Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Robbie nou maak jy nie mooi nie, soos ek nou voel is ek al opad. Eers ry ons vrydag hehe dan donderdag en net ek dit voorspel het vat ons al woensdag die pad. Mamma het my hoeka so bietjie snaaks aangekyk en toe gese my liefie is reg jy het dit nodig.......
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Rampawena
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Tue Jan 29, 2013 3:50 pm
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Eish, hier is dit nou, hoostuk 2. Jip my tassies is ook al gepak en ek staan al in my jag boots en spin, Woensdag moet nou kom. Robbie, ek en Deon het gereken as ons die oggend voor 10 hier kan wegkom dan sal ons vir julle in Thabas wag solat ons nie weer verdwaal nie. Kabous jy is n stappie verder, ek moet nog vir mamma sê dat ek gaan jag....
-
Tiaan
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Thu Feb 20, 2014 5:11 pm
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Ja manner dit gaan lekker wees!!!.
Kan nie wag nie.
Met ys Ja.
Kan nie wag nie.
Met ys Ja.
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Môre,
Ek kan nie wag vir môre nie, my tas is gepak en is reg om te ry.
Robbie, hoe laat ry ons.
JvB
Ek kan nie wag vir môre nie, my tas is gepak en is reg om te ry.
Robbie, hoe laat ry ons.
JvB
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Dink die reeling was 16h00 ma ek het sommer seker gemaak dat ek 14h00 by Robbie kan wees.........die tyd word altyd vroeer so het sommer klaar voorsiening gemaak vir dit.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Dit lyk of ons julle gaan ophou om vroeër te ry want Robbie gaan net vir ons wag en dit gaan nie 16:00 wees nie. Die verkeer deur die poort is 'n nag merrie.
Ons gaan probeer om 'n bietjie vroeër weg te kom.
JvB
Ons gaan probeer om 'n bietjie vroeër weg te kom.
JvB
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Johan daai klink na n plan, is die ontvanger se water nie juis nou so effe sleg nie, genade ek hoor die mense kry die vreeslikste maagkrampe daar deesdae, voel jy dit nie ook aankom nie...........
Dink ons moet maar die vertrek tyd 14h00 maak of wat? Dans ons vroeg genoeg op die plaas om gou in te skiet, en dalk nog n draai te ry!!
Dink ons moet maar die vertrek tyd 14h00 maak of wat? Dans ons vroeg genoeg op die plaas om gou in te skiet, en dalk nog n draai te ry!!
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Ek is juis besig om so effe sleg te voel, dit kan dalk die water wees.
Robbie, die dinge is besig om te gebeur. Die vroegste wat ek daar by jou kan wees is 14:30.
Robbie, die dinge is besig om te gebeur. Die vroegste wat ek daar by jou kan wees is 14:30.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Nou werk jy pella!!!!!
Hier kom n ding!
Eks in.
Hier kom n ding!
Eks in.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Nou wonner ek hoes neef Johny so stil, shame hy kan eers vrydag deurkom ons maak nie mooi nie!!!
Neef, onthou daai kitaar en bekorrel ne, die pensklavier sal saam!
Neef, onthou daai kitaar en bekorrel ne, die pensklavier sal saam!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Manne manne hier kom wee n lekker naweek.....hoop die varkies en die blouwildedonkies werk baie mooi saam. 14h30 klink vir my soooo mooi en sal lekker wees om so n draaitjie te ry.Nou na die weer geloer en lyk of ons 30 plus temperature gaan he, hoop die ys eissh genoeg.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Kobus,
Nou praat jy, ek wil my CZ 375 H&H wat ek so rukkie terug aan geskaf het juis so bietjie gaan uit toets op 'n vark en bwb.
Nou praat jy, ek wil my CZ 375 H&H wat ek so rukkie terug aan geskaf het juis so bietjie gaan uit toets op 'n vark en bwb.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Jong ek het my 416 Ruger al n jaar en nog niks platgetrek nie, elke keer as hy in die hande is kruip die goete weg . Dink egter die naweek gaan ek daai ys breuk met die oudjie......ooop visiere met n ou klein 350gr pilletjie
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Hein was nou net hier by my, se hy neem die varkies heel dag deur af by die watergate met die trailcams, hulle loop los!
Bwbte by veepos voor sonuit en met skemer, koedoes en rooibokke by hardekool die heel dag deur afgeneem die naweekmwat verby is, en n bruin hiena het die een trailcam afgekou en 150m in die veld in gedra en daar gelos.
Bring maar asb almal koelbox saam, ons sal op thaba stop en ys koop en direk op die plaas vrieskas toe vat.
Bwbte by veepos voor sonuit en met skemer, koedoes en rooibokke by hardekool die heel dag deur afgeneem die naweekmwat verby is, en n bruin hiena het die een trailcam afgekou en 150m in die veld in gedra en daar gelos.
Bring maar asb almal koelbox saam, ons sal op thaba stop en ys koop en direk op die plaas vrieskas toe vat.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Hiermee die pryse vir die gediertes vir die naweek:
Wildpryse:
Manlik Vroulik
Rooibok R1200 R800
Kudu R7500 R2850
Bwb R3000 R2500
Waterbok R7000 R3000
Vlakvark R500 R500
Rooihartebees R4500 R3500
Wildpryse:
Manlik Vroulik
Rooibok R1200 R800
Kudu R7500 R2850
Bwb R3000 R2500
Waterbok R7000 R3000
Vlakvark R500 R500
Rooihartebees R4500 R3500
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Dit lyk reg Kobus, en verkieslik nie vroulike dienre nou meer nie.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
More die tyd is onse sterte al by Thaba.....
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Eishhh praat jy!!!!
Kanie wag nie.
Kanie wag nie.
-
Rampawena
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Tue Jan 29, 2013 3:50 pm
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Klink my die anner 2 bylkappers het hulle dinge ook so gereel dat ons al brunch op Thabas kan geniet. Proviant is ook reeds aangekoop en trailer is al gepak. Nou wag ons net vir môre.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Wag in spanning
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/IMG-20140903-WA0001_zps94784d61.jpg
Slaan ons die pad aan
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/IMG-20140903-WA0000_zps00ae9899.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/IMG-20140903-WA0001_zps94784d61.jpg
Slaan ons die pad aan
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/IMG-20140903-WA0000_zps00ae9899.jpg
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Hier is Johan se fotos, hy sal bietjie meer kom vertel
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/IMG-20140908-WA0000_zps3d6ca772.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/IMG-20140908-WA0003_zps3c85e5f1.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/IMG-20140908-WA0001_zpsd3532bd7.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/IMG-20140908-WA0002_zps1066adf6.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/IMG-20140908-WA0000_zps3d6ca772.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/IMG-20140908-WA0003_zps3c85e5f1.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/IMG-20140908-WA0001_zpsd3532bd7.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/IMG-20140908-WA0002_zps1066adf6.jpg
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Frikkie,
Dankie vir die hulp met die fotos.
Ek het so paar fotos geneem waar ons almal geslaap het en dan die lapa waar ons lekker gebraai en kuier het. Daar sit 'n paar van die manne en wag vir die ander om terug te kom na die oggend sessie. Hein, Robbie, Kobus, Tiaan en Tjaart.
Die geriewe was uit die boonste rakke, netjies en regtig pragtig alles was daar gewees.
Robbie, ek wil net van my kant af baie dankie sê vir al jou moeite al het ek nie iets die naweek geskiet nie. Dit was baie lekker gewees en veral om die ander manne te ontmoet van die forum. Daar was 'n paar geleenthede waar ek iets kon skiet maar het verby laat gaan, ek is maar selektief as dit by skiet kom.
Kobus, jammer die 416 kon nie iets plat trek nie maar die 375 het.
JvB (Johan)

Manne dit was baie lekker soos altyd:
Johan daai 416 sal nog kaalbaspan die wildebeest n impala gee. Hardewerk het my nog nooit negatief gemaak nie. Ek is hoeka lus om die volgende sessie te reel. As ek eers daai plaas verstaan gaan dit darm baie makliker raak.
Johan daai 416 sal nog kaalbaspan die wildebeest n impala gee. Hardewerk het my nog nooit negatief gemaak nie. Ek is hoeka lus om die volgende sessie te reel. As ek eers daai plaas verstaan gaan dit darm baie makliker raak.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Rampawena
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Tue Jan 29, 2013 3:50 pm
Re: Christo se BWB Kerskompetisie naweek is gereel!!
Dagsê Manne,
Eerstens ook dankie aan almal wat daar was en die naweek weer so lekker en onvergeetlik gemaak het, vir Robbie en Hein julle manne maak dit elke keer n belewenis. Buiten die top-notch geriewe het ons weereens spyskaart gehad wat niemand oor kon kla nie en natuurlik Tiaan se pap, braaipakke en potjie.
Die Kalabaspan orkes en sanggroep het weer hulle verskyning gemaak en nadat daai twee buffels morsdood geskiet is met een skoot kon die sangleier nie meer praat nie, ook nie meer lees nie.
Skoonma se rooibokooi en baas Piet se vlakvark kon ons darem kry. Na ‘n uiters rookie mistake en swak skoot het die rooibok het my eers die plaas gewys voor ek die finale doodskoot gegee het.
My nemesis, die blouwildebees is ook nie iets om oor trots te voel nie, en dié het my baie tyd in die veld gekos sonder enige geluk. Elke keer in die veld leer n man iets en die bees het my bloedneus geslaan.
Buiten die swak prestasie agter my roer was die trip weer een van die bestes wat ek in my lewe gehad het en daarom weereens dankie aan Robbie, Hein, Tiaan, Tjaart, klein Tjaartjie, Oom Koos, Frikkie, Kobus, neef Johny, Martin, Deon, Wikus, Johan, Theunis en Thomas. Kobus jy kan maar daai sessie reel, ek sal links voor sit, hoofstuk 3 moet beslis volg.
Groete
Christo

Mater ek is bly na al die byt praat jy nog met my. My eerste bloedbek wat ek gekry het met wildebeest het ek nog vandag nog die stukkie been wat ek opgetel het om my te herinner om nie aan te jag met daai taai dier nie. Ek glo ek praat namens meeste jagters as ek se dat daar erens in onse jag jare al bietjie vir ons gewys is hoe die plaas lyk. Dit kan net beter vorentoe aangesien jou vlaggie al halfmas hang.
Ek het geloop dat dit bars en hard gewerk en selfs al het die arm man se buffel nie saamgewerk nie ken ek die plaas nou bietjie beter. Ek dink ek sal egter binnekort nuwe jag booties moet koop want ek trap die manne vinnig klaar.Die sessie het daai spinnekoppe darm uit die pad gebly, manne tot die volgende keer.......