Landrover grappies
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: Landrover grappies
they say that 80% of land rovers are still on the road
the other 20% made it home
the other 20% made it home
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
-
Johanswarts
Re: Landrover grappies
@#$ Snaaks !DUTOITF wrote: Daar is nou besluit om nie meer n tuit om olie vir 'n Landie se masjien te gooi aan te bring nie. Die olie word sommer bo oor die engin gegooi dan lek dit in.
Maar ek se niemand vat an my Defender (Puma) nie. Ruil hom nie vir 'n Land Cruiser, Prado, ML, Pajero, Jeep of enige iets anders nie. Het nou 70 000 gedoen in 14 maande, deur berg en dal, en nog geen probleem ondervind nie.
Land Rover het die prys op die internasionale motorskou gewen vir die mooiste enjin - verduidelik hoekom die manne so baie stop langs die pad om na hul enjins te kyk.
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Landrover grappies
het in my weermag dae vanaf pretoria na kaapstad ge-hike toe stop n ou met n landrover langs my en vra waar gaan ek heen. ek se toe kaapstad waarop hy se hy ook. ek se toe vir hom hy kan maar ry ek is haastag om daar te kom

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Landrover grappies
BaaaaaaaaaaWHAAAwhawha hahaha haaahaaaa hahaha HAHAHAHAHAHAHA!!!!!!!!!!PITSMIT wrote: het in my weermag dae vanaf pretoria na kaapstad ge-hike toe stop n ou met n landrover langs my en vra waar gaan ek heen. ek se toe kaapstad waarop hy se hy ook. ek se toe vir hom hy kan maar ry ek is haastag om daar te kom![]()
![]()
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Landrover grappies
Gepraat van waarhede.
Man vertel my eendag sy swaer het sy Land Rover omgegooi en afgeskryf. Hy koop toe vir hom 'n skaap en 'n bees.
Die rede!!!. Hy wou dit verkoop en kon slegs R50 000 kry. Assuransie betaal toe R80 000.
Tripod

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Landrover grappies
Toe roep hulle maar n nissan 
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... g04070.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... g04070.jpg[/img]
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Landrover grappies
Blok
Nou praat jy

YOU CAN WITH A NISSAN
Nou praat jy
YOU CAN WITH A NISSAN
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Landrover grappies
blok almal lag vir n datsun maar hy mag maar

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Landrover grappies
Die is nou nie my bakkie nie maar ja ry al trots nissan vandat ek kan onthou, ek het al 14 van hulle gery en ja hulle mag maar.
Blok.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Pieter101
Re: Landrover grappies
As jy op toer gaan Afrika in en jy ry 'n Land Rover hoef jy nie te bekommer nie. Daar is oral parte langs die pad sou jy probleme optel. Jy kan ook maar die GPS by die huis los; volg net die Ford se oliestreep.
Die slim ouens s? 'n Land Rover se parte l? nuut-nuut op die rak en breek...
Die slim ouens s? 'n Land Rover se parte l? nuut-nuut op die rak en breek...
- skaapwagter
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Sun Feb 28, 2010 11:11 pm
Re: Landrover grappies
Die beste 2dehandse bakkie om te koop is 'n nuwe nissan...
.22-250 tikka 6.5PRC Howa .338WM Sako
TO Y O T A...
TO Y O T A...
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Landrover grappies
Oppad na die Grt Jaracal kursus ry ons verby 'n landrover. Die baas het afgeloop om iets by die dam te kyk, soos 'n stout kind wat speelgoed rondgooi was die landrover besig met sy plan om die baas terug te kry omdat hy hom alleen gelaat het.
[img width=560 height=420]http://i732.photobucket.com/albums/ww32 ... andie1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i732.photobucket.com/albums/ww32 ... landi2.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i732.photobucket.com/albums/ww32 ... landi3.jpg[/img]

- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Landrover grappies
Land-Rover het die maand ?n special,
As jy een koop dan kry jy ?n hond by. Dan hoef jy nie alleen huis toe te loop nie ?
As jy een koop dan kry jy ?n hond by. Dan hoef jy nie alleen huis toe te loop nie ?
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Landrover grappies
[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... ysleep.jpg[/img]
My Ford Ranger moes toe maar inspring..(nommerplaat is toegesmeer om die ongelukkige te beskerm)
Cheers.
My Ford Ranger moes toe maar inspring..(nommerplaat is toegesmeer om die ongelukkige te beskerm)
Cheers.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Landrover grappies
En kyk net hoe trek so CHEETAH strap

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Landrover grappies
Mooi.BLOK wrote: En kyk net hoe trek so CHEETAH strap![]()
![]()
![]()
Hoe ver is hy gesleep? Sover ek kan onthou mag daai goed nie gesleep word nie. Hulle transfer case soek nie die gesleep nie. Dit is hoekom hulle vir jou sommer 'n gesponserde Avis kar aflaai wanneer hulle jou Freelander oplaai. EK WEET, nooit een vakansie in 3 verskillende modelle na 'n vakanie by die huis gekom met hom sonder 'n AVIS nie..
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Landrover grappies
Sy gearbox het besluit hy moet nou in neutraal bly....nog so gery toe is daar geen ratte meer nie...my swaer s'n.
Ek kan ook getuig dat dit nie sy eerste insleep was nie(kat in die sak/landrover...lyk my net die spelling verskil)...darm nie te v?r nie so 3 km gesleep.
Cheers
Ek kan ook getuig dat dit nie sy eerste insleep was nie(kat in die sak/landrover...lyk my net die spelling verskil)...darm nie te v?r nie so 3 km gesleep.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Landrover grappies
Hoekom help jy sleep? Daaie Landrover manne is mos almal stap fiks. Of het hy nie sy hond by hom gehad nie? 
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Landrover grappies
lekker lag ek nouTriple2 wrote: Hoekom help jy sleep? Daaie Landrover manne is mos almal stap fiks. Of het hy nie sy hond by hom gehad nie?![]()
Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- Vincehond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm
Re: Landrover grappies
Hoe gee jy n draadkar n' olie lek?
Jy plak n Land Rover badge op.

Jy plak n Land Rover badge op.
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Landrover grappies
[img width=560 height=393]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... 4995_o.jpg[/img]
Cool een
Cheers
Cool een
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Landrover grappies
Cobb
A.S.B.
Daar is nou al genoeg gewaarsku teen vuil grappe jy gaan GEBAN word. Daar is kinders en dames op die forum. Gelukkig is dit net n prentjie en nie n foto nie anders was jy weg

A.S.B.
Daar is nou al genoeg gewaarsku teen vuil grappe jy gaan GEBAN word. Daar is kinders en dames op die forum. Gelukkig is dit net n prentjie en nie n foto nie anders was jy weg
Last edited by Vlakvark on Sat Dec 03, 2011 3:08 am, edited 1 time in total.

- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Landrover grappies
A.S.B.
Daar is nou al genoeg gewaarsku teen vuil grappe jy gaan GEBAN word. Daar is kinders en dames op die forum. Gelukkig is dit net n prentjie en nie n foto nie anders was jy weg
Work to live, don"t live to work