Ken iemand hierdie spinnehoof?

User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Ken iemand hierdie spinnehoof?

Post by Frikkiedbr »

GERT vd M wrote:Gelukkig het ek baie akkedisse, laat hulle toe in my huis. maar die spinnejane is nie my vriende nie. kan nog die langbeen verdra maar niks verder. Alhoewel ek hoor hy is baie giftig maar nie deur n mens se vel kan byt nie. Die reenspin en die vioolspin lyk baie na mekaar WAT VAN DIE SAK SPIN Hy het my susterskind op sy rug gebyt met rampspoedige gevolge
Groetnis
Gert
Reen spinnekop dieselfde as 'n Vioolspinnekop.
Ek stem glad nie saam nie.
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/001_zpsf7d3f759.jpg
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Ken iemand hierdie spinnehoof?

Post by Carl »

PWV wrote:Dankie Sarel, ek het ook so gedink. Ek dink die groot agterlyf dui daarop dat dit 'n wyfie is.
Sjoe oom dis nou soos hulle sê polities onkorrek. "Laat hierdie eksoskelet my boude (abdomen) groot lyk?" ++>:
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Ken iemand hierdie spinnehoof?

Post by PWV »

Carl wrote:
PWV wrote:Dankie Sarel, ek het ook so gedink. Ek dink die groot agterlyf dui daarop dat dit 'n wyfie is.
Sjoe oom dis nou soos hulle sê polities onkorrek. "Laat hierdie eksoskelet my boude (abdomen) groot lyk?" ++>:
Carl
Plaas 'n foto dan kan ons 'n beter oordeel vel!~ :-\
User avatar
NetEk
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Wed Jan 21, 2015 2:38 pm

Re: Ken iemand hierdie spinnehoof?

Post by NetEk »

Ag sy is pragtig (die spinnekop nou waar is julle gedagtes) jy kan haar by my kom aflaai ek het juis op die oomblik 'n man wat vrou soek (my vorige vroutjies is deur die kat gevang). Hulle is great om die miskiete weg to hou en ek is juis een van daai mense wat vir mossie soos 'n spellekusing lyk.

Het laas jaar 'n wyfie gehad wat in die gang nes gemaak het en oorals klein reen spinnekoppies gehad.
22 LR, 22 Hornet, 9mm, 7TCU, 7x64. 1/2 9,3
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Ken iemand hierdie spinnehoof?

Post by PWV »

NetEk wrote:Ag sy is pragtig (die spinnekop nou waar is julle gedagtes) jy kan haar by my kom aflaai ek het juis op die oomblik 'n man wat vrou soek (my vorige vroutjies is deur die kat gevang). Hulle is great om die miskiete weg to hou en ek is juis een van daai mense wat vir mossie soos 'n spellekusing lyk.

Het laas jaar 'n wyfie gehad wat in die gang nes gemaak het en oorals klein reen spinnekoppies gehad.
Jy kan kom haal!
Post Reply