Mauser 9.3x62

User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2341
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Mauser 9.3x62

Post by JAGTERSREG-JRM »

AMAZING........
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Mauser 9.3x62

Post by tau »

Oom Nege3

Dit is nou darem vrek lekker om so koneksie te kry.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Mauser 9.3x62

Post by NEGE3 »

Nick baie dankie. Dit is baie interessant. Lyk my die niggie kon lood gooi. Ek het baie geniet om dit te lees en sal dit seker nog 'n paar keer weer lees.

Tau ja dit is wat dit so lekker maak hier op ons Forum. Jy kan dinge wat jou na aan die hart lê deel met mense wat dieselfde daaroor voel.

Ek waardeer julle kommentaar geweldig baie.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Mauser 9.3x62

Post by Pappabeer »

Oom koos, ja die geweer is voor die oorlog gebou, en het nog nie die kruisboute deur nie. Ek was nie bewus dat van die obendorf mausers wel met n 28" loop uitkom nie.

Watse geweer is oom se ander 9,3?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Mauser 9.3x62

Post by NEGE3 »

Pappabeer wrote:Oom koos, ja die geweer is voor die oorlog gebou, en het nog nie die kruisboute deur nie. Ek was nie bewus dat van die obendorf mausers wel met n 28" loop uitkom nie.

Watse geweer is oom se ander 9,3?
DIt is 'n Sako 85 met 'n 20" loop en 'n vollengte kolf.
Groete,
Koos de Beer
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: Mauser 9.3x62

Post by Hercules Louw »

NEGE3, Ek is nou nuuskierig, daai Mauser moes mos nou al opgedaag het?
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Mauser 9.3x62

Post by NEGE3 »

Hercules volgens die opsporings nr. wat ek het van RAM is hy baie naby aan PTA. Lyk of die ou eers laat Maandag middag uit die Kaap vertrek het.
Ek sit al self op hete kole.
Sal laat weet as hy hier is.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Mauser 9.3x62

Post by Nickvn »

Onthou ons will fotos sien……….
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Mauser 9.3x62

Post by NEGE3 »

Het nou net met RAM gepraat. My pakkie is geskeduleer om eers more afgelewer te word. Lyk my vuurwapens en ammo loop 'n ander pad as gewone goedere.
Darem ander goeie nuus. Die 7x57 is klaar en gereed vir afhaal by Truvello. ;D
Groete,
Koos de Beer
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Mauser 9.3x62

Post by NEGE3 »

Vanmiddag 4-uur bel die Geweerwinkel my met die goeie nuus dat die Mauser afgelaai is. Nou ja ek het nie verder woorde nie. Dit is wat vir my gewag het.
Mauser Kolf.jpg
Hercules lyk my ek is ook in die mark vir 'n kolf.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Mauser 9.3x62

Post by NEGE3 »

Pappabeer wrote:Oom koos, ja die geweer is voor die oorlog gebou, en het nog nie die kruisboute deur nie. Ek was nie bewus dat van die obendorf mausers wel met n 28" loop uitkom nie.

Watse geweer is oom se ander 9,3?
Jy was reg die loop is 24 duim.
Groete,
Koos de Beer
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Mauser 9.3x62

Post by Silent Hunting »

Het RAM hom gebreek? 1ste fotos was hy dan heel gewees?
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: Mauser 9.3x62

Post by Hercules Louw »

Koos, dis nou 'n teleurstelling.

Ek moet sê op jou eerste foto's het ek al gewonder oor die kolf, dit het vir my gelyk na 'n kraak dwars oor die bokant van die greep.

Riaan by Mootwapens sal daai kolf vir jou perfek regmaak vir 'n paar honderd rand.
Maar ek sou tog die Boyd's kolf roete voorstel as jy baie met die geweer wil skiet.
My Boyd's kolf moet nou al naby wees.

Jy moet nou maar die prys afstry oor die gebreekte kolf, dit is sekerlik veroorsaak deur hardhandige ongevoelige optrede van die koerier.

Groete
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Mauser 9.3x62

Post by Pvdw »

NEEEE!!!! :confused: :confused: :-[ :-X :-X Ek sal dit mos nie maak as ek so 'n pakkie kry nie :P

93 hoe lyk die aksie en die loop toe??
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Mauser 9.3x62

Post by Pappabeer »

Ek is naar...
Het jy al die geld oorbetaal oom koos?

Ek het nou weer na die fotos op Guntree en die eerste post gekyk, en daai kraak is duidelik sigbaar. Jy sal dit kan laat herstel, maar dit ontneem die geweer van baie waarde. Indien die staal nog goed is, is dit nog al die tyd n goeie werks geweer.

Ek sou voorstel dat oom die verkoper aanvat indien hy dit nie vooraf enigsins genoem het nie. Tweedens kyk baie mooi vir tekens van houtlym of ander herstelprosesse wat jou argument kan staaf.

Wie is die man wat die geweer verkoop het, ek ruik n rot
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Mauser 9.3x62

Post by NEGE3 »

Manne die duiwel loop los rond. Na 'n sterk koppie swart koffie het ek mooi na die gemors gekyk. Dit lyk vir my die kolf was al herstel.
Mauser kolf 3.jpg
Mauser kolf 2.jpg
Die eienaar is ook nou skielik van die lug af. Tipies.

Die staal lyk nog mooi. Die loop het al gewerk maar die groewe lyk nog goed.

Het darem die 7x57 terug gekry van Truvello af en moet nou mooi afgerond word.
7x57.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Mauser 9.3x62

Post by NEGE3 »

Pappabeer wrote:Ek is naar...
Het jy al die geld oorbetaal oom koos?

Ek het nou weer na die fotos op Guntree en die eerste post gekyk, en daai kraak is duidelik sigbaar. Jy sal dit kan laat herstel, maar dit ontneem die geweer van baie waarde. Indien die staal nog goed is, is dit nog al die tyd n goeie werks geweer.

Ek sou voorstel dat oom die verkoper aanvat indien hy dit nie vooraf enigsins genoem het nie. Tweedens kyk baie mooi vir tekens van houtlym of ander herstelprosesse wat jou argument kan staaf.

Wie is die man wat die geweer verkoop het, ek ruik n rot



Dit is 'n ene HJJ Coetzee van LAWC Arms in Hulletstr. Plantenburg, Stellenbosch. Sel. 0836570307
Die ou wat die die Waybill geteken het daar is weer 'n T Steyn.

Die manne daar in Stellenbosch moet wakker loop.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Mauser 9.3x62

Post by Gert Odendaal »

Koos , inderdaad is dit `n groot terleurstelling, kan ons begin help rond vra vir `n Mauser kolf vir jou geweer? Ek sal more gou met Johan gesels en hoor wat hy het en dan na Classic Arms toe gaan en hoor wat Andrew beskikbaar het. Ek dink ons moet op die forum hoor vir `n ekstra kolf as jy dit oorweeg om die Mauser op `n ou kolf te hou. Miskien dink om `n klassieke kolf te bou? Miskien skep die terleurstelling nuwe moontlikhede wat vir jou sal werk???
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2489
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Mauser 9.3x62

Post by Flip Nel »

Baie jammer om te hoor oom, dis is nou nie lekker nie
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2341
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Mauser 9.3x62

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dagse, daai is nie lekker nie, en dink net waste taal ek sou uiter.Classic arms het wel kolwe loer op hulle webwerf

Groetnis
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Mauser 9.3x62

Post by Pappabeer »

Oom Koos, ek stuur PM. bel my asb.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Mauser 9.3x62

Post by NEGE3 »

Gert Odendaal wrote:Koos , inderdaad is dit `n groot terleurstelling, kan ons begin help rond vra vir `n Mauser kolf vir jou geweer? Ek sal more gou met Johan gesels en hoor wat hy het en dan na Classic Arms toe gaan en hoor wat Andrew beskikbaar het. Ek dink ons moet op die forum hoor vir `n ekstra kolf as jy dit oorweeg om die Mauser op `n ou kolf te hou. Miskien dink om `n klassieke kolf te bou? Miskien skep die terleurstelling nuwe moontlikhede wat vir jou sal werk???

Gert baie dankie.
Ek gaan eers maar rondkyk of iemand nie dalk 'n ou klassieke kolf het wat ek kan maak pas nie. Sou hom graag so oorspronklik as moontlik wil hou. As dit nie kan nie dan is dit maar so. Ek het in elk geval min genoeg betaal dat 'n kolf my nie uit die mark prys nie. Gelukkig kan ek baie van die afrondings werk maar self doen. Deon het ook kontakte en hy sal vir my ook rondkyk vir 'n ou kolf.
Die eienaar het my toe gekontak nadat ek ook vir hom fotos gestuur het en hy wil eers die saak met RAM opvat. Sal maar sien wat broei daar uit. Ek het in elk geval nie baie hoop nie.
Mooi loop.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Mauser 9.3x62

Post by Pappabeer »

Oom Koos,

My 9,3 se fotos is op die 9,3 draad. Dit is n identiese geweer itv staalwerk, behalwe dat hy die kruisboute deur het. Ek gaan Desember op vakansie, en gaan nie by skiet uitkom in die maande daarna tot seker maart nie. Oom is welkom om my kolf te vat om n kopie te laat maak, om dit so na as moontlik aan die oorspronklik te hou.

Persoonlik dink ek daardie kolf het heeltemal uitgedroog, en is onherstelbaar, gegewe die kaliber. Sels al sit mens n metaal "gusset" oor sal dit nogtans n waagstuk wees.

Ek hou oë en ore oop vir n kolf.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Mauser 9.3x62

Post by NEGE3 »

NEGE3 wrote:
Pappabeer wrote:Ek is naar...
Het jy al die geld oorbetaal oom koos?

Ek het nou weer na die fotos op Guntree en die eerste post gekyk, en daai kraak is duidelik sigbaar. Jy sal dit kan laat herstel, maar dit ontneem die geweer van baie waarde. Indien die staal nog goed is, is dit nog al die tyd n goeie werks geweer.

Ek sou voorstel dat oom die verkoper aanvat indien hy dit nie vooraf enigsins genoem het nie. Tweedens kyk baie mooi vir tekens van houtlym of ander herstelprosesse wat jou argument kan staaf.

Wie is die man wat die geweer verkoop het, ek ruik n rot



Dit is 'n ene HJJ Coetzee van LAWC Arms in Hulletstr. Plantenburg, Stellenbosch. Sel. 0836570307
Die ou wat die die Waybill geteken het daar is weer 'n T Steyn.

Die manne daar in Stellenbosch moet wakker loop.

Ek wil net dit duidelik maak dat die wapen die persoonlike eiendom van HJJ Coetzee is en nie van die plek vir wie hy werk nie. Ek het dit vandag gesien toe ek die papiere deur die pos ontvang het. LAWC Arms is glad nie betrokke by die transaksie as sulks nie.
Groete,
Koos de Beer
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Mauser 9.3x62

Post by mariusr »

NEGE3 wrote:Vanmiddag 4-uur bel die Geweerwinkel my met die goeie nuus dat die Mauser afgelaai is. Nou ja ek het nie verder woorde nie. Dit is wat vir my gewag het.
Mauser Kolf.jpg
Hercules lyk my ek is ook in die mark vir 'n kolf.
Sulke fotos is nie toelaatbaar op die forum nie! :o Dit breek my hart en dan is dit nogal 'n nege drie! >:(
Post Reply