Dit r??n bosvarke

User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Dweetster wrote: Wat die 303 lekker maak is die baieeee ammo. Ek het nog 'n ekstra mag ook.Mooi  gegooi vlakvark.
Die ammo is nie meer so baie hier by my nie maar gelukkig vir een bosvark koop ek darem 2pakkies Remingtons dan kan ek weer gaan
vir n rukkie
Dweetster wrote: Ek was bietjie lui die week het net 2 gekry.
Jy s? jy het 2geskiet- sit bietjie foto op dat ek jaloers kan word
Last edited by vlakvark1 on Mon Aug 06, 2012 1:49 pm, edited 1 time in total.
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Dweetster »

Ek het net met my foon geneem, nie baie mooi foto's nie.
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Dweetster »

1 en 3 kleintjies = 2 reg?  ;D ;D ;D ;D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Dweetster wrote: 1 en 3 kleintjies = 2 reg?  ;D ;D ;D ;D
Nee 4bly 4 :o :o :o :o
Baie mooi ;D
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Gerhard »

Julle maak my lus...

Ek kry hoeka dalk die naweek kaans om n draai te gaan loop om n mielie land of 2.

Mooi geskiet.

As die wit lig op die varke val hoe vinnig gee hulle pad?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Dweetster »

As hulle dom is gee hulle jou so 2 tot 6 sek, maar pappa as hulle al geleer het wat is 'n lig en 'n geweer is die hell los as jy daai lig aansit. Die varke hol vir die beem weg. In slegte maan sit ek maar net en wag op die plekke waar hulle grou, as hulle naby genoeg kom skiet jy selfte tyd wat jy die lig aan skakel. Nie maklik nie hoor. Net 'n goei tip ,se altyd vir iemand waar jy gaan wees, die otte kan jou baie seer maak en as jy dan in die sop is kan iemand jou minstens help.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Gerhard »

Dweetster wrote: As hulle dom is gee hulle jou so 2 tot 6 sek, maar pappa as hulle al geleer het wat is 'n lig en 'n geweer is die hell los as jy daai lig aansit. Die varke hol vir die beem weg. In slegte maan sit ek maar net en wag op die plekke waar hulle grou, as hulle naby genoeg kom skiet jy selfte tyd wat jy die lig aan skakel. Nie maklik nie hoor. Net 'n goei tip ,se altyd vir iemand waar jy gaan wees, die otte kan jou baie seer maak en as jy dan in die sop is kan iemand jou minstens help.
Dankie man...

Nee sover is die varke maar dom vir die lig en geweer. Ek het 2 in April met die 222 geskiet toe ek jakkals geroep het.

Die boere weet darm altyd waar ek is op hulle grond en die sein is goed.

Ek sal deur die gestroopde lande gaan stap deur die dag en kyk waar hulle skrop.

Dalk kan ek n plan maak.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Dweetster »

Warning!! Dit is baie verslawend.  :police:
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Gerhard »

Dweetster wrote: Warning!! Dit is baie verslawend.  :police:
Hoekom dink jy gaan ek al die moeite doen...

Dis klaar n verslawing.  ;D  ;D  ;D

Dalk kry ek n kaans met die boog wat eerste prys sal wees.

Maar enige manier om n bosvark te laat bakkie ry is vir my n goeie manier.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Gerhard
Net soos Dweetster s?
As jy die lig aansit dan moet die petroon al by die vark wees. Hier by my gee hul jou nie eintlik kaans as die lig aan is nie as die lig aan kom en jy
dink nog oor skoot plasing dan hardloop hulle vir die petroonpunt weg. :o :o
Ek dink dat bosvarkjag die lekkerste jag is wat daar is en die meeste adrenalien - al wat meer adrenalien verskaf is as jy n leeu of buffel kwes
dan is adrenalien so baie ek dink jou broek kan ook vuil wees ;D ;D ;D ;D ;D
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Gerhard »

vlakvark1 wrote: Gerhard
Net soos Dweetster s?
As jy die lig aansit dan moet die petroon al by die vark wees. Hier by my gee hul jou nie eintlik kaans as die lig aan is nie as die lig aan kom en jy
dink nog oor skoot plasing dan hardloop hulle vir die petroonpunt weg. :o :o
Ek dink dat bosvarkjag die lekkerste jag is wat daar is en die meeste adrenalien - al wat meer adrenalien verskaf is as jy n leeu of buffel kwes
dan is adrenalien so baie ek dink jou broek kan ook vuil wees ;D ;D ;D ;D ;D
As Armtec my 375 se kolf klaar maak kan ek teen volgende week die geweer terug he en die naweek hom gaan in skiet.

Die 1-5 x 20 scope werk dan lekker op 1 vergroting met die ledlensor op die loop.

Die idee is om klaar op teiken te kom en net die lig aan te sit vir die skoot.

Ek sal voorberei vir lig sku varke en as hulle dom is hopelik nie kaans gee om te leer nie... lol

Dankie vir al die raad
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Plesier Gerhard

Gaan wikkel hulle en neem fotos. Geniet dit.
Waar gaan jy jag ?
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Gerhard »

vlakvark1 wrote: Plesier Gerhard

Gaan wikkel hulle en neem fotos. Geniet dit.
Waar gaan jy jag ?
Gaan dalk die naweek af Dullies toe as die kudu jag nie uitwerk nie.

Dan beslus van die 20ste tot die 26ste weer Dullies toe.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Pvdw »

Manne wat maak daai otte as jy gedimde lig gebruik en stadig opstel?? Hol hulle dan nog steeds so vinnig weg?

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Pvdw wrote: Manne wat maak daai otte as jy gedimde lig gebruik en stadig opstel?? Hol hulle dan nog steeds so vinnig weg?

Peet
Peet ek kan nie s? nie het nog nie probeer nie. Ek gebruik net die Led Lenser P7 en as hy nuwe baterye inhet dan lig hy tot in die buurman
se slaapkamer ;D ;D ;D  Hulle soek ook nie dieselstolker nie net met die voet. As hulle bakkie hoor snol hulle soos die wind :o :o
Last edited by vlakvark1 on Mon Aug 06, 2012 5:44 pm, edited 1 time in total.
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Pvdw »

dan lig hy tot in die buurman
se slaapkamer ;D ;D ;D
Nou wat wil jy daar skiet ou maat???
Work to live, don"t live to work
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Dweetster »

Ek gebruik 'n dimmer op my scope as ek in die donker skiet. Dit werk baie beter as wat jy net 'n lig skielik aanskakel. Die probleem is jy kan nie in die donker sien waar om te loop nie, ek het al baie in die water in gekletter (nie lekker nie).

Probeer maar natuurlike lig gebruik hulle is rustig daarmee. Wat ek wel al gesien het in lang gras of in mielies pla die lig nie so erg nie,maar in 'n land nee my vriend daai ding hol.

Vlakvark sal ook saam stem dit is baie aande se harde jag en ondervinding wat vir jou hierdie tips gee. As baie ouens so gaan begin jag sal ons weer ander strategie moet ontwikkel om die otte uit te oorle,Hulle word net so vinnig slim soos 'n jakkals,as jy dit opskroef tree daai vark af op jou plaas en jy sal hom voer. ;)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Gerhard »

Dweetster wrote: Ek gebruik 'n dimmer op my scope as ek in die donker skiet. Dit werk baie beter as wat jy net 'n lig skielik aanskakel. Die probleem is jy kan nie in die donker sien waar om te loop nie, ek het al baie in die water in gekletter (nie lekker nie).

Probeer maar natuurlike lig gebruik hulle is rustig daarmee. Wat ek wel al gesien het in lang gras of in mielies pla die lig nie so erg nie,maar in 'n land nee my vriend daai ding hol.

Vlakvark sal ook saam stem dit is baie aande se harde jag en ondervinding wat vir jou hierdie tips gee. As baie ouens so gaan begin jag sal ons weer ander strategie moet ontwikkel om die otte uit te oorle,Hulle word net so vinnig slim soos 'n jakkals,as jy dit opskroef tree daai vark af op jou plaas en jy sal hom voer. ;)
Wat se vergroting skiet jy in die nag mee?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Wat se vergroting skiet jy in die nag mee?

Ek gebruik n 1.5-6x50 Lynx en tussen die mielies sit ek hom op 1.5 of 2 want die manne kom nogal naby aan jou
As die mielies af is en maan taamlik lig is dan gaan ek niks meer as 3x nie
Last edited by vlakvark1 on Mon Aug 06, 2012 6:09 pm, edited 1 time in total.
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Dweetster »

Net so!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Gerhard »

Bakgat...

Het julle al gedink om dalk n red dot scope op die 303 te sit?

Dan het jy geen verligting nodig om te korrel in die maan lig nodig nie.

Ek wil n Pieter KD op die 303 sit en dalk n Trijicon Red Dot wat met batery en optic fiber werk...

Behoort vir te sorg vir vinnige skoot plaasing tot gemak op 100m.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Gerhard wrote: Bakgat...

Het julle al gedink om dalk n red dot scope op die 303 te sit?

Dan het jy geen verligting nodig om te korrel in die maan lig nodig nie.

Ek wil n Pieter KD op die 303 sit en dalk n Trijicon Red Dot wat met batery en optic fiber werk...

Behoort vir te sorg vir vinnige skoot plaasing tot gemak op 100m.
Ek hou van die idee
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Dweetster »

Ek het 'n red dot op my Roni wat ek met 'n Glock skiet,werk in mielies en lang gras baie vinnig jy's reg.
Met goee maan lig kan jy tot op 70mtr 'n vark skiet met 'n lekker scope.
My 303 het 'n knaldemper op wat dit lekker sag maak,veral as ek supsonic laai.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dit re?n bosvarke

Post by vlakvark1 »

Kon darem gestraand die 3 laat bakkie ry. Het 9varke gesien so sal maar weer gaan kyk

Image
Image
Last edited by vlakvark1 on Tue Feb 12, 2013 8:40 pm, edited 3 times in total.
vlakvark en bosvark Bvk
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Dit re?n bosvarke

Post by Vlakvark »

Jy moes laas nag gehekel het, het jy iemand in jou plek gekry of het jy dit nou net agterwee laat bly ;D ;D ;D

Mooi gegooi wens ek was daar!
Image
Image
Post Reply