Dink hardop!

FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Dink hardop!

Post by FCLoretz »

kopskoot wrote:Ek moet eintlik nie hier post nie, want ek weet baie min van hanwapens af, behalwe dat die voorkant die gevaarlike kant is ;D

Ek wonder egter hoekom niemand 'n Heckler & Koch aanbeveel nie?

Ek het 'n P30 V3 in 'n 9mm en het onlang nog een gekoop in 40 S&W. Ek is baie beindruk met die wapens, en het op hulle besluit, nadat ek al die ander(Glock,cz etc) hanteer het.

Hulle is lekker kompak en pas lekker in my "groot" hande ( wat nie alle kompakte pistole doen nie)

Ek wonder sommer? Is daar enige probleme met hulle waarvan ek nie weet nie?

ek vra, want soos ek gese het, ek weet baie min van handwapens af

Groete
Ronald
Ronald,

H&K maak fantastiese pistole. EK glo nie enige man sal daarmee stry nie. Waar die probleem egter inkom, soos Carl reeds genoem het, is die beskikbaarheid van parte asook die prys daarvan.

Die Glocks en CZ se parte is relatief goedkoper en meer vrylik beskikbaar.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Dink hardop!

Post by NicoSmit »

Kry 'n mens nog die Beretta in Suid Afrika Ek het nou die afgelope tyd gesien hulle adverteer net die Taurus wat baie soos die Beretta 92f lyk Ek het nog die beretta 92 en sal hom vir niks veruil nie bietjie aan die groot kant maar jy raak hom vinnig gewoond
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Dink hardop!

Post by FCLoretz »

Jy kry wel beretta, twin bore in 4 ways design quarters is die agente, sover ek kan onthou
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Dink hardop!

Post by Carl »

NicoSmit wrote:Kry 'n mens nog die Beretta in Suid Afrika Ek het nou die afgelope tyd gesien hulle adverteer net die Taurus wat baie soos die Beretta 92f lyk Ek het nog die beretta 92 en sal hom vir niks veruil nie bietjie aan die groot kant maar jy raak hom vinnig gewoond
http://www.zimbibooks.com/comersus/store/catalog/BERETTA%20P4%2040%20S&W.jpg
Sien Zimbi het hulle op 'n stadium verkoop, die 92F ook.
http://www.zimbibooks.com/comersus/stor ... ategory=47
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Dink hardop!

Post by 375fanatic »

1 dag by die wapenwinkel kom haal n paramedic sy colt 45 ek vra toe hoekom hy die colt 45 gevat het en nie n 9mm nie

hy antwoord toe heel droog "ek het baie ouens al gered wat met 9mm geskiet is maar nog nie 1 met n 45 nie "
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Dink hardop!

Post by johans »

375fanatic wrote:1 dag by die wapenwinkel kom haal n paramedic sy colt 45 ek vra toe hoekom hy die colt 45 gevat het en nie n 9mm nie

hy antwoord toe heel droog "ek het baie ouens al gered wat met 9mm geskiet is maar nog nie 1 met n 45 nie "
ja en deesdae word hulle ook aangeval
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1878
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Dink hardop!

Post by Alwin »

375fanatic wrote:1 dag by die wapenwinkel kom haal n paramedic sy colt 45 ek vra toe hoekom hy die colt 45 gevat het en nie n 9mm nie

hy antwoord toe heel droog "ek het baie ouens al gered wat met 9mm geskiet is maar nog nie 1 met n 45 nie "
Hmmm... Maar hy sê nou nie juis hoeveel 45-skietwond slagoffers hy al behandel het nie.

Volgende ding wat ons gaan hoor, is dat Dawid vir Goliat met 'n 45 geskiet het.

Vir die wat nog onvertroud is met handwapens: Alle gewone handwapenkalibers, in maklik draagbare, versteekbare handwapens, is maar uiters powere stoppers. As jy effek wil hê, gebruik 'n 12Br of Geweer.

Al die paramedici en chirurge wat ek al mee gepraat het, kon nie volgens die koeël-wonde op die pasiënt bepaal, met watter kaliber hulle geskiet is nie. Dus, die gate lyk dieselfde, binne en buite. Wat wel saak maak, is die skootplasing.

Daar is Amerikaanse statistieke oor die hospitalisasie van skietwond-slagoffers. As ek reg onthou, loop dit ongeveer so: Uit elke 10 skietwond-slagoffers, het slegs 6 in die hospitaal oornag. (Dus, 4 is behandel en dadelik ontslaan.) Van die 6, het 3 langer as 1 dag in die hospitaal gebly en 1 is dood.

As ons 'n analogie met tipiese jagomstandighede kan maak: 'n Gemiddelde persoon weeg so 70 tot 80 kg, dieselfde as 'n mooi rooibok ram. Wie dink 'n 9mmPara, .40S&W of 45ACP is geskikte kalibers vir algemene rooibokjag? Ek dink almal sal saamstem, dat ons eerder iets soos 'n 243W, of groter, behoort te gebruik. Ja, ek het hulle ook al met 'n 357 Magnum en 44 Magnum gejag, maar skootplasing bly kritiek.

Kom ons skei die feite van die fiksie. Handwapens is uiters oneffektief, daarom moet ons kompenseer met beter behendigheid en skootplasing, saam met met soveel skote op teiken ("vitals") as moontlik.

En nee, ek gaan nie nou my 45's weggee of verkoop nie. Maar dis net goeie pistole, nie toor-goed nie.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Dink hardop!

Post by Marc »

375fanatic wrote:1 dag by die wapenwinkel kom haal n paramedic sy colt 45 ek vra toe hoekom hy die colt 45 gevat het en nie n 9mm nie

hy antwoord toe heel droog "ek het baie ouens al gered wat met 9mm geskiet is maar nog nie 1 met n 45 nie "

;D ;D ;D ;D Jy moet tog in ag neem wie die groter meerderheid van Paramedics se kliente is deesdae......daarna gaan ek bylas dat skoot plasing van kardinale belang is en dat gheto styl lood gooi nie altyd so effektief is as stopper materiaal nie >:D

338LM

Mens moet darem in ag neem dat 'n mens se konstruksie: vel; weefsel en been digtheid, nie nastenby in die klas is van ons mede soogdier spesies sin nie. Ons as 'n spesies is maar aan die pieperige kant as dit kom by samestelling ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1878
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Dink hardop!

Post by Alwin »

Marc wrote:Mens moet darem in ag neem dat 'n mens se konstruksie: vel; weefsel en been digtheid, nie nastenby in die klas is van ons mede soogdier spesies sin nie. Ons as 'n spesies is maar aan die pieperige kant as dit kom by samestelling ;D
Ja, stem saam. Maar die pieperigheid is maar ook meestal in die kop. Wat ek bedoel is, as die inbreker goed gerook, effens gesuip, en deur sy toordokter "bullet proof" gemaak is, voel hy nie meer enige pyn (of meegevoel) nie. Dan reageer hy net op 'n afskakel van sy "trip switch". En dit is basies die boonste paar werwels, die sentrale senuweestelsel en die motoriese gedeelte van die brein. Nie eens hartskote is altyd stoppers nie. En dan is handwapens maar baie marginaal.

Maar as hy redelik slim en nugter is, vat hy die pad as jy jou .22 uithaal. ;D
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1893
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Dink hardop!

Post by Ratel »

kopskoot wrote:Ek moet eintlik nie hier post nie, want ek weet baie min van hanwapens af, behalwe dat die voorkant die gevaarlike kant is ;D

Ek wonder egter hoekom niemand 'n Heckler & Koch aanbeveel nie?

Ek het 'n P30 V3 in 'n 9mm en het onlang nog een gekoop in 40 S&W. Ek is baie beindruk met die wapens, en het op hulle besluit, nadat ek al die ander(Glock,cz etc) hanteer het.

Hulle is lekker kompak en pas lekker in my "groot" hande ( wat nie alle kompakte pistole doen nie)

Ek wonder sommer? Is daar enige probleme met hulle waarvan ek nie weet nie?

ek vra, want soos ek gese het, ek weet baie min van handwapens af

Groete


Ronald
Kopskoot
Kyk na my vorige pos.
H&K is puik. Goed genoeg vir SAP taakmag sover ek kan onthou. 'n Pel van my het 'n P30 en ek het nou annerdag die wapen geskiet. Baie nice. Hou in gedagte die prys en beskikbaarheid van ekstra magasyne. Magasyne is so skaars soos voortanne op die cape flats.
Maak 'n verskil
Post Reply