Page 2 of 2

Re: Senior burgers

Posted: Thu Jun 04, 2015 7:39 pm
by Jakkie 321
Geno mooi man, het jy ander tieppe lig gebreuk of heeltemal iets anders miskien iets soos Pulsar?

Groette

Re: Senior burgers

Posted: Fri Jun 05, 2015 12:41 am
by Geno
Wit lig en dimmer is al wat ek gebruik Reinhardt.

Re: Senior burgers

Posted: Tue Aug 18, 2015 6:08 pm
by Jackalsniper
Ons het hierdie teef in Ferbruarie geskiet, kon eers gister die foto kry.

Re: Senior burgers

Posted: Wed Aug 19, 2015 4:43 am
by slagdop
Geno wrote:Vooraansig van Saterdag se teef.

//images.tapatalk-cdn.com/15/06/01/4af2a93901e33077c09303246a27ee98.jpg
Baie van daai modelle hier in die Kaap, maar hulle is protected game. :)

Re: Senior burgers

Posted: Wed Aug 19, 2015 3:10 pm
by Philip Crous
Hi Geno ek sien jy het sukses met die paljas klank gekry, waar kry mens die klanke te koop?

Re: Senior burgers

Posted: Wed Aug 19, 2015 3:12 pm
by Geno
Hallo Phillip.

Ons verkoop die Paljas- en ander CD's
Jy kan ons mail by geno@ggvarminting.co.za

Re: Senior burgers

Posted: Wed Aug 19, 2015 7:23 pm
by Philip Crous
Sjoe, dankie ek sal so maak.

Re: Senior burgers

Posted: Wed Aug 19, 2015 7:32 pm
by Philip Crous
Jackalsniper, ek het so twee jaar terug n jakkals geskiet wat se tande soortgelyk was aan die een wat jy hier wys. Ek het ongelukkig nie n foto nie, maar n vriend het my gese dat ek een van gollege dosente uitgehaal het.

Re: Senior burgers

Posted: Mon Dec 11, 2017 8:21 pm
by Geno
Ek het Saterdag aand nog 'n antieke antie geskiet.
Ek het 3 van haar vorige reuns doodgeskiet en haar ook al 'n slag misgeskiet.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20171211/fb7f3e7247326fc7e8efdeffcb51a390.jpg

Re: Senior burgers

Posted: Mon Dec 11, 2017 8:24 pm
by pieter h
Netjies Geno


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Senior burgers

Posted: Mon Dec 11, 2017 8:35 pm
by wlm
Sy het seker die laaste jaar die lammers dood ge-"gum".

Re: Senior burgers

Posted: Mon Dec 11, 2017 8:42 pm
by Danie01
Het jy haar ingeroep?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Senior burgers

Posted: Mon Dec 11, 2017 8:47 pm
by Geno
Ja.
Sy, die 2 kinders en die reun het my geantwoord toe ek so kilo van die nes af was. Helper het vanuit ander rigting geantwoord. Ek het toe die teef en helper daar geskiet en nes toe geskuif. 2 kinders en reun raakgelig en geskiet 40m van my waypoint af.

Re: Senior burgers

Posted: Mon Dec 11, 2017 10:46 pm
by spekieries
Deksels dit is lekker om weer 'n jakkals storie te hoor. Mooi gegooi daar Geno.

Re: Senior burgers

Posted: Tue Dec 12, 2017 6:03 am
by Danie01
Wel gedaan Geno, is dit ook met die rooi alleen wat jy hulle geroep het?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Senior burgers

Posted: Tue Dec 12, 2017 6:04 am
by Geno
Ja Danie. Selfde sequence as al die ander.

Re: Senior burgers

Posted: Tue Dec 12, 2017 8:05 am
by PWV
Erge diskrimminasie teen die senior burgers! >:+

Re: Senior burgers

Posted: Tue Dec 12, 2017 1:36 pm
by KSV
My oudste teef.

Nogal volmaan aand geskiet. 11 Oktober 2014

Mooiloop,
Hein

Re: Senior burgers

Posted: Sun Dec 17, 2017 5:26 pm
by geelslang
Geno is jou jakkals in die Wes Kaap geskiet?

Re: Senior burgers

Posted: Sat Jun 30, 2018 7:09 am
by Geno
Ek het Woensdag aand na 'n thermal demo by 'n boerevereniging by my broer se huis op die plaas gestop. Toe ek uit die bakkie uitklim, het ek 'n stel jakkalse gehoor skreeu sommer naby sy huis.
Gougou ge eet, opgestel en 'n lekker staanplek gekry. 27min later, was ek tuis. Die stel het 530m van my broer se voordeur af gesneuwel. Die reun is sommer 'n lekker ou hond gewees. Die teef is self nie meer 'n puppy nie!

20180630_070613.jpeg

Re: Senior burgers

Posted: Sat Jun 30, 2018 10:58 am
by pieter h
Geno wrote:Ek het Woensdag aand na 'n thermal demo by 'n boerevereniging by my broer se huis op die plaas gestop. Toe ek uit die bakkie uitklim, het ek 'n stel jakkalse gehoor skreeu sommer naby sy huis.
Gougou ge eet, opgestel en 'n lekker staanplek gekry. 27min later, was ek tuis. Die stel het 530m van my broer se voordeur af gesneuwel. Die reun is sommer 'n lekker ou hond gewees. Die teef is self nie meer 'n puppy nie!

20180630_070613.jpeg
Netjies Geno bly my tande lyk nog nie so nie.Image


Sent from my iPhone using Tapatalk