Watter jag teleskoop?
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: Watter jag teleskoop?
Dsmerrills, Ek was self ook Saterdag middag 14:00 by JHB Safari en daar was net een Nikon Scope nog oor wat iemand reeds geboek het. Daar was nie vir my gese dat hulle nog gaan inkry vir daai special prys nie. Weet jy miskien wanneer?
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: Watter jag teleskoop?
I am not sure when it was one of the guys behind the counter that told me so I'm hoping pretty soon!30-0Kwes wrote:Dsmerrills, Ek was self ook Saterdag middag 14:00 by JHB Safari en daar was net een Nikon Scope nog oor wat iemand reeds geboek het. Daar was nie vir my gese dat hulle nog gaan inkry vir daai special prys nie. Weet jy miskien wanneer?
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: Watter jag teleskoop?
Thanks - I hope so too
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: Watter jag teleskoop?
+130-0Kwes wrote:Thanks - I hope so too
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Watter jag teleskoop?
S&O het mooi pryse op die Nikons by Huntex gaan loer gerus.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
-
Uys
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Wed Apr 08, 2015 7:19 am
Re: Watter jag teleskoop?
Ek het toe die 4-16x42 Nikon monarch 3 gekoop en is sover baie gelukkig met hom.
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: Watter jag teleskoop?
Ek het ook toe maar gesettle vir die kleiner boetie. Het die Nikon Monarch 3 5-20x44 gekry.
Kan nie wag om hom op die 243 te sit nie, maar dit sal moet wag vir twee weke aangesien on volgende naweek ons eerste jag het en ek nie nou an goed wil karing wat nie stukend is nie.
Kan nie wag om hom op die 243 te sit nie, maar dit sal moet wag vir twee weke aangesien on volgende naweek ons eerste jag het en ek nie nou an goed wil karing wat nie stukend is nie.
