Hulp met tierboskatte
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Hulp met tierboskatte
ai manne,ek weet nie of ek die enigste een is nie maar alles wat die fanie post klink na n grap.
Ek dink die man is sommer hier om so bietjie nonsens te praat.
Ek dink die man is sommer hier om so bietjie nonsens te praat.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hulp met tierboskatte
Fanie en Goose is seker familie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Hulp met tierboskatte
Fanie,ek sal die boer se nr kry by wie die tierboskatte geskiet is,glo hy sal hul by jou kom haal aangesien syne nou dood geskiet is. Hoor sommer by Stan Man vd nr dan is jou probleem opgelos en die boer het darem weer tierboskatte. Hy moet nou net versigtig wees met wie hy weer gan toelaat om ROOIKATTE te jag op sy plaas.
-
FanieVenter
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm
Re: Hulp met tierboskatte
Hallo almal.
Hierdie tierkatte raak nou regtig rof. WLM was gister hier, en die mannetjieskat het hom amper opgevreet!
Ek vermoed dat die wyfie nou op hitte is, en sy dalk een of ander hormoon geruik het aan WLM. Die mannetjie het sy hare orent getrek, en vreeslike grom- en blaasgeluide gemaak!
Julle gaan moet help. Asseblief!
Groetnis
Fanie Venter

Laat hy val waar hy wil!
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Hulp met tierboskatte
Fanie
Het jy al probeur om daar om die rietbos teloop en so biejties betjie jou plek "temerk" soos ou wagter dit sal doen?
Dalk sal die Mannetjieskat ryk daar is nou n ander Ramkat in die omtrek en sy wyfie kat vat en die wyk neem?
Dis net n voorstel....
Wil glad nie een oggend lees dat Fanie Venter in die hospitaal le na n kat aanval..
Hoop jy kom reg maater

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hulp met tierboskatte
Fanie Venter vat julle alweer vir 'n kat (gat!)
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hulp met tierboskatte
Is jy dieselfde Fanie in 100m Leuloop wat trailers steel en verhuur 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Hulp met tierboskatte
Ek is ook nou al bang vir tierboskatte na die post die goed is bleddie kwaai!

-
FanieVenter
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm
Re: Hulp met tierboskatte
Middag vriende
My probleem is opgelos.
Ou Tjoep, die jong wat my tuinwerk doen, het pap-brandsels uitgegooi. Die katte het dit opgespoor, en dit opgevreet. Wonderbaarlik het hulle verstik aan die droeë pap en gevrek.
Dankie vir almal se raad.
Groetnis
Fanie Venter
My probleem is opgelos.
Ou Tjoep, die jong wat my tuinwerk doen, het pap-brandsels uitgegooi. Die katte het dit opgespoor, en dit opgevreet. Wonderbaarlik het hulle verstik aan die droeë pap en gevrek.
Dankie vir almal se raad.
Groetnis
Fanie Venter
Laat hy val waar hy wil!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hulp met tierboskatte
FanieVenter wrote:Middag vriende
My probleem is opgelos.
Ou Tjoep, die jong wat my tuinwerk doen, het pap-brandsels uitgegooi. Die katte het dit opgespoor, en dit opgevreet. Wonderbaarlik het hulle verstik aan die droeë pap en gevrek.
Dankie vir almal se raad.
Groetnis
Fanie Venter
n Boer (of sy werker) maak n plan ne
Maar nou het ek al alles gehoor
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Hulp met tierboskatte
Die nimlike fanie
Soos ek gese het in die ander posts - ek glo niks van jou totdat jy die video's gelaai het nie.
Sit sommer n foto van jouself in die koerant wat deur die redakteur geneem is want ek sal dit nie glo as jy die foto self geneem het nie.

knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Hulp met tierboskatte
Hoekom help julle vir Fanie van die wal in die sloot?
-
FanieVenter
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm
Re: Hulp met tierboskatte
LongWolf wrote:Die nimlike fanie
Soos ek gese het in die ander posts - ek glo niks van jou totdat jy die video's gelaai het nie.
Sit sommer n foto van jouself in die koerant wat deur die redakteur geneem is want ek sal dit nie glo as jy die foto self geneem het nie.
More Lang Wolf.
Hier is fotografiese bewys dat ek wel bestaan.
https://fbcdn-sphotos-a-a.akamaihd.net/hphotos-ak-frc1/600530_200173213474687_1791715746_n.jpg
Groetnis
Fanie Venter
Laat hy val waar hy wil!
- Francois Hugo
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am
Re: Hulp met tierboskatte
Hello Fanie,
Ek sien met die wat jou jakkalse klaar op geskiet het, moet jy in Suidwes of is dit die bosveld as ek die bome so kyk jou jakkals skietlus loop bevredig!!
Maak hulle maar min daar ook elke bietjie help!!
Groetnis en moet nie so min jou inligting deel nie!
Ek veral geniet elke woord daarvan, jy gee sommer weer lewe aan die forum. Lanklaas so baie kommentaar vanaf die manne gesien.
Vir my is die jakkals jag ervaring natuurlik belangrik, want 'n man wat sy jakkalse opskiet in die Karoo se planne is agter mekaar!!!
Groetnis uit die Namakwaland...
Francois Hugo
Ek sien met die wat jou jakkalse klaar op geskiet het, moet jy in Suidwes of is dit die bosveld as ek die bome so kyk jou jakkals skietlus loop bevredig!!
Groetnis en moet nie so min jou inligting deel nie!
Vir my is die jakkals jag ervaring natuurlik belangrik, want 'n man wat sy jakkalse opskiet in die Karoo se planne is agter mekaar!!!
Groetnis uit die Namakwaland...
Francois Hugo
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Hulp met tierboskatte
Ou Fannie Venter is ernstig oor sy Jakkels jag...
Hyt selfs n Jaracal t-shirt an......
Vir n niewe lid is hy nogal georganice.... Sy .22LR lyk net so goed
Hyt selfs n Jaracal t-shirt an......
Vir n niewe lid is hy nogal georganice.... Sy .22LR lyk net so goed
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Hulp met tierboskatte
Lyk of hy naby familie van G-Force kan wees...
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hulp met tierboskatte
Fanie jy lyk amper soos n ander man wat ek ken.Hy smile net baie minder op foto's as jy
Daai 22lr lyk baie amoer soos n 204
Daai 22lr lyk baie amoer soos n 204
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Hulp met tierboskatte
-
FanieVenter
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hulp met tierboskatte
Ek stem saam!FanieVenter wrote:Aantreklike ou op daai foto!
Goed, beter, 6millimeter!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Hulp met tierboskatte
Lyk vir my soos 'n gigilo die Fanie!!??
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hulp met tierboskatte
Nogals gedink die skryfstyl is baie dieselfde, maar ek het maar eers my mond gehou.... Jy het 'n paar manne warm onder die kraag gehad!
Hahahahaha
Hahahahaha
Aim small, miss small
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Hulp met tierboskatte
Geno ek verstaan wat jy sê maar ek weet nie jong.Dit lyk nie vir my na daai 270 met scope en omgebuigte spykers nie ....kan verkeerd wees.FanieVenter wrote:LongWolf wrote:Die nimlike fanie
Soos ek gese het in die ander posts - ek glo niks van jou totdat jy die video's gelaai het nie.
Sit sommer n foto van jouself in die koerant wat deur die redakteur geneem is want ek sal dit nie glo as jy die foto self geneem het nie.
More Lang Wolf.
Hier is fotografiese bewys dat ek wel bestaan.
https://fbcdn-sphotos-a-a.akamaihd.net/hphotos-ak-frc1/600530_200173213474687_1791715746_n.jpg
Groetnis
Fanie Venter
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave