Wil ek ook weet asb. Soek lankal na een wat nie 'n fong kong copy is nie.458Exp wrote:Ian, Waar het jy die Atlas gekry, ek is op soek na een.
Newby FT-R
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Newby FT-R
Goed, beter, 6millimeter!
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Newby FT-R
Julle sal moet invoer manne.
Ek gan vandag begin met my FT-R bipod. Bietjie met cad speel
Ek gan vandag begin met my FT-R bipod. Bietjie met cad speel
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Newby FT-R
Van watse site af het jy ingevoer, en wat het dit jou min of meer uitgewerk?
Of is joune een van Cor se bipods?
Of is joune een van Cor se bipods?
Goed, beter, 6millimeter!
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Newby FT-R
Ek het noudiedag by 'n winkel naby Midstream Atlas Bipods gesien. Langsaan Let's Meat steakhouse.Geno wrote:Wil ek ook weet asb. Soek lankal na een wat nie 'n fong kong copy is nie.458Exp wrote:Ian, Waar het jy die Atlas gekry, ek is op soek na een.
Francois Vogel
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Newby FT-R
Sangoma
Wat Weeg jou geweer? Google F-class Bipods onder images. Alles wat mens dink om te doen is reeds gedoen
Wat Weeg jou geweer? Google F-class Bipods onder images. Alles wat mens dink om te doen is reeds gedoen
Francois Vogel
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: Newby FT-R
Riebeeker,
Die 223Rem werk redelik goed vir F-TR. Jy sal egter n geweer moet hê met minstens n 30" loop,
1-8T en met 75 -80gr punte skiet met n gemiddelde spoed van 2880/vps as n minimum.
Groete
Ferdi Bam
Die 223Rem werk redelik goed vir F-TR. Jy sal egter n geweer moet hê met minstens n 30" loop,
1-8T en met 75 -80gr punte skiet met n gemiddelde spoed van 2880/vps as n minimum.
Groete
Ferdi Bam
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Newby FT-R
Baie dankie Ferdi. Jip so gedink - een geweer kan nie alles doen nie.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Newby FT-R
Geno, nee ek het een van Cor se bipods. Ek glo nie myne is die "original" nie
Franchois, my geweer weeg so raps oor die 6kg sonder n bipod. Ek het darem nog heelwat gewig beskikbaar vir n lekker FT-R bipod. Ek het heelwat research gedoen op die internet ivm bipods. My pa het n ingeneurs winkel, so ek en hy speel mar lekker op die masjiene. Spaar darem ook heelwat geld as n mens sulke goed self kan doen.

- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Newby FT-R
Die sport lyk interessant. Skiet almal maar pasmaak gewere of is daar wat met rak gewere soos Savage model 12 FT/R skiet?
Jannie Welman
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Newby FT-R
Heelwat nuwe toetreders tot die sport skiet met Savage rakgewere (veral die F-TR model), party vaar besonders goed.
Dit is dus nie noodsaaklik vir 'n beginner om die pasmaak roete te volg nie, wanneer die loop moeg word en vervang moet word, het die skut se vaardigheid gewoonlik ook so verbeter dat dit 'n beter loop regverdig.
Gaan maak 'n draai op die Atlantis baan en gesels met die Bisley F-klas mense.

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Newby FT-R
Geno ek het van Sinclair af een bestel.Geno wrote:Van watse site af het jy ingevoer, en wat het dit jou min of meer uitgewerk?
Of is joune een van Cor se bipods?
Ek het maar gewag tot hulle n lekker special aan het toe koop ek een.
Toe ek een gekoop het kon jy $50 afkry op n bestelling van $300, die bipod met sy rail was saam so $250 ek het maar toe n paar goedjies gekoop wat ons nie baie hier kry nie om die prys tot $300 te kry.
Die $50 het toe die shipping mooi gedek.