Warne Maxima CZ Rings
- rudib
- Hero Member

- Posts: 755
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
ek sien jou QD ringe sit op die uiterste van die tube aan albei kante. Plaas hulle geen druk op jou verstelling of voorste radius waar die teleskoop verdik nie?
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Ja Stefan, ek het iets aan daai naweek so ek sal nie die shoot kan bywoon, as ek my op 'n manier daaruit kan uitwurm , dan sal ek daar wees.Stefan764 wrote:Nou hoe nou??gillie wrote:Ek besluit nog of ek daai DGS gaan bywoon... ...
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Warne Maxima CZ Rings
Ja Rudi, ja hulle sit nogal "wydsbeen" oor die scope maar die voorste ring raak net net nie aan die "bell" nie, en die ring agter is ook ver genoeg om die vergroting te kan verander. Die lengte van die teleskoop se tube is ampertjies te kort vir daai lang magnum aksie, of die aksie is amper te lank vir die tube, hoe ookalrudib wrote:ek sien jou QD ringe sit op die uiterste van die tube aan albei kante. Plaas hulle geen druk op jou verstelling of voorste radius waar die teleskoop verdik nie?