404 Jeffery

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 404 Jeffry

Post by DWB »

So ietsie wat ek raakgelees het.

http://www.africahunting.com/375-up/322 ... ffery.html

Lyk my die 404 gaan mooi by die 9.3 pas!

Hulle hardloop so in die selfde spoed grens met 100gr meer....

Jeuk my se boude nou :o
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 404 Jeffry

Post by DWB »

Dankie Oom Pine!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: 404 Jeffry

Post by Lourens Potgieter »

So reguit van die meester af! Dankie Oom Pine!!
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: 404 Jeffry

Post by NEGE3 »

Dankie vir almal se insette. Ek leer ongelooflik baie. Ek het gelukkig 'n vriend wat 'n geweersmid van beroep is en ons gaan die projek so deeltyds aanpak. Ek gaan vir die 404 omdat hy vir my net beter pas by die 9.3 en die 8x57.
Groetnis.
Last edited by NEGE3 on Sat Feb 23, 2013 2:08 pm, edited 1 time in total.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: 404 Jeffry

Post by NEGE3 »

Ek het so bietjie geblaai op die net en hierdie lyk nogal goed. http://www.finegunmaking.com/page48/page50/page50.html
Groetnis.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 404 Jeffry

Post by DWB »

Ek het vandag met daai duur CZ 404 geskiet, baie lekker aangename kaliber!

Sal ook maar in daai rigting moet kyk!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 404 Jeffry

Post by DWB »

Daai geweer in daai fotos is pragtig!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: 404 Jeffry

Post by NEGE3 »

DWB wrote:Ek het vandag met daai duur CZ 404 geskiet, baie lekker aangename kaliber!

Sal ook maar in daai rigting moet kyk!
Was die terugskop hanteerbaar.
Groetnis.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 404 Jeffry

Post by DWB »

Glad nie erg nie!

Nie naastenby soos die ou wat se 416Rem hom onder sy oormowwe uitgeskop het nie ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: 404 Jeffry

Post by NEGE3 »

hehehe. Ja sal dit graag wil aanskou. Ek het die nuwe roer vandag uitmekaar gehaal en goed skoon gemaak. Hy het ook maar net in iemand se kluis gestaan en is nooit gebruik nie. Skande as jy my vra. Gekyk deur my herlaai gereedskap en 'n Dilon neksizer gekry. Ek het ook 'n case length trimmer en skoentjies vir die pers en doppe. Ek moet nog net besluit op die punte se gewig wat ek wil gebruik. Die geweer het 'n 20" loop dus sal hy meer geskik wees vir bos toestaande. Wil in elk geval ook nie meer as so 2300 vt/sek gaan nie.
Wat sou jy voorstel.
Groetnis.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 404 Jeffry

Post by DWB »

Is dit nou op die 8x57?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5028
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 404 Jeffry

Post by Frederik »

Die 404 is soos wat die 9.3 teen die 375 H&H is as 'n mens doppe en 'n geweer kan kry daan is jy reg.
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: 404 Jeffry

Post by NEGE3 »

DWB wrote:Is dit nou op die 8x57?
Ek het alweer nog 'n spuit bygekry na die 8mm. Ek het 'n 30-06 Sauer 90 met 'n M6 6x42 Leupolt teleskoop op gekry vir 'n appel en 'n ui. Saam met 100 een maal gevuurde doppe. Dit is al wat nog deur die wapen se keel is. Nou dat hy skoon is lyk hy nuut. Nie 'n merkie op nie.
As ek hulle raakloop koop ek maar. Beter as om jou geld in die bank te laat le en waarde verminder.
Groetnis en hoe voel die skouer. ;)
Last edited by NEGE3 on Sun Feb 24, 2013 10:13 am, edited 1 time in total.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: 404 Jeffry

Post by NEGE3 »

Frederik wrote:Die 404 is soos wat die 9.3 teen die 375 H&H is as 'n mens doppe en 'n geweer kan kry daan is jy reg.
Dankie Frederik. Ek is maar bietjie recoil shy. Party ouens dink seker maar ek is 'n sissie maar dis maar ek. Sako's se terugskop is normaalweg meer as ander gewere en myne het nog 'n 20" loop ook op. So hy baie ligter as die gemiddelde 9.3 wat so vanaf 4kg af weeg. Die terugskop pla my nie op die geweer nie so ek reken as ek die 404 so bietjie dokter met 'n bietjie swaarder loop en kolf en recoil pad ens. behoort ek hom te kan tem.
Ek het 'n Mauser Double Square Bridge aksie wat ek dink ook swaarder is as die gewone aksies.
Jy praat waar oor die doppe. Ek het nog nie daardie gedeelte vd projek ontgin nie.
Baie dankie vir jou belangstelling ek waardeer dit.
Groetnis. :laugh:
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5028
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 404 Jeffry

Post by Frederik »

Ek het al met so Sako 9.3 geskiet en ja hy byt bietjie jy sal ondervind dat dit 404 meer stoot as byt as die kolf jou pas.
As jy regitg nie iets het om te doen met daardie mauser aksie moet my nie vergeet nie.
En sover ek weet kan jy die 404 op 'n standaard aksie bou soos die 375 H&H.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 404 Jeffry

Post by DWB »

Frederik, ek het daai selfde ding met iemand gepraat gister.

Ek wil ook nou 'n 404 hê, maar ek glo oom Nege3 gaan my meer like as vir jou :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5028
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 404 Jeffry

Post by Frederik »

DWB, Ek neem aan Nege3 skree vir die Bulle soos ek weet nie van jou nie. >:D
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 404 Jeffry

Post by DWB »

Frederik, ek gaan net gou uitvind vir watter span die oom skree dan antwoord ek jou ;D ;D ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: 404 Jeffry

Post by Lourens Potgieter »

Natuurlik is hy 'n Bul in murg en been!!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 404 Jeffry

Post by DWB »

Hehehehe, ek skree ook Bulle :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: 404 Jeffry

Post by NEGE3 »

My vrou dink ek is 'n Shark.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: 404 Jeffry

Post by Lourens Potgieter »

Dis net omdat oom Koos ALWEER 'n nuwe geweer soek, hehe!!
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: 404 Jeffry

Post by NEGE3 »

Dis soos 'n siekte. As jy reg koop kan dit ook 'n belegging wees. Gelukkig tot dusver nog nie verloor nie.
Groetnis.
Groete,
Koos de Beer
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: 404 Jeffry

Post by mariusr »

Dis lekker om te droom ! Onthou net jy gaan baie naby R1000 betaal vir net 20 404 doppe!
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: 404 Jeffry

Post by NEGE3 »

Dit is waar. Mens moet ook nie verwag om 'n V8 te ry op 'n 1200cc se branstof verbruik nie. Die hoeveelheid kere wat 'n mens hom gaan gebruik behoort 40 doppe om mee te begin as jy herlaai jou 'n rukkie te hou.
Groetnis.
Groete,
Koos de Beer
Post Reply