Sabatti Tactical

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Sabatti Tactical

Post by JTM »

Ek het ook daai .308 by Wildman gesien asook die .243 . Wat snaaks is vir my is dat die twee kalibers op verskillende aksies gebou is.
Jannie Welman
User avatar
wolfie47
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Sun May 03, 2015 3:05 pm

Re: Sabatti Tactical

Post by wolfie47 »

Ja ek sal graag ook wil weet hoe die gewere doen van die rak af. Laat weet as julle geskiet het manne
Speardiver
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Thu Aug 07, 2014 5:27 am

Re: Sabatti Tactical

Post by Speardiver »

Dag se Manne,

Ek het verlede jaar een van die sabatti Tacticals gekoop in 6.5x284 met die 22mm loop! Ongelukkig het hulle hom net in blou gehad
ek sou hom graag in Stainless wou he (die co-op het sabatti tans in SS vir R300 meer as wat ek betaal het :): )

Ek is baie gelukkig met die geweer, van die rak af het hy n onder n duim groepeer, na bietjie speel en n demper opgesit het ek sover my beste groep op 100m was 5.25mm dalk n vloek maar darm weer n 6.54mm daarna geskiet ++>:

Weet van twee manne wat 6.5x47 het wat net sulke maai groepe gekry het!

Julle manne kan maar gerus bele in een van hulle!!

ek heg n foto van my geweer

groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Sabatti Tactical

Post by joe rocket »

Speardiver wrote:Dag se Manne,

Ek het verlede jaar een van die sabatti Tacticals gekoop in 6.5x284 met die 22mm loop! Ongelukkig het hulle hom net in blou gehad
ek sou hom graag in Stainless wou he (die co-op het sabatti tans in SS vir R300 meer as wat ek betaal het :): )

Ek is baie gelukkig met die geweer, van die rak af het hy n onder n duim groepeer, na bietjie speel en n demper opgesit het ek sover my beste groep op 100m was 5.25mm dalk n vloek maar darm weer n 6.54mm daarna geskiet ++>:

Weet van twee manne wat 6.5x47 het wat net sulke maai groepe gekry het!

Julle manne kan maar gerus bele in een van hulle!!

ek heg n foto van my geweer

groete

Nou vertel ons bietjie meer van daardie demper...
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Speardiver
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Thu Aug 07, 2014 5:27 am

Re: Sabatti Tactical

Post by Speardiver »

Joe Rocket,

Daai demper word in George suid kaap deur Martel Jacobs gebou..

Volgens hom het hy altyd "muzzel-brakes" geskiet omdat dit so baie recoil wegvat maar op n skietbaan
word jy blykbaar nie altyd met liefde verwelkom as deurdat n muzzel-brake die manne se ore seer maak!

So hy het toe begin om n muzzel-brake en demper te kombineer..en die is waarmee hy vorendag gekom het!!

Ek is baie gelukkig met die demper, die demper neem werklik baie trugslag weg! Voor die demper het vroulief geweier om met die geweer te skiet omdat sy se sy kan sien hoe skop die geweer en huidiglik is dit sl met wat sy skiet!


Groete
Martin
User avatar
wolfie47
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Sun May 03, 2015 3:05 pm

Re: Sabatti Tactical

Post by wolfie47 »

Ek het nog nie Sabatti geweer in my hand gehad nie. Die aksie lyk soos watter aksie Rem, K98 of Tikka?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13586
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Sabatti Tactical

Post by Capt. Yoda »

Amper soos n Howa sin
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Sabatti Tactical

Post by Gawie(13mm) »

joe rocket wrote:Nou vertel ons bietjie meer van daardie demper...
Joe Rocket, gaan loer hier vir meer inligting.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
wolfie47
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Sun May 03, 2015 3:05 pm

Re: Sabatti Tactical

Post by wolfie47 »

Het een van julle manne al meer inligting oor die sabatti gewere het julle al meer geskiet of begin skiet met die nuwes?
SeeMoNsteR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am

Re: Sabatti Tactical

Post by SeeMoNsteR »

HI Wolfie47, ek het nou al so n paar honderd skote deur my sinteties / stainless 6.5x47 Lapua en al wat ek kan se is dat die gewere soos n droom skiet. My wapen het my wildste drome oortref en ek sien al hoe hulle baie vinnig hul eienaars se go-to gewere word.

Die geweer en kaliber kombinasie is wat my oortuig het om n kans op hierdie grootliks onbekende roer te vat. My geweersmid wou toe die wapen self van nader beskou en hy is self na daai sessie, waar hy die wapen uit die kolf uit gehad het en hom basies onder n vergrootglas 'gescrutinize' het is hyself nou n believer.

Die aksie is glad, voer rondtes foutloos, die sneller is absoluut die beste wat ek al op enige fabrieks roer gehad het, loop is nie net bitterlik akkuraat nie maar ons het n borescope in hom gehad en interne afwerking op myne is op par met wat jy op n custom hand lapped loop sou kry. Kolf is hard, rigied, gemaklik en perfek vir lang afstand en taktiese skietwerk Whats not to love right?

Ek het my geweer laat pilar bed, en self so n bietjie aan die barrel channel gewerk om seker te maak dat daai 28mm dik billet regdeur baie mooi free float en dit was dit. Die wapen skiet als wat ek hom voer en hys veel meer akkuraat as wat ek is.

Pm my gerus vir enige additionele inligting wat jy sou verlang
Baie groete
Johan
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Sabatti Tactical

Post by Arnold »

Johan, sit so paar fotos vir die manne op asb.
geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

Re: Sabatti Tactical

Post by geelslang »

Johan watse koeels skiet jy uit daai roer? Fotos sal baie waardeer word. " A picture is worth a thousand words"......
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Sabatti Tactical

Post by Dawie »

"Cold Hammer Forged Barrel"
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Sabatti Tactical

Post by BeesBreet »

//images.tapatalk-cdn.com/15/07/20/b2afb262cde7532b8a800a0d2b0948c5.jpg
Last edited by Geno on Tue Jul 21, 2015 5:21 am, edited 1 time in total.
Reason: Fixed image links.
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Sabatti Tactical

Post by BeesBreet »

Ek sukkel met Foto op sit. Myne is n 6.5x55sm, met die 24" loop. Ek het 'n silent hunter kd op. Zeiss hd5 scope met warne ringe.
Hy skiet al te lekker...
Ek is nog besig met ladings.
Baie baie lekker roer
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Sabatti Tactical

Post by Arnold »

BeesBreet wrote:Ek sukkel met Foto op sit. Myne is n 6.5x55sm, met die 24" loop. Ek het 'n silent hunter kd op. Zeiss hd5 scope met warne ringe.
Hy skiet al te lekker...
Ek is nog besig met ladings.
Baie baie lekker roer
//images.tapatalk-cdn.com/15/07/20/b2afb262cde7532b8a800a0d2b0948c5.jpg
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Sabatti Tactical

Post by BeesBreet »

Dankie Arnold
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Sabatti Tactical

Post by Arnold »

plesier
Post Reply