XSSSA - 7 November 2015

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: XSSSA - 7 November 2015

Post by tau »

Lekker manne. Wie van die Jaracal man gaan daar wees?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: XSSSA - 7 November 2015

Post by ruaanb »

Ek gaan vir verryking van my kennis. My toerusting is nie halfpad reg vir dit nie maar niks is beter as 'n praktiese leerskool nie.
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: XSSSA - 7 November 2015

Post by Gian_dP »

ruaanb wrote:Ek gaan vir verryking van my kennis. My toerusting is nie halfpad reg vir dit nie maar niks is beter as 'n praktiese leerskool nie.
Selfde hier.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Boomstomp
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm

Re: XSSSA - 7 November 2015

Post by Boomstomp »

Beendr wrote:
ruaanb wrote:Ek gaan vir verryking van my kennis. My toerusting is nie halfpad reg vir dit nie maar niks is beter as 'n praktiese leerskool nie.
Selfde hier.
ek is in presies dieselfde boot!

Ons kan 'n bende stig...
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: XSSSA - 7 November 2015

Post by Gian_dP »

Boomstomp wrote:
Beendr wrote:
ruaanb wrote:Ek gaan vir verryking van my kennis. My toerusting is nie halfpad reg vir dit nie maar niks is beter as 'n praktiese leerskool nie.
Selfde hier.
ek is in presies dieselfde boot!

Ons kan 'n bende stig...
"Die wat wil maar nog nie kan nie" bende
Image
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: XSSSA - 7 November 2015

Post by JTM »

Ek gaan ook om te leer hoe dit gedoen word. Dit lyk na 'n lekker geleentheid om by die kenners te gaan leer. Sien baie uit.
Jannie Welman
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: XSSSA - 7 November 2015

Post by tau »

Lyk my die temp gaan nie so rof wees more nie. Veilig ry manne.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: XSSSA - 7 November 2015

Post by Gian_dP »

More se weer lyk baie belowend!Amper klaar gewerk dan vat ons die pad Ceres toe.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: XSSSA - 7 November 2015

Post by Apie »

Is julle nog op die skietbaan....
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: XSSSA - 7 November 2015

Post by Arnold »

//images.tapatalk-cdn.com/15/11/07/abcdfb4ad3297af25943d510b22268d8.jpg

Dankie vir almal wat die dag bygewoon het, vir ons gasheer en ook vir die aanbieders wat hulle kennis met ons gedeel het.

Ek dink dit was n groot sukses en ouens het gesien waartoe hulle instaat is met standaard toerusting. 500m en verder is hopelik nie meer so intimiderend nie.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: XSSSA - 7 November 2015

Post by JTM »

Ek het geleer... dra 'n lank genoeg hemp en steek dit in jou broek! Die son het my gevreet op my lae rug en goed gebrand. Dis nou 'n les vir "Prone Shooting 101".
Jannie Welman
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: XSSSA - 7 November 2015

Post by Gian_dP »

JTM wrote:Ek het geleer... dra 'n lank genoeg hemp en steek dit in jou broek! Die son het my gevreet op my lae rug en goed gebrand. Dis nou 'n les vir "Prone Shooting 101".
Moes self later gaan langbroek aantrek. Kuite en agter my kniee gloei omtrent.

Was heerlik om die 800 gong raak te skiet!
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: XSSSA - 7 November 2015

Post by tau »

Baie lekker gewees. Selfs ek met my standaard jag setup en my oupa se roer van die 1960's kon die 816m gong raak bewe, met Jaco en Christo se hulp. Die skiet na die tyd op ons eie was pret. die hoogte was daar, maar die wind het my wat nou niks ervaring van windlees op daardie afstande lekker gefnuik.

Was lekker om al doe mooi roere te sien werk en die extra's wat mens nodig het te sien werk in die veld. Die maak baie gesprekke en raad nou bietjie makliker om te verstaan aangesien jy weet waarvan die mense praat.

Oom Christo het rerig 'n asemrowende skietbaan en ek dink 'n loop op sy werf gaan nou lank hou nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: XSSSA - 7 November 2015

Post by JTM »

Op 'n stadium wat daai wind so erg ge-"fishtail" het tussen 5uur en 7uur het die skote erg gesukkel om die plate te vang. Ek was versbaas om te sien wat my standard .243 sporter loop Howa kon regkry. Ongelukkig het sy asem net opgeraak na so 950m en kon ek op die lang 1151 en 1218m plate niks regkry nie. Op daai bane wou die stoffies nie eens waai om te wys hoe vêr jy gemis het nie. Die .243 se slaankrag is ook maar min op die lang afstande en moes ons mooi kyk om te sien of die plate swaai. Gelukkig met goeie spotters aan my sy het dinge mooi uitgewerk.

Dit was 'n gemaklikke en ope atmosfeer op die baan. Almal was vriendlik en behulpsaam en kennis is vrylik gedeel. Dit was regtig 'n baie lekker dag met goeie ervarings.
Jannie Welman
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: XSSSA - 7 November 2015

Post by Wayne »

Can someone help me with the following info:
What are the size targets used at what distance?
What equipment is not allowed.
I would like to try some of this here at home.
Thanks
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: XSSSA - 7 November 2015

Post by Arnold »

Have a look at the rules ...
www.xsssa.co.za
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: XSSSA - 7 November 2015

Post by Wayne »

Thanks Arnold, had a look and it sounds like fun
Post Reply