Warne Maxima CZ Rings

User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 755
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: Warne Maxima CZ Rings

Post by rudib »

ek sien jou QD ringe sit op die uiterste van die tube aan albei kante. Plaas hulle geen druk op jou verstelling of voorste radius waar die teleskoop verdik nie?
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Warne Maxima CZ Rings

Post by gillie »

Stefan764 wrote:
gillie wrote:Ek besluit nog of ek daai DGS gaan bywoon... ...
Nou hoe nou??
Ja Stefan, ek het iets aan daai naweek so ek sal nie die shoot kan bywoon, as ek my op 'n manier daaruit kan uitwurm , dan sal ek daar wees.
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Warne Maxima CZ Rings

Post by gillie »

rudib wrote:ek sien jou QD ringe sit op die uiterste van die tube aan albei kante. Plaas hulle geen druk op jou verstelling of voorste radius waar die teleskoop verdik nie?
Ja Rudi, ja hulle sit nogal "wydsbeen" oor die scope maar die voorste ring raak net net nie aan die "bell" nie, en die ring agter is ook ver genoeg om die vergroting te kan verander. Die lengte van die teleskoop se tube is ampertjies te kort vir daai lang magnum aksie, of die aksie is amper te lank vir die tube, hoe ookal ;)
Post Reply