Hulp met tierboskatte

User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Hulp met tierboskatte

Post by sako 30-06 »

ai manne,ek weet nie of ek die enigste een is nie maar alles wat die fanie post klink na n grap.
Ek dink die man is sommer hier om so bietjie nonsens te praat.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Hulp met tierboskatte

Post by DWB »

Fanie en Goose is seker familie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: Hulp met tierboskatte

Post by Jaco Bezuidenhout »

Fanie,ek sal die boer se nr kry by wie die tierboskatte geskiet is,glo hy sal hul by jou kom haal aangesien syne nou dood geskiet is. Hoor sommer by Stan Man vd nr dan is jou probleem opgelos en die boer het darem weer tierboskatte. Hy moet nou net versigtig wees met wie hy weer gan toelaat om ROOIKATTE te jag op sy plaas.
stan man

Re: Hulp met tierboskatte

Post by stan man »

die boer het darem ander gekry.
FanieVenter
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm

Re: Hulp met tierboskatte

Post by FanieVenter »

Hallo almal.

Hierdie tierkatte raak nou regtig rof. WLM was gister hier, en die mannetjieskat het hom amper opgevreet!
Ek vermoed dat die wyfie nou op hitte is, en sy dalk een of ander hormoon geruik het aan WLM. Die mannetjie het sy hare orent getrek, en vreeslike grom- en blaasgeluide gemaak!
Julle gaan moet help. Asseblief!

Groetnis
Fanie Venter
Laat hy val waar hy wil!
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Hulp met tierboskatte

Post by Alwyn »

Fanie

Het jy al probeur om daar om die rietbos teloop en so biejties betjie jou plek "temerk" soos ou wagter dit sal doen?
Dalk sal die Mannetjieskat ryk daar is nou n ander Ramkat in die omtrek en sy wyfie kat vat en die wyk neem?
Dis net n voorstel....
Wil glad nie een oggend lees dat Fanie Venter in die hospitaal le na n kat aanval..
Hoop jy kom reg maater
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Hulp met tierboskatte

Post by Chevvy SS »

Fanie Venter vat julle alweer vir 'n kat (gat!)
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Hulp met tierboskatte

Post by DWB »

Is jy dieselfde Fanie in 100m Leuloop wat trailers steel en verhuur :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Hulp met tierboskatte

Post by mariusr »

Ek is ook nou al bang vir tierboskatte na die post die goed is bleddie kwaai! :laugh: :o ??? :( ++>:
FanieVenter
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm

Re: Hulp met tierboskatte

Post by FanieVenter »

Middag vriende
My probleem is opgelos.
Ou Tjoep, die jong wat my tuinwerk doen, het pap-brandsels uitgegooi. Die katte het dit opgespoor, en dit opgevreet. Wonderbaarlik het hulle verstik aan die droeë pap en gevrek.

Dankie vir almal se raad.

Groetnis
Fanie Venter
Laat hy val waar hy wil!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13646
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hulp met tierboskatte

Post by Capt. Yoda »

FanieVenter wrote:Middag vriende
My probleem is opgelos.
Ou Tjoep, die jong wat my tuinwerk doen, het pap-brandsels uitgegooi. Die katte het dit opgespoor, en dit opgevreet. Wonderbaarlik het hulle verstik aan die droeë pap en gevrek.

Dankie vir almal se raad.

Groetnis
Fanie Venter

n Boer (of sy werker) maak n plan ne
Maar nou het ek al alles gehoor
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Hulp met tierboskatte

Post by LongWolf »

Die nimlike fanie


Soos ek gese het in die ander posts - ek glo niks van jou totdat jy die video's gelaai het nie.

Sit sommer n foto van jouself in die koerant wat deur die redakteur geneem is want ek sal dit nie glo as jy die foto self geneem het nie.
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am

Re: Hulp met tierboskatte

Post by smitjs »

Hoekom help julle vir Fanie van die wal in die sloot?
FanieVenter
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm

Re: Hulp met tierboskatte

Post by FanieVenter »

LongWolf wrote:Die nimlike fanie


Soos ek gese het in die ander posts - ek glo niks van jou totdat jy die video's gelaai het nie.

Sit sommer n foto van jouself in die koerant wat deur die redakteur geneem is want ek sal dit nie glo as jy die foto self geneem het nie.

More Lang Wolf.

Hier is fotografiese bewys dat ek wel bestaan.

https://fbcdn-sphotos-a-a.akamaihd.net/hphotos-ak-frc1/600530_200173213474687_1791715746_n.jpg

Groetnis
Fanie Venter
Laat hy val waar hy wil!
User avatar
Francois Hugo
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am

Re: Hulp met tierboskatte

Post by Francois Hugo »

Hello Fanie,

Ek sien met die wat jou jakkalse klaar op geskiet het, moet jy in Suidwes of is dit die bosveld as ek die bome so kyk jou jakkals skietlus loop bevredig!! :laugh: Maak hulle maar min daar ook elke bietjie help!!

Groetnis en moet nie so min jou inligting deel nie! :confused: Ek veral geniet elke woord daarvan, jy gee sommer weer lewe aan die forum. Lanklaas so baie kommentaar vanaf die manne gesien.

Vir my is die jakkals jag ervaring natuurlik belangrik, want 'n man wat sy jakkalse opskiet in die Karoo se planne is agter mekaar!!! >:D

Groetnis uit die Namakwaland...

Francois Hugo
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Hulp met tierboskatte

Post by Alwyn »

Ou Fannie Venter is ernstig oor sy Jakkels jag...
Hyt selfs n Jaracal t-shirt an...... ;)
Vir n niewe lid is hy nogal georganice.... Sy .22LR lyk net so goed :laugh:
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Hulp met tierboskatte

Post by Johan Nel »

Lyk of hy naby familie van G-Force kan wees...???
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13646
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hulp met tierboskatte

Post by Capt. Yoda »

Fanie jy lyk amper soos n ander man wat ek ken.Hy smile net baie minder op foto's as jy
Daai 22lr lyk baie amoer soos n 204
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Hulp met tierboskatte

Post by VdWalt »

8) Dropbox het Fanie weg gegee!
FanieVenter
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm

Re: Hulp met tierboskatte

Post by FanieVenter »

Aantreklike ou op daai foto! ;)
Laat hy val waar hy wil!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hulp met tierboskatte

Post by Geno »

FanieVenter wrote:Aantreklike ou op daai foto! ;)
Ek stem saam! ;D
Goed, beter, 6millimeter!
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Hulp met tierboskatte

Post by mariusr »

Lyk vir my soos 'n gigilo die Fanie!!??
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Hulp met tierboskatte

Post by Eugene »

Nogals gedink die skryfstyl is baie dieselfde, maar ek het maar eers my mond gehou.... Jy het 'n paar manne warm onder die kraag gehad!

Hahahahaha
Aim small, miss small
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Hulp met tierboskatte

Post by vriell »

FanieVenter wrote:
LongWolf wrote:Die nimlike fanie


Soos ek gese het in die ander posts - ek glo niks van jou totdat jy die video's gelaai het nie.

Sit sommer n foto van jouself in die koerant wat deur die redakteur geneem is want ek sal dit nie glo as jy die foto self geneem het nie.

More Lang Wolf.

Hier is fotografiese bewys dat ek wel bestaan.

https://fbcdn-sphotos-a-a.akamaihd.net/hphotos-ak-frc1/600530_200173213474687_1791715746_n.jpg

Groetnis
Fanie Venter
Geno ek verstaan wat jy sê maar ek weet nie jong.Dit lyk nie vir my na daai 270 met scope en omgebuigte spykers nie ....kan verkeerd wees.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hulp met tierboskatte

Post by Geno »

Die man skiet mos blykbaar .22Magnum ook?
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply