Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Blok, ek sien daai ding.
Hier is twee jakkies in Nossob, as ek die ding so kyk, moet die boere langs daai park baie bekommerd wees, want daar is BAIE jakkies!
Geno stem saam jou dis omtrent net jakkalse wat by die watergat kom drink, kort kort deur die dag is daar van hulle dit laat mens wonder hoe teretoriaal hulle werklik is want as daar so baie verskillendes drink kan dit hulle nie te veel pla nie.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
Goeie stelling wat jy maak oor die jakkals se teritoriale eienskappe na gelang van die live web cam fotos van die Kglagadi.
Gaan sit een nag in die Nossob camp op 'n kampstoel met jou flts lig en beleor die jakkalse wat so deur die kamp rondhol en kattekwaad aanvang. Dan sal mens gou besef dat hul, die jakkals hul gatte afvee aan die teritoriale grense. Volgens my loop, jag en vreet hul net waar hul wil soos hul wil.
Kyk net die buffels hulle is al van net na nege vanmore by die water nou le hulle nogsteeds, en opvallend is daar geen ander dier wat die tyd kom drink nie.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
Goeie stelling wat jy maak oor die jakkals se teritoriale eienskappe na gelang van die live web cam fotos van die Kglagadi.
Gaan sit een nag in die Nossob camp op 'n kampstoel met jou flts lig en beleor die jakkalse wat so deur die kamp rondhol en kattekwaad aanvang. Dan sal mens gou besef dat hul, die jakkals hul gatte afvee aan die teritoriale grense. Volgens my loop, jag en vreet hul net waar hul wil soos hul wil.
ek stem saam ek se dit al jare. niemand of niks se vir n ander jakkals wat en waar hy mag vreet nie, minste van alles n sogenaamde dominant male.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!

Onthou jakkalse deel loop gebiede en verdra mekaar by vreet en drink plek.
Teritriale gebiede is waar die reun en teef wat paar die gebied verdedig om hulle werpsel groot te maak en is baie kleiner as die loop gebiede.
Gerhard , ek hoor wat jy se. die ding is net dat daar n denkrigting is dat as jy nie die reun wat paar skiet nie dan sal hy sommer jou plaas skoon hou van ander jakkalse.