n silencer n moet vir jakkies skiet???
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: n silencer n moet vir jakkies skiet???
Aan die begin van my jakkalsjag loopbaan was 'n knaldemper 'n uiters skaars item. Ek het vir jare lank jakkalse geskiet met gewere sonder knaldempers. Deesdae is al my gewere egter toegerus met knaldempers. Uit my persoonlike ondervinding dink ek nie dat 'n geweer met 'n knaldemper enigsins meer sukses met jakkalsjag meebring as 'n geweer sonder 'n knaldemper nie.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: n silencer n moet vir jakkies skiet???
Ek dink die manne wat dink n kd gaan jou sukses verhoog, het nog net nie sonder een geskiet nie.Ek self het met 270 sonder kd begin, en vele male meer as 1 jakkals op n staanplek geskiet.
Ek kan getuig van Oom Louis se 11 op 1 staanplek in Sweizer.
Kd is vir die jagter, nie die jakkals.
Groete Alex
Ek kan getuig van Oom Louis se 11 op 1 staanplek in Sweizer.
Kd is vir die jagter, nie die jakkals.
Groete Alex
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: n silencer n moet vir jakkies skiet???
Alex
Stem mater, KD is gladnie n moet op n jakkalsgun
Stem mater, KD is gladnie n moet op n jakkalsgun