XSSSA - 7 November 2015
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Lekker manne. Wie van die Jaracal man gaan daar wees?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: XSSSA - 7 November 2015
Ek gaan vir verryking van my kennis. My toerusting is nie halfpad reg vir dit nie maar niks is beter as 'n praktiese leerskool nie.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Selfde hier.ruaanb wrote:Ek gaan vir verryking van my kennis. My toerusting is nie halfpad reg vir dit nie maar niks is beter as 'n praktiese leerskool nie.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Boomstomp
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
ek is in presies dieselfde boot!Beendr wrote:Selfde hier.ruaanb wrote:Ek gaan vir verryking van my kennis. My toerusting is nie halfpad reg vir dit nie maar niks is beter as 'n praktiese leerskool nie.
Ons kan 'n bende stig...
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
"Die wat wil maar nog nie kan nie" bendeBoomstomp wrote:ek is in presies dieselfde boot!Beendr wrote:Selfde hier.ruaanb wrote:Ek gaan vir verryking van my kennis. My toerusting is nie halfpad reg vir dit nie maar niks is beter as 'n praktiese leerskool nie.
Ons kan 'n bende stig...

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: XSSSA - 7 November 2015
Ek gaan ook om te leer hoe dit gedoen word. Dit lyk na 'n lekker geleentheid om by die kenners te gaan leer. Sien baie uit.
Jannie Welman
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Lyk my die temp gaan nie so rof wees more nie. Veilig ry manne.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
More se weer lyk baie belowend!Amper klaar gewerk dan vat ons die pad Ceres toe.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Is julle nog op die skietbaan....
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
//images.tapatalk-cdn.com/15/11/07/abcdfb4ad3297af25943d510b22268d8.jpg
Dankie vir almal wat die dag bygewoon het, vir ons gasheer en ook vir die aanbieders wat hulle kennis met ons gedeel het.
Ek dink dit was n groot sukses en ouens het gesien waartoe hulle instaat is met standaard toerusting. 500m en verder is hopelik nie meer so intimiderend nie.
Dankie vir almal wat die dag bygewoon het, vir ons gasheer en ook vir die aanbieders wat hulle kennis met ons gedeel het.
Ek dink dit was n groot sukses en ouens het gesien waartoe hulle instaat is met standaard toerusting. 500m en verder is hopelik nie meer so intimiderend nie.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: XSSSA - 7 November 2015
Ek het geleer... dra 'n lank genoeg hemp en steek dit in jou broek! Die son het my gevreet op my lae rug en goed gebrand. Dis nou 'n les vir "Prone Shooting 101".
Jannie Welman
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Moes self later gaan langbroek aantrek. Kuite en agter my kniee gloei omtrent.JTM wrote:Ek het geleer... dra 'n lank genoeg hemp en steek dit in jou broek! Die son het my gevreet op my lae rug en goed gebrand. Dis nou 'n les vir "Prone Shooting 101".
Was heerlik om die 800 gong raak te skiet!
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Baie lekker gewees. Selfs ek met my standaard jag setup en my oupa se roer van die 1960's kon die 816m gong raak bewe, met Jaco en Christo se hulp. Die skiet na die tyd op ons eie was pret. die hoogte was daar, maar die wind het my wat nou niks ervaring van windlees op daardie afstande lekker gefnuik.
Was lekker om al doe mooi roere te sien werk en die extra's wat mens nodig het te sien werk in die veld. Die maak baie gesprekke en raad nou bietjie makliker om te verstaan aangesien jy weet waarvan die mense praat.
Oom Christo het rerig 'n asemrowende skietbaan en ek dink 'n loop op sy werf gaan nou lank hou nie.
Was lekker om al doe mooi roere te sien werk en die extra's wat mens nodig het te sien werk in die veld. Die maak baie gesprekke en raad nou bietjie makliker om te verstaan aangesien jy weet waarvan die mense praat.
Oom Christo het rerig 'n asemrowende skietbaan en ek dink 'n loop op sy werf gaan nou lank hou nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: XSSSA - 7 November 2015
Op 'n stadium wat daai wind so erg ge-"fishtail" het tussen 5uur en 7uur het die skote erg gesukkel om die plate te vang. Ek was versbaas om te sien wat my standard .243 sporter loop Howa kon regkry. Ongelukkig het sy asem net opgeraak na so 950m en kon ek op die lang 1151 en 1218m plate niks regkry nie. Op daai bane wou die stoffies nie eens waai om te wys hoe vêr jy gemis het nie. Die .243 se slaankrag is ook maar min op die lang afstande en moes ons mooi kyk om te sien of die plate swaai. Gelukkig met goeie spotters aan my sy het dinge mooi uitgewerk.
Dit was 'n gemaklikke en ope atmosfeer op die baan. Almal was vriendlik en behulpsaam en kennis is vrylik gedeel. Dit was regtig 'n baie lekker dag met goeie ervarings.
Dit was 'n gemaklikke en ope atmosfeer op die baan. Almal was vriendlik en behulpsaam en kennis is vrylik gedeel. Dit was regtig 'n baie lekker dag met goeie ervarings.
Jannie Welman
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Can someone help me with the following info:
What are the size targets used at what distance?
What equipment is not allowed.
I would like to try some of this here at home.
Thanks
What are the size targets used at what distance?
What equipment is not allowed.
I would like to try some of this here at home.
Thanks
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Have a look at the rules ...
www.xsssa.co.za
www.xsssa.co.za
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Thanks Arnold, had a look and it sounds like fun