Page 2 of 3

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Tue May 05, 2009 11:27 pm
by boeta
Britsman

Dankie,di is my eerste,n laaitie die nuwe een is n bokspoortjie.
Nogal maklik om te koop wag so amper n maand vi liksens as di masien ni stukend is of di druk papier ni op is ni.Hoor di ouens sukkel nogal .22 en LM4.Het darm nog ni al di omslomernisse as da by jule ni.sal seke later hier ook wees.

Boeta

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Sat Jun 06, 2009 12:02 pm
by britsman
Dag almal,
Jaracal wrote: Regulering?
minimum standaarde?
minimum grootte vir watter spesie?
Opleiding?

Groete

H
Caller (ek watch julle) en ander kenners,
Om te verhoed dat die R/katte nie uit die vanghokke  ontsnap nie, is ek nou besig die oue hokke reg te maak en om nuwes te bou. So 'n paar vragies?
         1) hoe groot ? Myna is 1200mm x 600 x 600 met die raam van 10mm ronde staal.
         2) Watter "design"?  Deur wat reg af val, of die met die ingaan kant rond met 'n ronde hek wat skarnier op albei die hok kante?
          3) Is dit nodig om 'n "lock mechanism" te he om te verhoed dat die dier nie die hek van di binnekant kan oopmaak nie?
          4) Is dit nodig om die hok te he met 2 X deure wat val so die R/kat net 'n opening sien as hulle daarin loer?
         4) Enige ander iets of "tricks ?  Soos hoe om klein bobejaantjies weg van die hok te hou?

    Wat ek wel al gesien is om ronde yster stawe (6 of 8mm) op die vloer te sit, omdat as jy sif draad gebruik dit te gou deur roes. Ek  gebruik 50mm "diamond mesh" wat aan die kante vas gemaak is op "rods" so 60mm van die bodem.
       
       Groete,
                   brits
       

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Sat Jun 06, 2009 6:15 pm
by Ambessa
Hallo Britsman

Dit is die soort vrae waarop ek ook antwoorde soek. Daar is altyd iets wat beter werk/meer effetief is.

Hoor graag antwoorde op hierdie een.

Ambessa

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Sat Jun 06, 2009 6:28 pm
by britsman
Ambessa,
          I don't want to learn the hard way.I have had enough mishaps lately.
          Do you perhaps know what sound will Caller react to? ;D ;D

            brits

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Sat Jun 06, 2009 6:30 pm
by Ambessa
Hallo Britsman

I will try and contact him.

Ambessa

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Sun Jun 07, 2009 9:55 pm
by Caller
Britsman

Ek sal my besonderhede vir jou "pm". Jy kan my dan kontak en ek kan vir jou die mates en meganismes van die hokke stuur wat ons al jare lank met sukses gebruik (baie eenvoudig en effektief), en sommaar ook 'n voorbeeld van 'n eenvoudige "catch" as julle een wil maak.

Caller 

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Sun Jun 07, 2009 9:58 pm
by britsman
Caller,
          Dankie.......Ek waardeur dit.
      brits

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Mon Jun 08, 2009 12:38 pm
by JACQUES BOTHA
EK HOOP NIE DAAI CALLER CATCH MY NIE.....

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Tue Jun 09, 2009 8:53 pm
by britsman
Caller,
        Dankie vir die foon tips gisteraand. Ek het die buurman se hokke vandag gekry om uit te sit. Hulle het 'n dubbel laag hoender sif op. Ek is bang die R/kat sal deur byt. Wat se jy?
 
          groete,
                      brits

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Tue Jun 09, 2009 9:48 pm
by Caller
Ag plesier ou Britsman.

Help my reg, praat jy van kuiken draad. Kyk, die kuikendraad is nie soos "diamand draad" nie, omdat die ogies te styf gevleg is. Dus kry die kat "grip" op die draad, dit kan nie meegee soos diamand sif nie en die krag van die rooikat se kake laat breek die draad. Ek se nie dat 'n kat elke liewe keer daaruit sal ontsnap nie, maar die kanse is groot en ek sou liewer nie daai kans gevat het nie.


Caller

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Tue Jun 09, 2009 9:56 pm
by britsman
Caller,
          Ja ... Kuikendraad. Baie dun (+-30mm ogies) en baie styf getrek.
        Nog 'n vragie. As ek 'n ou CD op 'n vislyn vas gemaak het op 'n bos gebruik as 'n aandag trekker van ver, kan ek nog een in die hok sit......of eits anders?

        brits

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Sat Jun 13, 2009 9:49 pm
by britsman
Caller,
          Baie dankie vir die "info" oor die hokke. Ongelukkig kan ek nie die pdf stukkie oop maak nie omdat my adobe reader se " the file is damaged and can't be repaired", so asb try om dit weer te stuur.
          Dankie,
                    groete,
                                  brits

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Sun Jun 14, 2009 9:31 am
by Mac

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Sun Jun 14, 2009 9:36 am
by britsman
Graham,
          Thank you . I will check them out. Look at your messages.

              brits

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Sun Jun 14, 2009 10:21 am
by Mac
Brits,

When you see this, set there, it will pass this spot again within 10 - 14 days

Image

Cheers,

Graham

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Sun Jun 14, 2009 11:55 am
by britsman
Graham,
          Hey man this looks like the way to do it. I like the info displayed, as the baro pressure, moon phases, time etc. How do you capture your data? ...and it seems that cats do go on routes at regular intervals... Why? and tell us more.
          thank you.
                          brits

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Sun Jun 14, 2009 12:31 pm
by Mac
Hi Brits,

All predators are territorial, and all follow routes within that territory, in lynx the males' area is far wider than the female, and he can have a few females pass through or reside in his area, and as the lynx is predatory, and because rocky wooded areas contain more prey species than open areas, this is where they work and walk. "Slote" and gullies offer just this kind of cover, so they become regular highways, like roads are for jackal. It takes a male lynx about 2 weeks to cover his routes, 3 at the most, use this habit to get him. the female takes longer to cover her shorter route, so you can also work on about a 2 week time span, unless she has kittens, then her routine speeds up, and her area extends a little.

The info displayed on the photo is automatically generated on the top line models, as well as a few of the lesser priced units, and is really helpful.

Cheers,

Graham

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Sun Jun 14, 2009 12:45 pm
by britsman
Graham,
         What would you consider the area (ha) covered by the the cats? and how many kittens reach adulthood.
         Do the trailcams have removable discs etc? ....... OK I eventually got onto the Cabelas website and got all the dope.
         Do you use these cams for jackal as well?
     
         thanks,
                      brits

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Sun Jun 14, 2009 4:22 pm
by Tomcat
Mac21

Dit is n baie oulike kamera wat jy daar het. Wat se maak is dit en waar kry n mens dit? Hoe het jy geweet dit is n mannetjie kat?

Groete
Tomma

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Mon Jun 15, 2009 3:08 am
by Mac
Hi Brits,

Check out Heinrichs new e-Book, he gives the same info that I gathered on territories, but he has oneupmanship down to a fine art, he displays a graphic of an area with male and females territories, excellent.

The camera I use has a 1 gig micro SD card, and has an internal memory as well, also takes hi res videos, pretty neat if you use more than one camera.

Using the camera for jackal does not work all the time, you usually get one shot, and then they tend to avoid the flash area, but within a few days they accept it , and you can get a good idea of movement densities and times,especially in the day. one tip though, for jackal set the camera high and angle it downwards, this is more effective.

If you are planning to get one, go for Moultree, Cuddebac and possibly for the upper range Stealth cameras,

Good luck,

Graham

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Mon Jun 15, 2009 3:26 am
by Mac
Tomma,

Ek gebruik Moultree kameras, hulle pas my beter as die ander, ek is maar redelik plat kop. Ek hoor dat Cuddebac is net so goed, indien nie beter nie. Hierdie kameras is bestelbaar direk vanaf die VSA, of laat n' klient vir jou een of twee uitbring, die probleem daarmee is as iets fout gaan sit jy met so effrense probleem. Die meeste grand "Archery" winkels hou vooraad aan, maar vat jou tyd, en kies goed, hierso kan goedkoop koop baaie duur uitwerk.

Ek kannie onthou dat ek gese het dat hierdie kat n mannetjie was, maar ek het hom twee dae later in n' nek yster gevang, en dit was toevallig n' mannetjie.

Mooi loop,

Graham

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Mon Jun 15, 2009 8:38 pm
by britsman
Hi Graham,
mac21 wrote: Check out Heinrichs new e-Book, he gives the same info that I gathered on territories, but he has oneupmanship down to a fine art, he displays a graphic of an area with male and females territories, excellent.
      What a coincidence........ Heins e-book and dvd's were posted last Friday, so expect them in the post anytime. Thanks for the info on the trailcams and will contact you before buying.
       
        regards,
                  brits

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Tue Jun 16, 2009 6:21 am
by Tomcat
Mac 21

Dankie vir die inligting.

Groete
Tomma

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Wed Jun 17, 2009 8:38 pm
by britsman
Caller,
          Hoe moet jy maak om die reuk weg te vat van 'n nuwe hok? .... of een wat op gesweis is?

          groete ,
                      brits

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Posted: Thu Jun 18, 2009 2:51 am
by Tomcat
Brits

Sorry dat ek nou inchip met jou vraag aan Caller. Ek gooi sommer die hok in n plaasdam vir so n paar dae. Hok kry so n roeslagie. Dit werk vir my dalk het die slim manne beter voorstelle.

Groete
Tomma