Page 2 of 2

Re: Boog teiken butt

Posted: Fri Mar 27, 2015 11:07 pm
by Pappabeer
Ek ry Paassondag verby Notties, Harrismith, Bethlehem, Bloem en dan na Kimberley. Ek werk daar vir n week en kom die selfde pad terug.

Nottingham Road se garage het een van die beter garage pies in SA, so ek stop dus in elkgeval daar. In beide rigtings.

Laat weet as ek hom dus moet ry binneland toe, of terug Durban of Noordkus toe.

Re: Boog teiken butt

Posted: Sat Mar 28, 2015 12:25 am
by Supacow
Laai hom in Bloem af. Ons sal hom besig hou.

Re: Boog teiken butt

Posted: Thu Apr 28, 2016 10:56 am
by DiscoBiscuit
Jammer ek sien nou eers. Try Bowtime in Brackenfell.