Landrover grappies

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Landrover grappies

Post by Theo E »

they say that 80% of land rovers are still on the road

the other 20% made it home 
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Landrover grappies

Post by PRIVATE RYAN »

Johanswarts

Re: Landrover grappies

Post by Johanswarts »

DUTOITF wrote: Daar is nou besluit om nie meer n tuit om olie vir 'n Landie se masjien te gooi aan te bring nie. Die olie word sommer bo oor die engin gegooi dan lek dit in.

Maar ek se niemand vat an my Defender (Puma) nie. Ruil hom nie vir 'n Land Cruiser, Prado, ML, Pajero, Jeep of enige iets anders nie. Het nou 70 000 gedoen in 14 maande, deur berg en dal, en nog geen probleem ondervind nie.
@#$ Snaaks !

Land Rover het die prys op die internasionale motorskou gewen vir die mooiste enjin - verduidelik hoekom die manne so baie stop langs die pad om na hul enjins te kyk.
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Landrover grappies

Post by PITSMIT »

het in my weermag dae vanaf pretoria na kaapstad ge-hike toe stop n ou met n landrover langs my en vra waar gaan ek heen.  ek se toe kaapstad waarop hy se hy ook.  ek se toe vir hom hy kan maar ry ek is haastag om daar te kom ;D ;D
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Landrover grappies

Post by Stefan764 »

PITSMIT wrote: het in my weermag dae vanaf pretoria na kaapstad ge-hike toe stop n ou met n landrover langs my en vra waar gaan ek heen.  ek se toe kaapstad waarop hy se hy ook.  ek se toe vir hom hy kan maar ry ek is haastag om daar te kom ;D ;D
BaaaaaaaaaaWHAAAwhawha hahaha haaahaaaa hahaha HAHAHAHAHAHAHA!!!!!!!!!!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Landrover grappies

Post by tripodmvr »

Gepraat van waarhede.

Man vertel my eendag sy swaer het sy Land Rover omgegooi en afgeskryf. Hy koop toe vir hom 'n skaap en 'n bees.

Die rede!!!. Hy wou dit verkoop en kon slegs R50 000 kry. Assuransie betaal toe R80 000.

Tripod
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Landrover grappies

Post by BLOK »

Toe roep hulle maar n nissan ;D

[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... g04070.jpg[/img]
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Landrover grappies

Post by Jagtersdok »

Blok

Nou praat jy  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

YOU CAN WITH A NISSAN
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Landrover grappies

Post by PITSMIT »

blok almal lag vir n datsun maar hy mag maar ;D ;D
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Landrover grappies

Post by BLOK »

Die is nou nie my bakkie nie maar ja ry al trots nissan vandat ek kan onthou, ek het al 14 van hulle gery en ja hulle mag maar.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Pieter101

Re: Landrover grappies

Post by Pieter101 »

As jy op toer gaan Afrika in en jy ry 'n Land Rover hoef jy nie te bekommer nie. Daar is oral parte langs die pad sou jy probleme optel. Jy kan ook maar die GPS by die huis los; volg net die Ford se oliestreep.

Die slim ouens s? 'n Land Rover se parte l? nuut-nuut op die rak en breek...
User avatar
skaapwagter
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Sun Feb 28, 2010 11:11 pm

Re: Landrover grappies

Post by skaapwagter »

Die beste 2dehandse bakkie om te koop is 'n nuwe nissan...
.22-250 tikka 6.5PRC Howa .338WM Sako ::)
TO Y O T A...
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Landrover grappies

Post by Beyers »

Oppad na die Grt Jaracal kursus ry ons verby 'n landrover. Die baas het afgeloop om iets by die dam te kyk, soos 'n stout kind wat speelgoed rondgooi was die landrover besig met sy plan om die baas terug te kry omdat hy hom alleen gelaat het.
[img width=560 height=420]http://i732.photobucket.com/albums/ww32 ... andie1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i732.photobucket.com/albums/ww32 ... landi2.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i732.photobucket.com/albums/ww32 ... landi3.jpg[/img]
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Landrover grappies

Post by Witpietskiet »

Land-Rover het die maand ?n special,

As jy een koop dan kry jy ?n hond by. Dan hoef jy nie alleen huis toe te loop nie ?
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Landrover grappies

Post by Cobus(Cobb) »

[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... ysleep.jpg[/img]

My Ford Ranger moes toe maar inspring..(nommerplaat is toegesmeer om die ongelukkige te beskerm)

Cheers.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Landrover grappies

Post by BLOK »

En kyk net hoe trek so CHEETAH strap ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Landrover grappies

Post by Christo »

BLOK wrote: En kyk net hoe trek so CHEETAH strap ;D ;D ;D
Mooi.

Hoe ver is hy gesleep? Sover ek kan onthou mag daai goed nie gesleep word nie. Hulle transfer case soek nie die gesleep nie. Dit is hoekom hulle vir jou sommer 'n gesponserde Avis kar aflaai wanneer hulle jou Freelander oplaai. EK WEET, nooit een vakansie in 3 verskillende modelle na 'n vakanie by die huis gekom met hom sonder 'n AVIS nie..
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Landrover grappies

Post by Cobus(Cobb) »

Sy gearbox het besluit hy moet nou in neutraal bly....nog so gery toe is daar geen ratte meer nie...my swaer s'n.
Ek kan ook getuig dat dit nie sy eerste insleep was nie(kat in die sak/landrover...lyk my net die spelling verskil)...darm nie te v?r nie so 3 km gesleep.

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: Landrover grappies

Post by Triple2 »

Hoekom help jy sleep? Daaie Landrover manne is mos almal stap fiks. Of het hy nie sy hond by hom gehad nie? ???
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Landrover grappies

Post by douw »

Triple2 wrote: Hoekom help jy sleep? Daaie Landrover manne is mos almal stap fiks. Of het hy nie sy hond by hom gehad nie? ???
lekker lag ek nou  ;D ;D ;D

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
Vincehond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm

Re: Landrover grappies

Post by Vincehond »

Hoe gee jy n draadkar n' olie lek?
Jy plak n Land Rover badge op.  ;D ;D
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Landrover grappies

Post by Cobus(Cobb) »

[img width=560 height=393]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... 4995_o.jpg[/img]

Cool een

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Landrover grappies

Post by Vlakvark »

Cobb

A.S.B.
Daar is nou al genoeg gewaarsku teen vuil grappe jy gaan    GEBAN  word. Daar is kinders en dames op die forum. Gelukkig is dit net n prentjie en nie n foto nie anders was jy weg   :angel: :angel: :angel: :angel:
Last edited by Vlakvark on Sat Dec 03, 2011 3:08 am, edited 1 time in total.
Image
Image
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Landrover grappies

Post by Nuweseun »

;D ;D ;D
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Landrover grappies

Post by Pvdw »

A.S.B.
Daar is nou al genoeg gewaarsku teen vuil grappe jy gaan    GEBAN  word. Daar is kinders en dames op die forum. Gelukkig is dit net n prentjie en nie n foto nie anders was jy weg
;D ;D ;D ;D
Work to live, don"t live to work
Post Reply