Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
As hulle dom is gee hulle jou so 2 tot 6 sek, maar pappa as hulle al geleer het wat is 'n lig en 'n geweer is die hell los as jy daai lig aansit. Die varke hol vir die beem weg. In slegte maan sit ek maar net en wag op die plekke waar hulle grou, as hulle naby genoeg kom skiet jy selfte tyd wat jy die lig aan skakel. Nie maklik nie hoor. Net 'n goei tip ,se altyd vir iemand waar jy gaan wees, die otte kan jou baie seer maak en as jy dan in die sop is kan iemand jou minstens help.
Dweetster wrote:

Dankie man...
Nee sover is die varke maar dom vir die lig en geweer. Ek het 2 in April met die 222 geskiet toe ek jakkals geroep het.
Die boere weet darm altyd waar ek is op hulle grond en die sein is goed.
Ek sal deur die gestroopde lande gaan stap deur die dag en kyk waar hulle skrop.
Gerhard
Net soos Dweetster s?
As jy die lig aansit dan moet die petroon al by die vark wees. Hier by my gee hul jou nie eintlik kaans as die lig aan is nie as die lig aan kom en jy
dink nog oor skoot plasing dan hardloop hulle vir die petroonpunt weg.
Ek dink dat bosvarkjag die lekkerste jag is wat daar is en die meeste adrenalien - al wat meer adrenalien verskaf is as jy n leeu of buffel kwes
dan is adrenalien so baie ek dink jou broek kan ook vuil wees
vlakvark1 wrote:

As Armtec my 375 se kolf klaar maak kan ek teen volgende week die geweer terug he en die naweek hom gaan in skiet.
Die 1-5 x 20 scope werk dan lekker op 1 vergroting met die ledlensor op die loop.
Die idee is om klaar op teiken te kom en net die lig aan te sit vir die skoot.
Ek sal voorberei vir lig sku varke en as hulle dom is hopelik nie kaans gee om te leer nie... lol
Pvdw wrote:
Manne wat maak daai otte as jy gedimde lig gebruik en stadig opstel?? Hol hulle dan nog steeds so vinnig weg?
Peet
Peet ek kan nie s? nie het nog nie probeer nie. Ek gebruik net die Led Lenser P7 en as hy nuwe baterye inhet dan lig hy tot in die buurman
se slaapkamer Hulle soek ook nie dieselstolker nie net met die voet. As hulle bakkie hoor snol hulle soos die wind
Last edited by vlakvark1 on Mon Aug 06, 2012 5:44 pm, edited 1 time in total.
Ek gebruik 'n dimmer op my scope as ek in die donker skiet. Dit werk baie beter as wat jy net 'n lig skielik aanskakel. Die probleem is jy kan nie in die donker sien waar om te loop nie, ek het al baie in die water in gekletter (nie lekker nie).
Probeer maar natuurlike lig gebruik hulle is rustig daarmee. Wat ek wel al gesien het in lang gras of in mielies pla die lig nie so erg nie,maar in 'n land nee my vriend daai ding hol.
Vlakvark sal ook saam stem dit is baie aande se harde jag en ondervinding wat vir jou hierdie tips gee. As baie ouens so gaan begin jag sal ons weer ander strategie moet ontwikkel om die otte uit te oorle,Hulle word net so vinnig slim soos 'n jakkals,as jy dit opskroef tree daai vark af op jou plaas en jy sal hom voer.

Ek gebruik n 1.5-6x50 Lynx en tussen die mielies sit ek hom op 1.5 of 2 want die manne kom nogal naby aan jou
As die mielies af is en maan taamlik lig is dan gaan ek niks meer as 3x nie
Last edited by vlakvark1 on Mon Aug 06, 2012 6:09 pm, edited 1 time in total.
Ek het 'n red dot op my Roni wat ek met 'n Glock skiet,werk in mielies en lang gras baie vinnig jy's reg.
Met goee maan lig kan jy tot op 70mtr 'n vark skiet met 'n lekker scope.
My 303 het 'n knaldemper op wat dit lekker sag maak,veral as ek supsonic laai.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.