Stef764 vs Landcruiser
-
Otto
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Nov 30, 2010 10:29 pm
Re: Stef764 vs Landcruiser
Stefan baie geluk man, maar dit is nou nie 'n bakkie vir my nie. Ek het vandag my swaer s'n bestuur en dit is seker die ongemaklikste ry wat ek nog gehad het. My kniee bly teen die dash al is die sitplek op sy verste terug geskuif( ek is 1.93m) en geen plek vir my voete nie. Ek wens so Ford wil die F150 reeks SA toe bring, dan ek weer gemaklik bestuur.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Stef764 vs Landcruiser
Watse jaarmodel is dit Otto?
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Stef764 vs Landcruiser
JaStefan764 wrote:Freek n ander pel van my se my eendag: Jy moet nie worry oor n Landy of n Ford se olie lekke nie. Jy moet beginne worry as hy OPHOU lek!!! Dai lek kom standaard saam hulle uit he he he he
Want as hy nie olie lek nie.... Het hy nie olie IN nie.
-
Otto
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Nov 30, 2010 10:29 pm
Re: Stef764 vs Landcruiser
Stefan jammer ek kom nou eers terug na jou maar dit is ek dink 1997 model.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Stef764 vs Landcruiser
Maak n moerse verskil, die nuwe cab is baie groter (langer) as die modelle voor 2002 (of da rond, dis toe die klap die rooi TOYOTA sticker op gekry het).
Die Old Man Emu suspensie maak ook n reuse verskil. Ronald kom in?? Hy het noudie dag met my bakkie gery en was aangenaam verras met die rygemak...
Die Old Man Emu suspensie maak ook n reuse verskil. Ronald kom in?? Hy het noudie dag met my bakkie gery en was aangenaam verras met die rygemak...
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Stef764 vs Landcruiser
Ek dink daai trok van Stefan ry sagter as my VXStefan764 wrote:Maak n moerse verskil, die nuwe cab is baie groter (langer) as die modelle voor 2002 (of da rond, dis toe die klap die rooi TOYOTA sticker op gekry het).
Die Old Man Emu suspensie maak ook n reuse verskil. Ronald kom in?? Hy het noudie dag met my bakkie gery en was aangenaam verras met die rygemak...
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: Stef764 vs Landcruiser
Stefan, ek sien nou eers die post van jou ...Stefan764 wrote:Freek n ander pel van my se my eendag: Jy moet nie worry oor n Landy of n Ford se olie lekke nie. Jy moet beginne worry as hy OPHOU lek!!! Dai lek kom standaard saam hulle uit he he he he
Eerstens, geluk met die nuwe wiele en tweedens, hulle se as jy 'n draadkar 'n olie lek wil gee dan sit jy vir hom 'n Ford badge op maar as jy hom 'n rattle wil gee, sit vir hom 'n Opel badge op ...
Groete
Jaco