Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Wouter Roets
Administrator
Posts: 7575 Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Post
by Wouter Roets » Thu May 29, 2014 11:44 am
Tau
Wie was die persoon wat vir jou destyds gese het n 4,0 V6 Fortuner hou sy waarde? Indien dit n vriend was glo ek dit is nie meer julle braai saam nie!
Groetnis
Wout
tau
Hero Member
Posts: 4012 Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Post
by tau » Thu May 29, 2014 11:54 am
Wouter Roets wrote: Tau
Wie was die persoon wat vir jou destyds gese het n 4,0 V6 Fortuner hou sy waarde? Indien dit n vriend was glo ek dit is nie meer julle braai saam nie!
Groetnis
Wout
Nee Baas Wouter dit was 'n 3.0 d4-d 4x4 in wit handrat. Wat vrek netjies is.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Wouter Roets
Administrator
Posts: 7575 Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Post
by Wouter Roets » Thu May 29, 2014 11:59 am
Sorry Tau!!!
Lyk my dit is Jaco wat sonder n braaimaatjie is!
Groetnis
Wout