Watter jag teleskoop?

User avatar
30-0Kwes
Full Member
Full Member
Posts: 136
Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am

Re: Watter jag teleskoop?

Post by 30-0Kwes »

Dsmerrills, Ek was self ook Saterdag middag 14:00 by JHB Safari en daar was net een Nikon Scope nog oor wat iemand reeds geboek het. Daar was nie vir my gese dat hulle nog gaan inkry vir daai special prys nie. Weet jy miskien wanneer?
User avatar
dsmerrills
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm

Re: Watter jag teleskoop?

Post by dsmerrills »

30-0Kwes wrote:Dsmerrills, Ek was self ook Saterdag middag 14:00 by JHB Safari en daar was net een Nikon Scope nog oor wat iemand reeds geboek het. Daar was nie vir my gese dat hulle nog gaan inkry vir daai special prys nie. Weet jy miskien wanneer?
I am not sure when it was one of the guys behind the counter that told me so I'm hoping pretty soon!
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
User avatar
30-0Kwes
Full Member
Full Member
Posts: 136
Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am

Re: Watter jag teleskoop?

Post by 30-0Kwes »

Thanks - I hope so too
User avatar
dsmerrills
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm

Re: Watter jag teleskoop?

Post by dsmerrills »

30-0Kwes wrote:Thanks - I hope so too
+1
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Watter jag teleskoop?

Post by Swys14 »

S&O het mooi pryse op die Nikons by Huntex gaan loer gerus.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Uys
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Wed Apr 08, 2015 7:19 am

Re: Watter jag teleskoop?

Post by Uys »

Ek het toe die 4-16x42 Nikon monarch 3 gekoop en is sover baie gelukkig met hom.
User avatar
30-0Kwes
Full Member
Full Member
Posts: 136
Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am

Re: Watter jag teleskoop?

Post by 30-0Kwes »

Ek het ook toe maar gesettle vir die kleiner boetie. Het die Nikon Monarch 3 5-20x44 gekry.

Kan nie wag om hom op die 243 te sit nie, maar dit sal moet wag vir twee weke aangesien on volgende naweek ons eerste jag het en ek nie nou an goed wil karing wat nie stukend is nie.
Post Reply