Live Webcam

User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Live Webcam

Post by Geno »

Hier's 'n MENEER skilpad, soos ek op hulle forums sien, is hy nogal gereeld daar.
Image
Groete,
Eugene
Last edited by Geno on Tue Sep 07, 2010 9:32 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Live Webcam

Post by Geno »

my 2de lid van die groot vyf. buffel in Addo
Image
3De lid ook, swart renoster
Image
Groete,
Eugene
Last edited by Geno on Mon Sep 06, 2010 7:36 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Live Webcam

Post by BLOK »

Sien dit reen vandag in die Kruger wildtuin, seker die eerste vir die seisoenn.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Live Webcam

Post by Geno »

Blok, ek sien daai ding.
Hier is twee jakkies in Nossob, as ek die ding so kyk, moet die boere langs daai park baie bekommerd wees, want daar is BAIE jakkies!
Image

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Live Webcam

Post by BLOK »

Geno stem saam jou dis omtrent net jakkalse wat by die watergat kom drink, kort kort deur die dag is daar van hulle dit laat mens wonder hoe teretoriaal hulle werklik is want as daar so baie verskillendes drink kan dit hulle nie te veel pla nie.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Live Webcam

Post by Geno »

Kyk hoe wyd is die tweede bul, en hoe mooi is die bosses op nommers 5, 8 en 10
Image
Image
Last edited by Geno on Tue Sep 07, 2010 9:51 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Live Webcam

Post by BLOK »

probeer weer my bydrae
Image
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Live Webcam

Post by BLOK »

Daai krip is dam vinnig dolleeg gedrink.

Hoe lyk die stel horings, sal ons n prys op hulle kan sit?
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Danie Lombard .243

Re: Live Webcam

Post by Danie Lombard .243 »

BLOK

Goeie stelling wat jy maak oor die jakkals se teritoriale eienskappe na gelang van die live web cam fotos van die Kglagadi.

Gaan sit een nag in die Nossob camp op 'n kampstoel met jou flts lig en beleor die jakkalse wat so deur die kamp rondhol en kattekwaad aanvang. Dan sal mens gou besef dat hul, die jakkals hul gatte afvee aan die teritoriale grense. Volgens my loop, jag en vreet hul net waar hul wil soos hul wil.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Live Webcam

Post by BLOK »

Danie ek stem, het grootgeword in botswana kant van park en as ons gejag het was daar sommer n helse klomp om die kamp in die nag.

Geno hier is my big5 no 2

Blok.

Image
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Live Webcam

Post by BLOK »

Kyk net die buffels hulle is al van net na nege vanmore by die water nou le hulle nogsteeds, en opvallend is daar geen ander dier wat die tyd kom drink nie.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Live Webcam

Post by Geno »

5 Dagha Boys by Orpen, en Olifante by Satara. ;D ;D ;D
Image
Image
Last edited by Geno on Wed Sep 08, 2010 7:40 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Live Webcam

Post by Geno »

2 ou grotes bymekaar.
Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Live Webcam

Post by Wielie Waps »

Het die man dalk bietjie hot indian curry gehad laasnag.
Image
Geroer-nie geskud nie
LMB
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 309
Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm

Re: Live Webcam

Post by LMB »

Waaruit bestaan so `n webcam uitleg in die veld en wat is die benaderde koste verbonde daaraan?

Lukas
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Live Webcam

Post by BLOK »

Sien dis nat in ADDO, bly daai wereld kry reen.

Blok.

Image
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
rudi
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Tue Apr 14, 2009 5:48 pm

Re: Live Webcam

Post by rudi »

Dink nie dit is snaaks dat ek die heeltyd in die kantoor wil "walk&Stalk" op die rekenaar nie........... My neus is al platgedruk teen die skerm!

Een van die dae sit ek in die kantoor en kyk wat "live" op die plaas aangaan, sal darm lekker wees!

Groete ;D
_________  _..#....................................*.
{            @      """""""""""""""""""""""""""""""""""""""
{______@
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Live Webcam

Post by BLOK »

Nie aldag dat die nossob so nat is nie.

Blok.
Image
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4599
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Live Webcam

Post by James Wilson »

Danie .243 wrote: BLOK

Goeie stelling wat jy maak oor die jakkals se teritoriale eienskappe na gelang van die live web cam fotos van die Kglagadi.

Gaan sit een nag in die Nossob camp op 'n kampstoel met jou flts lig en beleor die jakkalse wat so deur die kamp rondhol en kattekwaad aanvang. Dan sal mens gou besef dat hul, die jakkals hul gatte afvee aan die teritoriale grense. Volgens my loop, jag en vreet hul net waar hul wil soos hul wil.
ek stem saam ek se dit al jare. niemand of niks se vir n ander jakkals wat en waar hy mag vreet nie, minste van alles n sogenaamde dominant male.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Live Webcam

Post by Gerhard »

Jagbehep! wrote:
Danie .243 wrote: BLOK

Goeie stelling wat jy maak oor die jakkals se teritoriale eienskappe na gelang van die live web cam fotos van die Kglagadi.

Gaan sit een nag in die Nossob camp op 'n kampstoel met jou flts lig en beleor die jakkalse wat so deur die kamp rondhol en kattekwaad aanvang. Dan sal mens gou besef dat hul, die jakkals hul gatte afvee aan die teritoriale grense. Volgens my loop, jag en vreet hul net waar hul wil soos hul wil.
ek stem saam ek se dit al jare. niemand of niks se vir n ander jakkals wat en waar hy mag vreet nie, minste van alles n sogenaamde dominant male.
Onthou jakkalse deel loop gebiede en verdra mekaar by vreet en drink plek.

Teritriale gebiede is waar die reun en teef wat paar die gebied verdedig om hulle werpsel groot te maak en is baie kleiner as die loop gebiede.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4599
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Live Webcam

Post by James Wilson »

Gerhard , ek hoor wat jy se. die ding is net dat daar n denkrigting is dat as jy nie die reun wat paar skiet nie dan sal hy sommer jou plaas skoon hou van ander jakkalse.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Live Webcam

Post by Geno »

Nogal interresant om 'n collar op die wildebees te sien...
Image

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Live Webcam

Post by Geno »

Grootvoet by Satara:
Image
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply