Toyota website: nuwe Hilux?

Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Eugene »

Henry wrote:Die stats sal aansienlik anders lyk as mens opdeel tussen private kopers en kommersiele kopers.
Henry, moet asseblief nie nou 'n goeie argument hier met feite kom bederf nie! >:+ >:+ >:+ ;)
Aim small, miss small
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by PaulM »

'n Paar dinge het my opgeval met die syfers: Dit is verbasend hoe groot die sprong van tweede na derde
plek is, en ook hoe min Mazda BT50, Navara en Amarok bakkies verkoop word, veral synde die Mazda en
die Ford mos amper boeties is. Ek het gedink daar is meer van hulle op die pad as wat die syfers
aantoon, nou sien ek die Cruiser bakkie gee hulle pakslae.

Dit sal ook baie interessant wees om te sien hoe vergelyk die dubbelkajuite se verkope met mekaar,
asook die "Extra cabs", enkelkajuite en die intreevlak werkesels.
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Smirre »

Manne
en die FORD wen ver!! ++>:
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Apie »

VW was 2de

Wonder hoeveelste was Hilux en Isuzu
User avatar
Henry
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Henry »

Ek weet net my vrou se oom braak gal oor sy nuwe Legend 45 bakkie. Ek het hom nou die dag gehelp met voer aflaai, en as jy weg trek met die trailer gehaak dan skud sy koppelaar soos Robbie wat die Leeu-loop doen.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Chevvy SS »

Daar word 151 voertuie per dag in S.A. gesteel. Dis omtrent 10% van nuwe motorverkope. As ons in ag neem dat nie almal nuut is nie, is dit nog steeds 'n helse inpuiting vir die ekonomie (Regering). Dink aan die BTW, groen belasting, registrasiefooie ens. Crime pays, says the Government.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Supacow »

Ja nee. Misdaad en die wolbeursie run die ekonomie.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Chevvy SS »

Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Stefan764 »

Oom Chev

Daai artikel kan jy glad nie glo nie. Enige ou wat n Nissan bo n Toyota verkies is defnitief van lootjie getik...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Chevvy SS »

Gawie 13mm, kom in. Stefaans sê jy is mal.

Stefaans, so ons moet jou glo as jy skryf 'n .22 skiet 'n olifant beter dood as 'n 458?
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Heinz Petersen »

Stefan, nou gaan jy pak kry. Oom Pieter, Gawie en Cassie gaan jou nou iets laat verstaan.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Gawie(13mm) »

Ai manne. Ek skryf dit maar toe as onkunde en die voortvarendheid van die jeug. Stefaans sal nog leer dat die wêreld daar buite, nie altyd met jou drome saamstem nie. >:D

My oorlede Pa het altyd gesê dat die beste voertuig die een is wat klaar betaal is en veilig in jou motorhuis staan.

In my geval is dit toevallig 'n Navara. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by PWV »

Heinz Petersen wrote:Stefan, nou gaan jy pak kry. Oom Pieter, Gawie en Cassie gaan jou nou iets laat verstaan.
Heinz
Op elke vlak van die lewe kry ons sulke voortvarendheid. Ons moet hulle maar net aanvaar.
Jy kan hulle nie skiet nie, want dis teen die Wet. >:+
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by WitWillem (Charl) »

Sien die prys vir die nuwe Ranger is uit... R595k vir die top of the range wildtrack ... eina
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Stefan764 »

Gawie(13mm) wrote:
My oorlede Pa het altyd gesê dat die beste voertuig die een is wat klaar betaal is en veilig in jou motorhuis staan.

In my geval is dit toevallig 'n Navara. ;D
My geval n 4.5EFi Toyota Land Cruiser... he he he jou Pa was nogals nie verkeerd in my geval nie ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Sako75 »

User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Hartskoot Hennie »

So bietjie van die topic af, maar wat betaal julle manne vir motorversekering? My 2010 D/C Hilux se versekering kos my amper in 'n maand wat 'n klein karretjie (drolkewer) se paaiement kos... :laugh:
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13659
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Geno »

2012 Land Cruiser: R1363.44
R350 000.00

2014 Hyndai i20: R841.28
R138 200.00
Goed, beter, 6millimeter!
ANDRIES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by ANDRIES »

2012 ford 3.2 a/t 340000 751.55
2011 bantam 93000 323.86 My Meisiekind se bakkie
2013 Kuga awd 320000 697.33
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Hartskoot Hennie »

Discovery vra my R1359.80 per maand net vir my bakkie en dan nog 'n addisionele R50 vir Stolen Vehicle Recovery. Ek dink dis tyd om ander kwotasies aantevra...
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Chevvy SS »

Hartskoot Hennie wrote:So bietjie van die topic af, maar wat betaal julle manne vir motorversekering? My 2010 D/C Hilux se versekering kos my amper in 'n maand wat 'n klein karretjie (drolkewer) se paaiement kos... :laugh:
By ons vra die maatskappye meer vir Hiluxe as ander bakkies.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Chevvy SS »

Ford.jpg
So rol die Ford manne.....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gerhardus Nel
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Gerhardus Nel »

Rapter wannebees!!!! Ford is soos Landrover, jy staan elke dag op mete die wete dat jy dalk vandag kan stap.
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Wouter Roets »

Chevvy SS wrote:
Hartskoot Hennie wrote:So bietjie van die topic af, maar wat betaal julle manne vir motorversekering? My 2010 D/C Hilux se versekering kos my amper in 'n maand wat 'n klein karretjie (drolkewer) se paaiement kos... :laugh:
By ons vra die maatskappye meer vir Hiluxe as ander bakkies.
Chevvy

Wat het jy teen Toyota? Was jy dalk in een gemollesteer toe jy klein was? ;D

Groetnis
Wouter
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Toyota website: nuwe Hilux?

Post by Chevvy SS »

Ludwig, my broer is in 'n Hilux gemaak en hy is in die bleddie tronk!
Post Reply