Bobejaan beheer: Voorbereiding voor pars tyd!

Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Bobejaan beheer: Voorbereiding voor pars tyd!

Post by Smirre »

More
Chopper is sy tier

Smirre
User avatar
fanie.myburgh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm

Re: Bobejaan beheer: Voorbereiding voor pars tyd!

Post by fanie.myburgh »

Ek sukkel ook met hulle in die boorde, my ervaring is die volgende, as ek die so 2 kleinkies of wyfies skiet ly die alfa mannetjie die trop weg en hulle bly vir 4-6weke weg dan is die oes af en hulle vat dan die volgende kultivar, herhaal dit weer en in die winter trek hulle al die uintjie kweek uit in die boorde, maar los hulle dan.

Skiet net groot alleenloper mannetjies as ek hulle kry.

Groete
Fanie
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Bobejaan beheer: Voorbereiding voor pars tyd!

Post by MEERKAT »

Hok 3x3x3 meter met oopgesnyde petrol drom wat hang binne in hok vasgeweld aan cealing van hok . As bobbejaan bo op hok sit moet hy afkyk in drom en op vloer van hok is klein hokkie met kossies. Petrol drom word in binnekant gesmeer met ghries . Hok moet klein hekkie he om lyke by uit te haal en vars kossies in te sit. Petroldrom is tipe van slide tot onder in hok, hok word leeg gemaak wanneer daar nie meer genoeg sitspasie vir al die kesies is nie . sterkte en moet nie almal uitroei los paar vir nageslag, groetnis.
Henrie_270
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm

Re: Bobejaan beheer: Voorbereiding voor pars tyd!

Post by Henrie_270 »

Hokke werk maar die beste. Boer hier naby ons het al honderde gevang met mielies.

Andersins moet jy hul volg tot by hul slaapplek en wees die volgende oggend so 04:00 daar. Buurman het n proffesionele ou gekry en hy het die blou rook uit n trop wat hier rondgeloop het geskiet.

Mooiloop.
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
Post Reply