6mm Dasher
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
Taffie
Yalair se mod 80 is 'n .308 aksie sal beter werk met .243 AI anders sal hy aan die magasyn moet laat werk andersins is ek maar geneig om saam met jou te stem.Vir ons doel sal enige van die wat jy genoem het werk.
Raynie

One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Taffie
Dit gaan eintlik hier oor om iets anners te he ook, jy weet wat ek bedoel - nie vir spesifieke doel soseer nie, moet uiters akuraat wees en vinnig ook, sover is my kop nogsteeds by dasher

-
tafjak
Re: 6mm Dasher
Yalair
Groete
Taffie
Vir akkuraatheid sal jy moet bly by die Dasher, ahoewel ek dan 22Dasher sou verkies.moet uiters akuraat wees en vinnig ook
Groete
Taffie
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Taffie
Die 22 kielie my nogal, maar hy eet lope sommer vir tee tyd, as ek gaan vir 22 sal ek sommer 'n 8" knox insit, eks net bang geweer is dan meer by die geweersmut as in die veld. As iemand 'n aksie wil skenk dan bou ek sommer 22 en 6mm
Die 22 kielie my nogal, maar hy eet lope sommer vir tee tyd, as ek gaan vir 22 sal ek sommer 'n 8" knox insit, eks net bang geweer is dan meer by die geweersmut as in die veld. As iemand 'n aksie wil skenk dan bou ek sommer 22 en 6mm
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
Yalair
Die .22Dasher is ligter op lope as die 22-250 hou net in gedagte dat die .22Dasher ontwikkel is om 22-250 spoed in 'n kleiner dop met minder kruit te verkry.Die 22Dasher val eintlik mooi tussen die 22-250 en 22-250 AI wat spoed betref met 'n langer looplewe as beide.
Ek dink die 6mmDasher sal die beter keuse wees 55gr sal vinniger as .22Dasher se 55gr wees en jy kan swaarder gaan ,in Amerika skiet hulle die 105gr teen 3030fps
Raynie
Die .22Dasher is ligter op lope as die 22-250 hou net in gedagte dat die .22Dasher ontwikkel is om 22-250 spoed in 'n kleiner dop met minder kruit te verkry.Die 22Dasher val eintlik mooi tussen die 22-250 en 22-250 AI wat spoed betref met 'n langer looplewe as beide.
Ek dink die 6mmDasher sal die beter keuse wees 55gr sal vinniger as .22Dasher se 55gr wees en jy kan swaarder gaan ,in Amerika skiet hulle die 105gr teen 3030fps
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Raynie en almal
Het besluit geneem en bly by 6mm Dasher, is besig om pryse bymekaar te sit en sal julle op hoogte hou van vordering.
Dankie vir al die insette en raad sover.
Hoop net die lisensie ding gaan nie eeue vat nie

- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: 6mm Dasher
yalair
dagse. jy praat van die lisensie ding, hier by my op die dorp staan elke dag meer
bakkies en karre voor die sap dat daar nie meer parkeerplek vir die vans is nie,
hoe nader maart se einde kom!
sterkte
Rooies

243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Rooies
Ek wag maar tot na maand einde sal dan aansoek gaan bymekaarmaak, moet inelkgeval eers loop no kry, was gister by skietwinkel hulle doen so 300 toetse per dag, jy kan nie inkom om iets te koop eers nie, dis nag

Last edited by Yalair on Thu Mar 26, 2009 8:04 pm, edited 1 time in total.
-
tafjak
Re: 6mm Dasher
Yalair
As jy die half-kroon weg vat sal jy die 243 se 10 skote agter dit kry!!!

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 6mm Dasher
Taffie
Met die 243 moet jy mos op 10 teikens elk een skoot skiet anders glo hulle nie die gat is deur 10 gemaak nie. Ou slingervel se groepering maak mens mos met 'n 303 punt toe.
C

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
C
R
I
S
T
O & T
A
F
F
I
E 
Lekka snaaks ne, EK SAL NIE 243 BOU NIE
Lekka snaaks ne, EK SAL NIE 243 BOU NIE
Last edited by Yalair on Thu Mar 26, 2009 9:14 pm, edited 1 time in total.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 6mm Dasher
Y
Ek het niks teen die dasher se vermo? nie, maar daardie dop wat lyk asof daar gespaar is op brass is die deng wat my pla. Kort,dik en ongeskik.
C

Ek het niks teen die dasher se vermo? nie, maar daardie dop wat lyk asof daar gespaar is op brass is die deng wat my pla. Kort,dik en ongeskik.
C
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 6mm Dasher
Benna!!!!
Net toe ek mooi is met jou EDIT jy daai grieks, a nee a ou maat
. Ek dog jy het die klits kwyt geraak deur so naby aan Kimberley se gat te bly.
Terloops daardie gat is gemaak deur 'n Dasher se dop vol MS200 te gooi. LOL

Christo
Net toe ek mooi is met jou EDIT jy daai grieks, a nee a ou maat
Terloops daardie gat is gemaak deur 'n Dasher se dop vol MS200 te gooi. LOL
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Christo
jy het so pas die Afrikaanse naam vi die kaliber ontdek

6mm skoonmaKort,dik en ongeskik.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Raynie en almal
Hoe is die pac nor match grade lope, kan by volgende week een kry, ouens met wie ek praat, en wat ek weet van die lope is nie sleg nie, maar ek kan maar wag vir ander loop as dit moet lisensie gaan in elk geval 1 na 1 1/2 jaar vat seker
Groete
Ben

Yaliar
Ek bel gister vir George Nell Prok. om te hoor hoe gaan dit met app?lle wat nou amper 2 jaar oud is. Net om by die vrou wat die telefoon antwoord te hoor dat die persoon wat met my goed werk ( na 'n gesprek tussen hulle wat ek gedeeltelik kan hoor
) nie nou met my kan praat nie want hulle is baie besig/toegegooi met hernuwings voor die einde van die maand, sy sal maar my details vat en later terugkom na my. As dit gaan soos in die verlede sal dit maar weer ek wees wat eerste bel na so paar weke.

Voorspoed met jou aansoek. Dit gaan laaaaaaaannnnnnk vat. Eers het hulle ges? dat nuwe aansoeke vinniger deurgaan maar na die sp?rtyd van die einde van die maand sal hulle SAPD stoorspasie moet huur net om die aansoeke iewers te b?re tot hulle deur die wat op hulle tafels,snippermandjies l? deurgewerk het. Dis nou te s? as hulle nie afgaan weens stres en dan is daar nog 'n paar 1000 verlore wapens wat hulle kort.
Weet nie of ons moet lag of onbeheersd moet huil
nie. Skiet sommer 'n paar Jakkalse.
Christo

bly koning
Ek bel gister vir George Nell Prok. om te hoor hoe gaan dit met app?lle wat nou amper 2 jaar oud is. Net om by die vrou wat die telefoon antwoord te hoor dat die persoon wat met my goed werk ( na 'n gesprek tussen hulle wat ek gedeeltelik kan hoor
Voorspoed met jou aansoek. Dit gaan laaaaaaaannnnnnk vat. Eers het hulle ges? dat nuwe aansoeke vinniger deurgaan maar na die sp?rtyd van die einde van die maand sal hulle SAPD stoorspasie moet huur net om die aansoeke iewers te b?re tot hulle deur die wat op hulle tafels,snippermandjies l? deurgewerk het. Dis nou te s? as hulle nie afgaan weens stres en dan is daar nog 'n paar 1000 verlore wapens wat hulle kort.
Weet nie of ons moet lag of onbeheersd moet huil
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Christo
Ja dis waar ons het horlosies en kalenders en hulle het tyd.
Hoe gaan dit in die KBV, kan nie glo dat na al die reen by my begin die veld weer droog te lyk, gelukkig is skape nou spekvet en sal darem winter deurmaak met veld. Jagseisoen moet nou kom, eintlik die ryp biltong is nou heeltemal op.
Groete
Ja dis waar ons het horlosies en kalenders en hulle het tyd.
Hoe gaan dit in die KBV, kan nie glo dat na al die reen by my begin die veld weer droog te lyk, gelukkig is skape nou spekvet en sal darem winter deurmaak met veld. Jagseisoen moet nou kom, eintlik die ryp biltong is nou heeltemal op.
Groete
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: 6mm Dasher
yalair
dis dan sulke mooi weer in di n-kaap.....soek jy nie kwaaddoeners nie?
dis dan sulke mooi weer in di n-kaap.....soek jy nie kwaaddoeners nie?
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 6mm Dasher
Rooies
Het rowwe week gehad, so vat dit rustig. Het nou net klaar geherlaai, sal more middag in veld gaan sit en roep. Jakkies redelik rustig by my, en dagroep is so lekker, nou die middag 2 jakke, ses uur die aand toe braai ek vleis te lekker.
Het rowwe week gehad, so vat dit rustig. Het nou net klaar geherlaai, sal more middag in veld gaan sit en roep. Jakkies redelik rustig by my, en dagroep is so lekker, nou die middag 2 jakke, ses uur die aand toe braai ek vleis te lekker.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 6mm Dasher
Yaliar
Kyk na die website se pryse en kolwe. Dit is iets om aan te dink as jy 'n geweer wil opbou.
http://www.rifle-stocks.com/photo_gallery.htm
Die pryse is ook glad nie sleg nie.
Christo
Kyk na die website se pryse en kolwe. Dit is iets om aan te dink as jy 'n geweer wil opbou.
http://www.rifle-stocks.com/photo_gallery.htm
Die pryse is ook glad nie sleg nie.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
tafjak
Re: 6mm Dasher
Yalair
Watter naam lope is gou beskikbaar? Lyk my ek gaan een gou kort, wil dan sommer vir jou begin toets onder die goed. By wie gaan jy soek?
T
Watter naam lope is gou beskikbaar? Lyk my ek gaan een gou kort, wil dan sommer vir jou begin toets onder die goed. By wie gaan jy soek?
T
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 6mm Dasher
Yalair
Hier is iets oor die 6mm Daher se akuraatheid.
Robert Hoppe is one of the top 600-yard shooters in the country. Last fall, shooting a 6 Dasher, Robert nailed a 0.5823?, 5-shot group.
Dit is oor 600 yards vra vir Hendrik wat is die 6xc se beste groepering volgens hom is die xc mos meer akuraat.
Raynie
P.S Taffie bel my oor daai loop.