Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
GERT vd M wrote:Gelukkig het ek baie akkedisse, laat hulle toe in my huis. maar die spinnejane is nie my vriende nie. kan nog die langbeen verdra maar niks verder. Alhoewel ek hoor hy is baie giftig maar nie deur n mens se vel kan byt nie. Die reenspin en die vioolspin lyk baie na mekaar WAT VAN DIE SAK SPIN Hy het my susterskind op sy rug gebyt met rampspoedige gevolge
Groetnis
Gert
Reen spinnekop dieselfde as 'n Vioolspinnekop.
Ek stem glad nie saam nie.
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/001_zpsf7d3f759.jpg
Ag sy is pragtig (die spinnekop nou waar is julle gedagtes) jy kan haar by my kom aflaai ek het juis op die oomblik 'n man wat vrou soek (my vorige vroutjies is deur die kat gevang). Hulle is great om die miskiete weg to hou en ek is juis een van daai mense wat vir mossie soos 'n spellekusing lyk.
Het laas jaar 'n wyfie gehad wat in die gang nes gemaak het en oorals klein reen spinnekoppies gehad.
NetEk wrote:Ag sy is pragtig (die spinnekop nou waar is julle gedagtes) jy kan haar by my kom aflaai ek het juis op die oomblik 'n man wat vrou soek (my vorige vroutjies is deur die kat gevang). Hulle is great om die miskiete weg to hou en ek is juis een van daai mense wat vir mossie soos 'n spellekusing lyk.
Het laas jaar 'n wyfie gehad wat in die gang nes gemaak het en oorals klein reen spinnekoppies gehad.