eish kerels wat is nou die probleem n 308 is soos die 2.4 Toyota bakkies n kannie dood en elke 2de boer het nou nog eenFCLoretz wrote:Ek dink iets soos 8x57 sal baie beter werk?DWB wrote:matewis wrote:Gholfbal-groepe op 200
Silencer op my 270
Verder spaar vir my bosveld 308 - Hier is 'n probleem
Inrig van my herlaaikamer
Aktiewe lid van my nuwe klub
Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
Reggie jy het vergeet van nr 6 375 vs 9.3Reggie Gerber wrote:Hiers my lys
1: Silencers toets
2: Toets watter punte deur gras en takke nog reguit trek
3: Toets watter punt die beste doodmaak
4: Kyk of 308 beter is as 30-06
5: Toets watter metode die beste is vir lope inbreek
Dit sal my seker n rukkie besig hou.
En nee ek sal nie die resultate verkondig nie
Lekker dag
![]()
![]()
![]()
o ja en vir die fly fisherman ek het ophou flyfish dis bleddie seer as daai vis die punt van jou fly vat
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
Rudi, Matewis soek lankal ñ 9.3. ..
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2109
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
Ek dink ons moet n jag poll begin en kyk watse kaliber het die meeste manne gebruik om bloed te trek die seisoen. Kan een van die slim forum manne nie so iets begin nie,of hap ek nou maar net babbels.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
Myne is eenvoudig.
Ek gaan paar dinge toets en net vir niemand daarvan vertel nie.
Ek gaan ook seker maak my mafia-lidmaadskap is op datum.
Dan, gaan ek aanhou om bokke anderkant 300m te skiet, want ek kan, en dis vir my lekker.
Ek mik vir 480m+ op blesbok/rooibok grootte wild, want dis tot op hede my vêrste skoot.

Goed, beter, 6millimeter!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
Ek hoop ook om nog om vlg. week 'n skootjie af te trek.
Daarna gaan die soeke na meer akkuraatheid in alle erns begin met alle hulp wat ek kan bekom. Ek gaan begin met die chronograaf as vertrekpunt en vandaar werk. Ook ernstig kyk na koeëls met 'n hoër BC om akkuraatheid te verbeter.
En skiettegnieke oefen.....

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
Saam Geno gaan as hy Jakke rol
Klyner as 5 duim groep op 800m met my standaard 6mm skiet
ALRH Varmint skiet bywoon
SA Jagter Vlakte tabel vol tal skiet
Begin SA Jag geweer skiet
Nog n vinnigeR 6mm koop
Klyner as 5 duim groep op 800m met my standaard 6mm skiet
ALRH Varmint skiet bywoon
SA Jagter Vlakte tabel vol tal skiet
Begin SA Jag geweer skiet
Nog n vinnigeR 6mm koop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
5kg bass op 'n jig vang
3.5kg kleinbek geelvis op die vlieg vang
Vroukie vra om te trou
Nog 'n graad tot my naam by las
15kg se gewig afskut
3.5kg kleinbek geelvis op die vlieg vang
Vroukie vra om te trou
Nog 'n graad tot my naam by las
15kg se gewig afskut
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
Katefbessie het jy nie genoeg geswot nie?
Of is jy n masogis?
Of is jy n masogis?
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
Is al goed gatvol ja.matewis wrote:Katefbessie het jy nie genoeg geswot nie?
Of is jy n masogis?
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
Geno wrote:Myne is eenvoudig.
Ek gaan paar dinge toets en net vir niemand daarvan vertel nie.
Ek gaan ook seker maak my mafia-lidmaadskap is op datum.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2109
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
Mooi Katef ek stem vir die gewig verloor en iets by swot,het klaar my vrou.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
1 SAJagter join en tabelle skiet
2 My scope turrets verstelling beter leer ken.
3 Soveel jakke rol as moontlik
2 My scope turrets verstelling beter leer ken.
3 Soveel jakke rol as moontlik
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Frikadel
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Mon Mar 31, 2014 11:15 am
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
Solank my eland vir volgende jaar bestel
Meer tyd deurbring op die skietbaan.
Meer tyd deurbring op die skietbaan.
Net een gunne, 30.Sukses! Howa Harvest Moon!
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
ek het laasweek 6kg in n uur afgegooi ek het gegaan vir n circumcisionKatefbessie wrote: 15kg se gewig afskut
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
DWB wrote:matewis wrote:Gholfbal-groepe op 200
Silencer op my 270
Verder spaar vir my bosveld 308 - Hier is 'n probleem
Inrig van my herlaaikamer
Aktiewe lid van my nuwe klub
LOL!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"the more I practice, the luckier I get'
-
Proudprado
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Jan 10, 2013 10:37 am
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
Ek gaan my bes doen om te leer raak skiet. (En so bietjie kyk of ek die geles kan besig hou. Maar daar wag ook vir my 'n mosselkraker vroeg in Januarie op Vleesbaai). Soveel goed, so min tyd.
Glock 17 en 21, CZ550 Lux .308 en 'n Winchester 1300
-
Rudolf
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Fri May 23, 2014 1:12 pm
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
Ek wil nog so n draai gaan maak naby Keetmanshoop daar is nog so 30 Springbokke wat bakkie wil ry.
Dan sal ek graag so veel as moontlik van die Jakkalse naby Hochanas gaan vrek maak.
Dan my 270 laat klawerskiet op papier met 130 gr koeels.
Klink opwindind en ek sien uit daarnaa.
Dan sal ek graag so veel as moontlik van die Jakkalse naby Hochanas gaan vrek maak.
Dan my 270 laat klawerskiet op papier met 130 gr koeels.
Klink opwindind en ek sien uit daarnaa.
Een lewe een skoot.......
6.5 x 55 Tikka T3
.270 Ruger
.222-50 Tikka T3
.222 Sako
.22 Sako
.177 HMR Sako
9mm Glock
6.5 x 55 Tikka T3
.270 Ruger
.222-50 Tikka T3
.222 Sako
.22 Sako
.177 HMR Sako
9mm Glock
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
Moet al my ekstra biltong en droee wors verkoop
Saam met jongste gaan visvang
saam met die jaracal manne gaan fly fishing doen
saam met oudste jakkalse skiet
my gat in rat kry en begin oefen vir die 94,7 fietswedren
o ja en dan seker nog vir ma ook gelukkig hou

- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Die 2014 jagseisoen is aan die verbygaan . . . wat nou?
MY roere is darm redelik uitgesorteer, lading teleskoop kombinasie werk perfek. Die 416 en 458 ry oopvisier en die 416 maak baie mooi. Wag nog vir Arms met die 458 dan so bietjie verstel en dan is hy ook reg. Wil definitief iets plattrek wat ek nognie gejag het nie bv waterbok,gemsbok of eland verder is daar definitief n buffel op die beplanning.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za