Skootplasing op Swart Wildebees

User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by PRIVATE RYAN »

Dit was so 180 375m
oor 'n klip uit die vuis.

;D

hy was alleen en het toe tussen
die beste geloop, daar was darem so
pannetjie met paar bome wat gehelp het.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by Gerhard »

DWB,

Hoe weet jy wat is n bul of n koei?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by PRIVATE RYAN »

Dit was 'n bul, lekker horings
maar sy bosses het werk gekort.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by DWB »

Mooi man
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by Dawid »

Private Ryan
Daai lyk vir my alteveel na die Oos Vrystaat se velde.

DWB
Sterkte met jou Swart bees
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by DWB »

Gerhard wrote: DWB,

Hoe weet jy wat is n bul of n koei?
Die een kos R1250 en die ander R5000...LOL (sal maar hul pricetags kyk)

Dikte van horings is blykbaar die beduidende faktor, maar die plaaseienaar gaan maar vir my moet s? watter een hy wil h? wat ek moet skiet
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by DWB »

Gerhard wrote: DWB,

Hoe weet jy wat is n bul of n koei?
As die skoot klap en die klokke ui, dan was dit 'n bul...  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by Christo Els »

PR is jy seker dit is net 375 m of het jy met 'n landie gery, ek vra wat die gras het baie tyd gehad om te verdroog ;D

Geniet hom en mooi skoot
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by Christo Els »

DWB SKERP EEN
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by Hugo »

Gerhard wrote: DWB,

Hoe weet jy wat is n bul of n koei?
Die een dra 2 appels saam die ander een 'n wildevy,
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by PRIVATE RYAN »

Ja,dis die Riemland, daai jaar
was dit erg droog
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by Gerhard »

hugo wrote:
Gerhard wrote: DWB,

Hoe weet jy wat is n bul of n koei?
Die een dra 2 appels saam die ander een 'n wildevy,
Thanks vir daai inset ou Hugo...  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by Christo Els »

Nou weet ek ook wat die verskil tussen die twee is :laugh:
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
Whoha69

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by Whoha69 »

Julle sal nie glo hoe baie die gesprek my gehelp het nie... Ek gan nou ry om een te gaan skiet en het nie 'n clue gehad wa om te mik nie... ??? gedink die kop? Dalk nek? en as ek nie kom kyk het nie het ek laat kaar gemaak vandag!!! :o

Thanx

Jaco
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by Arnold »

Ek onthou toe ek jonger was. Een oggend voor ons veld toe gaan skiet ons gou op 'n staal bok so 100m in die pan af. Die manne gooi bietjie bont met die 303 en toe dit my kans is stoot ek daai ram om, toe vra hulle my waar ek gemik het en my antwoord was ... vir die bok  ;D (die lessie in skoot plasing het toe vinnig gevolg)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by Gerhard »

DWB,

Kom vertel die manne wat het vandag gebeur....
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by erx »

Het so 2 jaar terug die outjie plat getrek op 320 tree, daar waar Private Ryan se kruisie getrek is, is die money shot, hy gaan nie ver!
Die outjie het 93kg uitgeslag, is dit 'n ok gewig vir SWB?
Die bul se horings is dikker as koei, en op koeie en onvolwasse diere  is daar bruin hare bo op die kop in plaas van die "bosses" soos met die bulle.

[img width=560 height=420]http://i1183.photobucket.com/albums/x48 ... G_0209.jpg[/img]

Groete
erx
Last edited by erx on Tue Jun 07, 2011 10:05 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by Piet Breedt »

Enige iets oor 90kg is n swaar SW Bees. Nie elke dag wat jy hulle skiet bo 90kg uitgeslag.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by Monrique (SJ) »

Mooi bees daai erx.


Groetnis
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by DWB »

[img width=560 height=420]http://i56.tinypic.com/25z4gba.jpg[/img]

Toe werk my storie ook uit.

Het die "koei" op 120m geskiet, deur die borsbeen en onderkant van long, bietjie laag, maar 200m verder was hy klaar. En ek het geen vleisskade nie.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by PRIVATE RYAN »

Mooi man, laat weet net die middelpadjie
en peroxide look is uit in die 90's
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Skootplasing op Swart Wildebees

Post by DWB »

Hehehe, die R5000 vir die mooi grotes is ook bietjie uit die budget uit  :)
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply