Sabatti Tactical
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Sabatti Tactical
Ek het ook daai .308 by Wildman gesien asook die .243 . Wat snaaks is vir my is dat die twee kalibers op verskillende aksies gebou is.
Jannie Welman
- wolfie47
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun May 03, 2015 3:05 pm
Re: Sabatti Tactical
Ja ek sal graag ook wil weet hoe die gewere doen van die rak af. Laat weet as julle geskiet het manne
-
Speardiver
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Thu Aug 07, 2014 5:27 am
Re: Sabatti Tactical
Dag se Manne,
Ek het verlede jaar een van die sabatti Tacticals gekoop in 6.5x284 met die 22mm loop! Ongelukkig het hulle hom net in blou gehad
ek sou hom graag in Stainless wou he (die co-op het sabatti tans in SS vir R300 meer as wat ek betaal het
)
Ek is baie gelukkig met die geweer, van die rak af het hy n onder n duim groepeer, na bietjie speel en n demper opgesit het ek sover my beste groep op 100m was 5.25mm dalk n vloek maar darm weer n 6.54mm daarna geskiet
Weet van twee manne wat 6.5x47 het wat net sulke maai groepe gekry het!
Julle manne kan maar gerus bele in een van hulle!!
ek heg n foto van my geweer
groete

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Sabatti Tactical
Speardiver wrote:Dag se Manne,
Ek het verlede jaar een van die sabatti Tacticals gekoop in 6.5x284 met die 22mm loop! Ongelukkig het hulle hom net in blou gehad
ek sou hom graag in Stainless wou he (die co-op het sabatti tans in SS vir R300 meer as wat ek betaal het)
Ek is baie gelukkig met die geweer, van die rak af het hy n onder n duim groepeer, na bietjie speel en n demper opgesit het ek sover my beste groep op 100m was 5.25mm dalk n vloek maar darm weer n 6.54mm daarna geskiet
Weet van twee manne wat 6.5x47 het wat net sulke maai groepe gekry het!
Julle manne kan maar gerus bele in een van hulle!!
ek heg n foto van my geweer
groete
Nou vertel ons bietjie meer van daardie demper...
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Speardiver
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Thu Aug 07, 2014 5:27 am
Re: Sabatti Tactical
Joe Rocket,
Daai demper word in George suid kaap deur Martel Jacobs gebou..
Volgens hom het hy altyd "muzzel-brakes" geskiet omdat dit so baie recoil wegvat maar op n skietbaan
word jy blykbaar nie altyd met liefde verwelkom as deurdat n muzzel-brake die manne se ore seer maak!
So hy het toe begin om n muzzel-brake en demper te kombineer..en die is waarmee hy vorendag gekom het!!
Ek is baie gelukkig met die demper, die demper neem werklik baie trugslag weg! Voor die demper het vroulief geweier om met die geweer te skiet omdat sy se sy kan sien hoe skop die geweer en huidiglik is dit sl met wat sy skiet!
Groete
Martin

Ek het nog nie Sabatti geweer in my hand gehad nie. Die aksie lyk soos watter aksie Rem, K98 of Tikka?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sabatti Tactical
Amper soos n Howa sin
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Sabatti Tactical
Joe Rocket, gaan loer hier vir meer inligting.joe rocket wrote:Nou vertel ons bietjie meer van daardie demper...
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- wolfie47
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun May 03, 2015 3:05 pm
Re: Sabatti Tactical
Het een van julle manne al meer inligting oor die sabatti gewere het julle al meer geskiet of begin skiet met die nuwes?
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Sabatti Tactical
HI Wolfie47, ek het nou al so n paar honderd skote deur my sinteties / stainless 6.5x47 Lapua en al wat ek kan se is dat die gewere soos n droom skiet. My wapen het my wildste drome oortref en ek sien al hoe hulle baie vinnig hul eienaars se go-to gewere word.
Die geweer en kaliber kombinasie is wat my oortuig het om n kans op hierdie grootliks onbekende roer te vat. My geweersmid wou toe die wapen self van nader beskou en hy is self na daai sessie, waar hy die wapen uit die kolf uit gehad het en hom basies onder n vergrootglas 'gescrutinize' het is hyself nou n believer.
Die aksie is glad, voer rondtes foutloos, die sneller is absoluut die beste wat ek al op enige fabrieks roer gehad het, loop is nie net bitterlik akkuraat nie maar ons het n borescope in hom gehad en interne afwerking op myne is op par met wat jy op n custom hand lapped loop sou kry. Kolf is hard, rigied, gemaklik en perfek vir lang afstand en taktiese skietwerk Whats not to love right?
Ek het my geweer laat pilar bed, en self so n bietjie aan die barrel channel gewerk om seker te maak dat daai 28mm dik billet regdeur baie mooi free float en dit was dit. Die wapen skiet als wat ek hom voer en hys veel meer akkuraat as wat ek is.
Pm my gerus vir enige additionele inligting wat jy sou verlang
Baie groete
Johan

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Sabatti Tactical
Johan, sit so paar fotos vir die manne op asb.
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: Sabatti Tactical
Johan watse koeels skiet jy uit daai roer? Fotos sal baie waardeer word. " A picture is worth a thousand words"......
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Sabatti Tactical
"Cold Hammer Forged Barrel"
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Sabatti Tactical
//images.tapatalk-cdn.com/15/07/20/b2afb262cde7532b8a800a0d2b0948c5.jpg
Last edited by Geno on Tue Jul 21, 2015 5:21 am, edited 1 time in total.
Reason: Fixed image links.
Reason: Fixed image links.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Sabatti Tactical
Ek sukkel met Foto op sit. Myne is n 6.5x55sm, met die 24" loop. Ek het 'n silent hunter kd op. Zeiss hd5 scope met warne ringe.
Hy skiet al te lekker...
Ek is nog besig met ladings.
Baie baie lekker roer
Hy skiet al te lekker...
Ek is nog besig met ladings.
Baie baie lekker roer
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Sabatti Tactical
//images.tapatalk-cdn.com/15/07/20/b2afb262cde7532b8a800a0d2b0948c5.jpgBeesBreet wrote:Ek sukkel met Foto op sit. Myne is n 6.5x55sm, met die 24" loop. Ek het 'n silent hunter kd op. Zeiss hd5 scope met warne ringe.
Hy skiet al te lekker...
Ek is nog besig met ladings.
Baie baie lekker roer
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Sabatti Tactical
Dankie Arnold