Page 2 of 2

Re: Chuck Norris

Posted: Fri Mar 13, 2015 11:00 am
by joe rocket
Chuck Norris poep koue fronte.
Chuck Norris sk¥t gletsers.
Chuck Norris slaap nie hy le en wag.

Re: Chuck Norris

Posted: Fri Mar 13, 2015 11:38 am
by Antonie
Chuck Norris het my nommer op speed dial sou hy in die moeilikheid kom…

Re: Chuck Norris

Posted: Fri Mar 13, 2015 12:03 pm
by Jacquesb
Chuck Norris kan "mixit" van n telefoonhokkie af.

Re: Chuck Norris

Posted: Fri Mar 13, 2015 3:04 pm
by JTM
Hulle het probeer Chuck Norris handelsmerk toiletpapier maak , maar dit het nie gewerk nie. Die papier het nie strond van enige iemand gevat nie.

Re: Chuck Norris

Posted: Fri Mar 13, 2015 8:49 pm
by Philip J
Wat is die eerste ding wat Chuck Norris doen wanneer hy by die see kom?


Hy swem gou twee lengtes!

Re: Chuck Norris

Posted: Mon Mar 16, 2015 8:42 am
by Maximus
Chuck Norris het in 'n Nissan bakkie se petroltenk gepippie. Die bakkie staan nou alom bekend as OPTIMUS PRIME.

Re: Chuck Norris

Posted: Mon Mar 16, 2015 9:09 am
by PWV
Wonder of hy kan skiet? :P

Re: Chuck Norris

Posted: Mon Mar 16, 2015 10:01 am
by Deon R
PWV wrote:Wonder of hy kan skiet? :P
Dit lyk so..

When Chuck Norris goes clay pigeon shooting, he shoots the bullets of the other participants.

Chuck Norris can shoot a shooting star.

Guns take shooting lessons from Chuck Norris.

Chuck Norris fires 20 rounds with a 17-round magazine, then inserts 3 bullets into it, because they should be stored empty.

Chuck can run so fast, he can actually shoot an apple off of his own head.

Re: Chuck Norris

Posted: Tue Mar 17, 2015 9:44 pm
by Jakkals90
Hulle sê as Chuck Norris gevang word vir spoed, laat HY die verkeersbeamptes gaan met 'n waarskuwing.

Chuck Norris jag nie, want met jag kan jy mis skiet, hy gaan maak net dood.

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Mar 18, 2015 7:54 am
by Hein22
PWV wrote:Wonder of hy kan skiet? :P
Chuck Norris once shot down a German fighter plane with his finger, by yelling, "Bang!"

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Mar 18, 2015 7:58 am
by Katefbessie
Chuck Norris doesnt wear SunBlock, The sun wears Chuck Block

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Mar 18, 2015 7:59 am
by Katefbessie
Chuck Norris slaap met sy kussing onder sy geweer

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Mar 18, 2015 7:59 am
by Katefbessie
Chuck Norris het vir sy ouma staalwol gegee, toe brei sy vir hom 'n motorbike

Re: Chuck Norris

Posted: Fri Mar 20, 2015 2:52 pm
by Hein22
http://i1362.photobucket.com/albums/r692/Heinsnibbe/bakkies_zps7efap4ym.jpg

Re: Chuck Norris

Posted: Mon Aug 24, 2015 8:25 pm
by willemakou
Chuck Norris can light a fire by rubbing two ice-cubes together.

Re: Chuck Norris

Posted: Mon Aug 24, 2015 8:37 pm
by PWV
As Heyneke Meyer tog net wil luister en Chuck nader trek, kan ons dalk die eindrondte van die Wêreldbeker haal!

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Aug 26, 2015 5:40 am
by willemakou
Dis 'n 'Long Shot' selfs vir ou Chuck!

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Aug 26, 2015 8:10 pm
by Bakkies303
PWV wrote:As Heyneke Meyer tog net wil luister en Chuck nader trek, kan ons dalk die eindrondte van die Wêreldbeker haal!
Dis hoekom hy Willie op heelagter speel. Hy het mos ook 'n baard. >:D

Re: Chuck Norris

Posted: Wed Aug 26, 2015 8:32 pm
by PWV
Bakkies303 wrote:
PWV wrote:As Heyneke Meyer tog net wil luister en Chuck nader trek, kan ons dalk die eindrondte van die Wêreldbeker haal!
Dis hoekom hy Willie op heelagter speel. Hy het mos ook 'n baard. >:D
Nou dat jy dit noem. Willie se baard is sy handicap!!!

Re: Chuck Norris

Posted: Thu Aug 27, 2015 4:57 am
by Bakkies303
PWV wrote:
Bakkies303 wrote:
PWV wrote:As Heyneke Meyer tog net wil luister en Chuck nader trek, kan ons dalk die eindrondte van die Wêreldbeker haal!
Dis hoekom hy Willie op heelagter speel. Hy het mos ook 'n baard. >:D
Nou dat jy dit noem. Willie se baard is sy handicap!!!
Hy het seker nie Chuck se toestemming om een te he nie.

Re: Chuck Norris

Posted: Fri Aug 28, 2015 3:35 pm
by Eland
Chuck Norris went to the Virgin Islands...now they are just called the Islands.

Re: Chuck Norris

Posted: Sat Aug 29, 2015 11:03 am
by Ashley
Nog so paar...

Re: Chuck Norris

Posted: Sat Aug 29, 2015 11:05 am
by Ashley
Nog so paar...