Ek jeuk.

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Ek jeuk.

Post by Wouter Roets »

Tau

Wie was die persoon wat vir jou destyds gese het n 4,0 V6 Fortuner hou sy waarde? Indien dit n vriend was glo ek dit is nie meer julle braai saam nie! ;D

Groetnis
Wout
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Ek jeuk.

Post by tau »

Wouter Roets wrote:Tau

Wie was die persoon wat vir jou destyds gese het n 4,0 V6 Fortuner hou sy waarde? Indien dit n vriend was glo ek dit is nie meer julle braai saam nie! ;D

Groetnis
Wout
Nee Baas Wouter dit was 'n 3.0 d4-d 4x4 in wit handrat. Wat vrek netjies is. ++>:
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Ek jeuk.

Post by Wouter Roets »

Sorry Tau!!!

Lyk my dit is Jaco wat sonder n braaimaatjie is!

Groetnis
Wout
Post Reply