Stef764 vs Landcruiser

Otto
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Tue Nov 30, 2010 10:29 pm

Re: Stef764 vs Landcruiser

Post by Otto »

Stefan baie geluk man, maar dit is nou nie 'n bakkie vir my nie. Ek het vandag my swaer s'n bestuur en dit is seker die ongemaklikste ry wat ek nog gehad het. My kniee bly teen die dash al is die sitplek op sy verste terug geskuif( ek is 1.93m) en geen plek vir my voete nie. Ek wens so Ford wil die F150 reeks SA toe bring, dan ek weer gemaklik bestuur.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Stef764 vs Landcruiser

Post by Stefan764 »

Watse jaarmodel is dit Otto?
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Stef764 vs Landcruiser

Post by Chris Swart »

Stefan764 wrote:Freek n ander pel van my se my eendag: Jy moet nie worry oor n Landy of n Ford se olie lekke nie. Jy moet beginne worry as hy OPHOU lek!!! Dai lek kom standaard saam hulle uit he he he he
Ja
Want as hy nie olie lek nie.... Het hy nie olie IN nie. :laugh:
Otto
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Tue Nov 30, 2010 10:29 pm

Re: Stef764 vs Landcruiser

Post by Otto »

Stefan jammer ek kom nou eers terug na jou maar dit is ek dink 1997 model.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Stef764 vs Landcruiser

Post by Stefan764 »

Maak n moerse verskil, die nuwe cab is baie groter (langer) as die modelle voor 2002 (of da rond, dis toe die klap die rooi TOYOTA sticker op gekry het).

Die Old Man Emu suspensie maak ook n reuse verskil. Ronald kom in?? Hy het noudie dag met my bakkie gery en was aangenaam verras met die rygemak...
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Stef764 vs Landcruiser

Post by kopskoot »

Stefan764 wrote:Maak n moerse verskil, die nuwe cab is baie groter (langer) as die modelle voor 2002 (of da rond, dis toe die klap die rooi TOYOTA sticker op gekry het).

Die Old Man Emu suspensie maak ook n reuse verskil. Ronald kom in?? Hy het noudie dag met my bakkie gery en was aangenaam verras met die rygemak...
Ek dink daai trok van Stefan ry sagter as my VX
User avatar
Jakes73
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm

Re: Stef764 vs Landcruiser

Post by Jakes73 »

Stefan764 wrote:Freek n ander pel van my se my eendag: Jy moet nie worry oor n Landy of n Ford se olie lekke nie. Jy moet beginne worry as hy OPHOU lek!!! Dai lek kom standaard saam hulle uit he he he he
Stefan, ek sien nou eers die post van jou ...

Eerstens, geluk met die nuwe wiele en tweedens, hulle se as jy 'n draadkar 'n olie lek wil gee dan sit jy vir hom 'n Ford badge op maar as jy hom 'n rattle wil gee, sit vir hom 'n Opel badge op ... ;)

Groete
Jaco
Post Reply