243 Win
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: 243 Win
Freddie 101
Ja dit was die laaste. sorry...
Tomma
Ja dit was die laaste. sorry...
Tomma
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: 243 Win
Skiet op die oomblik nog my laaste 85gn hpbt sieras gedaan en het reeds 70 gn blitzkings gekoop.(baie duur) wil weet of iemand my kan help met ladings. Miskien kan ek n bietjie kruit en punte spaar. Musgrave .243w met Lyttelton aksie. Hoor graag van ander oor die "performance" van hierdie punte. Spoed ,akkuraatheid ens. As julle dink ander punte is beter se ookso dan weet ek volgende keer.
Groete Freddie
Groete Freddie
yol bolsun
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: 243 Win
Freddie
Ek het nou met hulle (70gr blitskings) begin skiet en dis so naby aan die waarheid soos ek nog ooit gekom het. Hulle groepeer uitstekend en hulle maak stukkend! Gisteraand 'n jakkalsteef in haar spore gestuit - ek hou van die punte se manier. Ek is geen boffin nie maar myne laai ek 42,4gr S635 , CCI 200 primers , 68,4mm. My loop het 1:12 twist. Maar luister maar eerder na die manne wat beter weet! Wou maar net s? dat ek nie dink jy maak 'n fout nie.
Louis
Ns. En ja, laat een Blix@m dit waag om nog aan te sluit, dans die gort gaar!

Goeie dade oortref goeie woorde.
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: 243 Win
Fredddie
Kan jy dalk vir ons se waar jy van daardie kruit kry....
Tomma
Kan jy dalk vir ons se waar jy van daardie kruit kry....
Tomma
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: 243 Win
Tomcat
Dis nie Freddie wat disleksies is nie, dis ek! Sorry man, S 365 - by die geweerwinkel. Ek het darem genoem dat ek nie 'n boffin is nie, so ignoreer my maar eerder!
Louis
Dis nie Freddie wat disleksies is nie, dis ek! Sorry man, S 365 - by die geweerwinkel. Ek het darem genoem dat ek nie 'n boffin is nie, so ignoreer my maar eerder!
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: 243 Win
Dankie Louis102 goed om te hoor. Sal in gedagte hou as ek hulle begin herlaai. My geweer het 1:10 twist. Groete
Freddie
Freddie
yol bolsun
-
Calldo
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:49 pm
Re: 243 Win
Freddie
Het baie lank met 70gryn blitzkings geskiet. Uitstekende jakkals punt, breek goed op en het my baie maal met 'n effe swak skoot laat wekom. Het 43gryn S355 in sako dop met cci200 slagdop gebruik vir 3300 voet per sek. Lading was redelik warm en moet maar versigtig benader word.
Het egter 'n nuwe loop gekry met 'n 1/10 twist. Groepeer nie te goed met die 70 gryns nie. Het helaas oorgeskakel na 85 gryn sierra's en 87 gryn Hornady V-max. Punte is bietjie langer en stabiliseer beter in die 1/10 twist.
Sterkte en laat weet maar hoe dit gaan?

boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: 243 Win
Freddie
Het ook gesukel met 70 gr in my 1:10 loop,85 gr het vi my beter gewerk.
Boeta

An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 243 Win
Freddie,
nog net goeie goed gehoor van daai punte. Behoort n skraal jakkalsie amper soos die prentjie daar langs jou naam te laat lyk.
Het iemand al met Sierra se 60gr HP Varminters geskiet?
nog net goeie goed gehoor van daai punte. Behoort n skraal jakkalsie amper soos die prentjie daar langs jou naam te laat lyk.
Het iemand al met Sierra se 60gr HP Varminters geskiet?
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: 243 Win
Dankie Janjak, Boeta en calldo
Lyk my die 1:10 twist gaan n probleem wees. Skiet nog eers my 85gn gedaan en sal dan met die70gn begin. sal graag die jakkie sy eie medisyne soos in foto teruggee.
Groete freddie
ns wat se die slim mense oor die twist en die 70gn punt

Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: 243 Win
Freddie 101
Ek dink ook die 70's is bietjie lig vir jou "rate of twist". Jy kan nog gelukkig raak met die 75gr V-maxe van Hornady indien jy graag so lig wil gaan.
Jy kan gerus ook Nosler BT Varmint probeer in die 80gr. Uitstekende punt.
Hou by dit wat werk as jy kan, maar dit is goed om so bietjie te speel so af en toe.
Vir my is die 85gr Sierra's GK die mees gebalanseerdste. Nog hard genoeg om mee te jag en bladskote te skiet as dit moet. Rapsie te hard partykeer vir jakkalse maar werk tog goed vir my. Sy bc van .282 kon miskien beter, en mens sien dit vanaf 250-300 meter. Hy val 'n hele 3-4duim in daai laaste 50meter (teen 3330vps)!!!
Ja3
Ek dink ook die 70's is bietjie lig vir jou "rate of twist". Jy kan nog gelukkig raak met die 75gr V-maxe van Hornady indien jy graag so lig wil gaan.
Jy kan gerus ook Nosler BT Varmint probeer in die 80gr. Uitstekende punt.
Hou by dit wat werk as jy kan, maar dit is goed om so bietjie te speel so af en toe.
Vir my is die 85gr Sierra's GK die mees gebalanseerdste. Nog hard genoeg om mee te jag en bladskote te skiet as dit moet. Rapsie te hard partykeer vir jakkalse maar werk tog goed vir my. Sy bc van .282 kon miskien beter, en mens sien dit vanaf 250-300 meter. Hy val 'n hele 3-4duim in daai laaste 50meter (teen 3330vps)!!!
Ja3
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: 243 Win
Die val van my 85gn gamekings(op 250 en verder) en die feit dat ek al n paar jakkalse moes ver soek (gehardloop en verder gevrek veral na n hartskoot)is hoekom ek na die blitzkings gekyk het. Maar het hulle nou klaar gekoop so ek sal maar n bietjie speel en kyk wat uitkom. In elk geval dankie vir die bydrae.Ja3 wrote: .
Vir my is die 85gr Sierra's GK die mees gebalanseerdste. Nog hard genoeg om mee te jag en bladskote te skiet as dit moet. Rapsie te hard partykeer vir jakkalse maar werk tog goed vir my. Sy bc van .282 kon miskien beter, en mens sien dit vanaf 250-300 meter. Hy val 'n hele 3-4duim in daai laaste 50meter (teen 3330vps)!!!
,
Freddie
Last edited by Freddie101 on Tue Jun 30, 2009 8:55 pm, edited 1 time in total.
yol bolsun
-
tafjak
Re: 243 Win
Freddie
Skiet die goed man, maar sorg dat jy naby die lands is. Jy behoort naby 3500vps te kom. 'n Slapper twist sal bietjie meer spoed gee, maar ek glo nie jy sal veel probleme h? om die goed te laat groepeer nie. Ek het 65gr V-Maxe in my geweer(1 in 10" twist) en dit het goed gewerk. 'n Musgrave skiet alles.
Taffie
Skiet die goed man, maar sorg dat jy naby die lands is. Jy behoort naby 3500vps te kom. 'n Slapper twist sal bietjie meer spoed gee, maar ek glo nie jy sal veel probleme h? om die goed te laat groepeer nie. Ek het 65gr V-Maxe in my geweer(1 in 10" twist) en dit het goed gewerk. 'n Musgrave skiet alles.
Taffie
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: 243 Win
Dankie vir die bemoediging taffie. Sal laat weet hoe dit gaan as ek daar uitkom. Tyd is maar altyd n probleem.
Freddie
Freddie
yol bolsun
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243 Win
Ek versamel ook solank punte vir my 243. Uit die verskillende artikels van Koos Barnard het ek afgelei dat hy ook die Blitzkings (70gr) verkies vir sy 243.
Ek het 300 van hierdie punte in die hande gekry (ou stock) teen R2,30 per punt. Chris van Niekerk in Durbanville versprei ook Sierra punte teen 'n goeie prys. Laat weet as ek sy besonderhede moet verskaf.
Hein Mostert

Last edited by Hein M. on Mon Jul 06, 2009 10:01 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: 243 Win
More manne
Bou Musgrave nog gewere,iemand het my gevra ma ek weet ni,weet iemand
Boeta
Bou Musgrave nog gewere,iemand het my gevra ma ek weet ni,weet iemand
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 243 Win
NEE BOETA
MUSGRAVE IS LANKAL TOE. EK HET OP HULLE VEILING 3 SINGLE SHOT 308 GEKOOP MET FERLACH LOOP OP VIR R50 ELK....
DIT HET GLO AAN LESOTHO SE SNIPERS BEHOORT EN HULLE HET GEWERE GEKRY MAAR NIE PATRONE OM MEE TE SKIET NIE. EK HET AL ER OOR DIE 10000 SKOTE DEUR MY EEN 308 GEJAAG EN EK VEMOED IN LESOTHO HET HULLE SO 3 OF 4 SKOTE DEUR HOM GEJAAG..
EN HY GROEPEER NOGSTEEDS SO 1 TOT 1.5 DUIM OP 200 METER

Shoot straight and tell the truth!
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 243 Win
JacquesEK HET OP HULLE VEILING 3 SINGLE SHOT 308 GEKOOP MET FERLACH LOOP OP VIR R50 ELK....
dis mos nie iets wat mens oor praat nie, eissshh.
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 243 Win
Ek was nou skoon van my storie af, vat my n uur om te onthou wat ek wou vra. 
Weet iemand van die 243BRK, hyt blykbaar n langer nek en 30grade skouer?
Ek sien op Francois se Punte lys was n 6mm TBR wat ek nie herken nie.
Ek is bloot nuuskierig.
En as jy enige van daai 308's beskikbaar het Jacques sal ek 2 neem -maak dit R51-00 stuk?

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 243 Win
Jannie
Hie is paar fotos van die TBR en n paar anne warm 6mm, somma so vi die interresantheid.

Hierdie is die 6*47 Lapua, 6 TBR en 243 Win.

Hiedie se name is by, sien nie die een wat jy van praat nie. Die TBR is basies n BR nek en skouers op n 243 dop.
Mooi loop
Francois

Last edited by Francois Marais on Tue Jul 14, 2009 8:44 pm, edited 1 time in total.
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: 243 Win
Dankie FM
Inderdaad interessant.
Inderdaad interessant.
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 243 Win
Francois,
dankie, dis wraggies interesant. Die een wil mooier wees as die ander.
Waar kan mens van daai patrone in die hande kry? Ek het n groterige versameling maar die wildekat kalibers is gewoonlik beperk?
dankie, dis wraggies interesant. Die een wil mooier wees as die ander.
Waar kan mens van daai patrone in die hande kry? Ek het n groterige versameling maar die wildekat kalibers is gewoonlik beperk?
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 243 Win
Jannie
Ek kan vi jou n TBR laat kry, en ek dink Ian (hunter xxx) het n 6*47 Lapua, wanneer kom jy Nam toe???
Mooi loop
Francois
Ek kan vi jou n TBR laat kry, en ek dink Ian (hunter xxx) het n 6*47 Lapua, wanneer kom jy Nam toe???
Mooi loop
Francois
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 243 Win
Francois,
baie dankie, ek dryg elke jaar om te gaan jag daar maar kom nooit sover nie. Was in 89/90 laas daaikant van die draad gewees.
baie dankie, ek dryg elke jaar om te gaan jag daar maar kom nooit sover nie. Was in 89/90 laas daaikant van die draad gewees.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 243 Win
Jannie
Kom gerus, laat weet net wat julle soek en ek reel hierdiekant, trek een v/d dae Windhoek toe, maar ek het genoeg jagplek, kan enigeiets reel.