saterdag was toe pa se beurt. My stoel is nou reg el al die toerusting is gekoop, nou gaan die rooihonde brand ;) ;) ;) ;)

Dankie Gerhard dit was lekker en ek wardeer dit.

[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... _0148a.jpg[/img]

Peet
Last edited by Pvdw on Sun Jun 26, 2011 8:12 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Tips vir Junie maand

Post by Gerhard »

Peet,

Was my plesier en jy is enige tyd welkom...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Tips vir Junie maand

Post by tripodmvr »

Neem aan jy het die balaclava afgehaal vir die foto. Kyk hoe baie vlekkie ogies is daar agter jou.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Tips vir Junie maand

Post by 222 »

Gerhard / Manne

Gister-aand gou by 'n boer gewees wat "vreeslike" probleme het. Kon een skiet (teef) Man is sy nou mooi vet en Prima graad. Die boer sal vir my die gewig en lengtes stuur.

Wat vir my interressant was, was dat daar bitter min reaksie was op kos. Geen ogies niks kom in nie. Wat wel onmiddelike reaksie gebring het was 1) Jakkals by kill, 2) Jakkals gesels, 3) Reun aggresief/territoriaal/jakbaklei.

Teef wat geskiet is, is dragtig en ongeveer 2jaar oud
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Tips vir Junie maand

Post by Geno »

Gerrie, kan jy fotos van die fetusse plaas asb?
Goed, beter, 6millimeter!
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Tips vir Junie maand

Post by 222 »

Geno

Die jak is by die baas, die spene is al styf en ek reken sy sou oor so 2 of 3 weke kleintjies gekry het.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
Wiehan111
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm

Re: Tips vir Junie maand

Post by Wiehan111 »

Manne

Ek was nou die aand uit, het die moeilike tyd sequens benut maar niks gesien nie. Speel toe mooi huil en het niks antwoord gekry nie. Speel toe weer kos en nogsteeds niks. Wag toe in stilte en speel toe Vlekkie E. Hul roep toe teurg en 2 was baie naby. Sit toe vir 5 min stil. Speel toe weer kos en sien toe ogies in die verte. Het hom vir 2 min dop gehou en toe verdwyn daardie ogie net ??? Weet nou nie kerels.

Groete
25-06 Savage Tactical
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Tips vir Junie maand

Post by Gerhard »

Ek het laas Saterdag die volgende klanke gebruik...

Begin met vlakhaas of springhaas.

Op 3 van die 5 stands het ek jakkals in gebring sonder om jakkals roep te gebruik.

Ek het wel op my laaste 2 stands Vlekkie 3a gebruik en goeie reaksie gekry en op die laaste stand 4 jakkalse in geroep met vlakhaas nadat ek antwoord gekry het op 3a.

Het die eerste een geskiet. Reun van 2 jaar wat 9.5kg geweeg het. 2de jakkals het gehardloop die oomblik toe die lig op hom val en kon hom nie stop voor hy in die tamboekie gras in is nie. Laaste paar het ver onder die wind gedraai...

Ek sal van nou af baie meer jakkals roepe soos 3a gebruik as ek weer roep...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Tips vir Junie maand

Post by 222 »

Geno/Gerhard

Gewig 7.2kg
Lengte van neustip tot sterttip 45,9cm
Ouderdom 2 jaar
Last edited by MEERKAT on Wed Jun 29, 2011 3:50 pm, edited 1 time in total.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Tips vir Junie maand

Post by Gerhard »

222 wrote: Geno/Gerhard

Gewig 7.2kg
Lengte van neustip tot sterttip 459cm
Ouderdom 2 jaar
Is jy seker oor die lengte.

Hoekom klink dit vir my baie lank...
Last edited by Gerhard on Wed Jun 29, 2011 3:09 pm, edited 1 time in total.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Tips vir Junie maand

Post by Geno »

Hy's gekruis met 'n worshond.....
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Tips vir Junie maand

Post by marno »

LOL!!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Tips vir Junie maand

Post by Geno »

Dalk so iets:
Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Tips vir Junie maand

Post by marno »

WHOOOHAHAHAHA!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Wiehan111
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm

Re: Tips vir Junie maand

Post by Wiehan111 »

Oom Gerrie

459cm. . . Is oom se vernier se batterye pap? ;)
25-06 Savage Tactical
bullseye

Re: Tips vir Junie maand

Post by bullseye »

Middag manne

Ek het dieselfde reaksie gekry as 222. Het met kosklanke begin, geen reaksie later na n uur jakkals challence gegooi ,onmiddelik het n swetterjoel rondom my ,my geantwoord. kon ogies ver verder as 300m optel maar kon niks inroep tot op skietafstand nie. wat kan ek anders doen.

groetnis
Ben.
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Tips vir Junie maand

Post by 222 »

Hey spot maar julle beurt kom. Ek het dit reggemaak.

let wel 45.9cm
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Tips vir Junie maand

Post by 222 »

BB

Probeer jakkals by kill, Elsneus, Vlekkie E, Jakkals baklei.

Ek het gespeel:

Roep (locator) baie baie kort seker net die eerste 2 roepe
Stil
Kos (was Hasie GO)
Jakkals by kill
Stil
Jak by kill (baie kort)
3 min stil
Jak baklei

Afgewissel met die Vlekkie en Elsneus.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
bullseye

Re: Tips vir Junie maand

Post by bullseye »

222

Ek het basies presies dieselfde as jy gedoen maar ek kon hulle nie inkry nie.Ek gebruik n wit lig met dimmer, ek dim spotlight baie kan net- net oe optel maar ek vermoed die jakalse is bang vir witlig. Ek dink n rooi filter kan beter werk maar dan sukkel ek weer om te sien.Ek vermoed van die bure ry en skiet met wit lig helder en dat dit hulle geleer het, dit is wat ek dink, ek hoop ek is verkeerd enige raad is welkom.

groete
ben.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Tips vir Junie maand

Post by Gerhard »

Ben,

Probeer n laat middag roep as die area dit toe laat.

Ek het laas Saterdag aand gehoor die jakkalse gesels baie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
bullseye

Re: Tips vir Junie maand

Post by bullseye »

GERHARD

INTERESANT DAT JY DIT NOEM DIE JAKKALSE IS BAIE AKTIEF IN DIE LAAT MIDDAE HET LAAS WEEK 3 JAKKALSE RONDOM 4UUR GEKRY EN HULLE WAS RUSTIG AS EK GEWEER BY MY GEHAD HET WAS DAAR GENOEG TYD OM HULLE BY TE KOM.MAANDAG OGGEND RONDOM HALF AGT HET EK OOK JAKKALSE GEKRY.HET JY TIPS VIR N LAAT MIDDAG ROEP?

GROETNIS
BEN.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Tips vir Junie maand

Post by Gerhard »

Ben,

Selfde tips as vir roep in die nag.

Skiet raak, staan plek is baie belangrik, gebuik die wind tot jou voordeel en wees geduldig.

Jakkalse is baie aktief vroeg oggend net na die son op gekom het (net koud om oggend roep stil te sit) en dan so van 15:00 af.

Beplan mooi en onthou om dit te geniet.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
bullseye

Re: Tips vir Junie maand

Post by bullseye »

DANKIE GERHARD

GENIET DIT ALTYD.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Tips vir Junie maand

Post by Gerhard »

Ben,

Onthou om ons te laat weet hoe dit gegaan het...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply