Nikon teleskope

Shaka
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Wed Aug 11, 2010 1:49 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Shaka »

Hoe verkrygbaar is die Target Turrets vir die bogenoemde teleskope?  Is dit die moeite werd?  Ek dink maar aan langer skote waar mens die afstand het en nie dan hoef te skat nie...
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nikon teleskope

Post by Stefan764 »

Shaka

Nie op n 375 nie...

Jy kry turrets vir die Monarch reeks maar hulle is duur, so R1500 vir die stel...

Groete
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Hilux01 »

Ek is wraggies tevrede met my Fieldmaster op die 303
Nikon verseker baie hoog op my lysie vir al my toekomstige scopes
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Re: Nikon teleskope

Post by BenG »

As Nikon 'n dienssentrum in SA het soos LYNX sal ek hom oorweeg, want naverkoop diens is belangriker as verkoopsman praatjies.
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Nikon teleskope

Post by wlm »

BenG
Ja, verskaffers kom en gaan maar sekere handelsmerke is groter as die mense wat dit verkoop. Nikon se naam is groot genoeg dat hy altyd 'n goeie ondersteuningsbasis sal verskaf.
Lees bietjie wyer op die forum dan sal jy sien die huidige "smouse" vannikon teleskope loop nie net die ekstra myl nie, hulle bou sommer die pad ook.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nikon teleskope

Post by Stefan764 »

BenG wrote: As Nikon 'n dienssentrum in SA het soos LYNX sal ek hom oorweeg, want naverkoop diens is belangriker as verkoopsman praatjies.
More Ben

Welkom op Jaracal.

Nikon het n dienssentrum in Johannesburg. So enige probleem met n Nikon produk geniet dadelik aandag.

Op die teleskope, soos Willem reeds genoem het, as jy hom by S&O koop en daar is n fabrieksfout met enige Nikon ruil ons hom vir jou om vir n nuwe een binne 48hr. Ek dink dit haal die paal in terme van naverkope diens van beide die verskaffer en die verkoopsman.

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: Nikon teleskope

Post by raychell »

Stefan
Hoekom ruil hulle die teleskoop om as hulle 'n dienssentrum het wat dit kan herstel?
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nikon teleskope

Post by Stefan764 »

raychell wrote: Stefan
Hoekom ruil hulle die teleskoop om as hulle 'n dienssentrum het wat dit kan herstel?
Raynie
Raynie

Dit gaan oor die vertroue wat ons in hierdie teleskope het. Soos ek se, ons het nou saam met Huntex digby n duisend Nikons in minder as n jaar verkoop en ons het nog nie een truggekry nie. Dus, as ons een kry wat n fabrieksfout op het ruil ons hom uit en S&O vat die knock.

Mooi Loop
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Nikon teleskope

Post by wlm »

Stefan764 wrote:
raychell wrote: Stefan
Hoekom ruil hulle die teleskoop om as hulle 'n dienssentrum het wat dit kan herstel?
Raynie


Dit gaan oor die vertroue wat ons in hierdie teleskope het. Soos ek se, ons het nou saam met Huntex digby n duisend Nikons in minder as n jaar verkoop en ons het nog nie een truggekry nie. Dus, as ons een kry wat n fabrieksfout op het ruil ons hom uit en S&O vat die knock.

Mooi Loop
Stef

KROKODILSTOETBUL!!!! :)
Last edited by wlm on Sat May 12, 2012 12:23 pm, edited 1 time in total.
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: Nikon teleskope

Post by raychell »

Wat maak julle met die foutiewe teleskope? en het julle te min vertroue in die dienssentrum?
Het julle nou of het julle nou nog nie een met 'n fabrieksfout gekry nie? dit is nie vir my duidelik wat jy daar skryf nie.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Nikon teleskope

Post by VdWalt »

raychell wrote: Wat maak julle met die foutiewe teleskope?
Soos Stef gese het hulle het nog nie een terug gekry nie, so jy sal moet wag tot
hulle een kry.....  ??? Nie waar nie?
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Nikon teleskope

Post by C.J. »

Manne,

Ek het Vrydag 'n Nikon Monarch 6-24 SF gekry. Nou verstaan ek iets nie, die parralax setting is verkeerd om, dit is die side focus model, hy fokus 70m op 500m en 700m fokus op 30m! Dit is die ware jakob scope, ek het dit by 'n Nikon handelaar gekoop met waarborg, ekstra turrets en als. Ek sal m?re bel en hoor wat hulle s?. Het iemand al so iets gehad??

Goete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
immelmanw

Re: Nikon teleskope

Post by immelmanw »

raychell wrote: Wat maak julle met die foutiewe teleskope? en het julle te min vertroue in die dienssentrum?
Het julle nou of het julle nou nog nie een met 'n fabrieksfout gekry nie? dit is nie vir my duidelik wat jy daar skryf nie.
Raynie
Rachell, ek verstaan self nie wat jy probeer se nie of jou punt nie. Sou jy beweer of dink daar is iets fout met n Nikon teleskoop gee ons liewer n nuwe een, nogal nice. Imagine jou kar gee probleme en Volkswagen gee sommer vir jou n nuwe motor omdat jy dink daar is fout. Ek weet ook nie wat vertroue in die dienssentrum met die storie te doen het nie. Almal kan koop wat hulle goed dink, niemand het gese mense moet Nikon koop nie. Sou n klient daarop aandring dar sy scope liewers reggemaak word as vervang word sal Nikon dit met di grootste liefde doen.
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Nikon teleskope

Post by wlm »

C.J. wrote: Manne,

Ek het Vrydag 'n Nikon Monarch 6-24 SF gekry. Nou verstaan ek iets nie, die parralax setting is verkeerd om, dit is die side focus model, hy fokus 70m op 500m en 700m fokus op 30m! Dit is die ware jakob scope, ek het dit by 'n Nikon handelaar gekoop met waarborg, ekstra turrets en als. Ek sal m?re bel en hoor wat hulle s?. Het iemand al so iets gehad??

Goete,
C J
Draai jou teleskoop om , hy is agterstevoor op jou geweer gesit. ;D ;D
C.J.
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Nikon teleskope

Post by C.J. »

wIm,

Ek wil nie die Jak 24 keer v?rder he nie!! Hulle sal darem die scope vir my vervang.

C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Nikon teleskope

Post by wlm »

CJ
Dink net, 50m x24=1200m! Wie op die forum sal jou dit kan nadoen ;D
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: Nikon teleskope

Post by raychell »

Immelman
Vervang julle Swarofski en Zeiss teleskope ook of word dit weggestuur vir herstelwerk? Om iets te vervang omdat iemand dink daar is fout maak nie sin nie .Veral as daar 'n dienssentrum in SA is en dit is hoekom Volkswagen dit nie doen nie.
Ek wil bloot weet wat word van 'n sogenaamde foutiewe Nikon.Of het julle nog geen ontvang nie.
Ek haal Stefan aan

Dus, as ons een kry wat n fabrieksfout op het ruil ons hom uit en S&O vat die knock.

Dit klink of daar wel al omgeruil is anders sou Stefan sekerlik gestel het dat "Dus as ons een sou kry sal ons hom omruil..."
Raynie
Last edited by raychell on Mon May 14, 2012 8:43 pm, edited 1 time in total.
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
immelmanw

Re: Nikon teleskope

Post by immelmanw »

wlm wrote:
C.J. wrote: Manne,

Ek het Vrydag 'n Nikon Monarch 6-24 SF gekry. Nou verstaan ek iets nie, die parralax setting is verkeerd om, dit is die side focus model, hy fokus 70m op 500m en 700m fokus op 30m! Dit is die ware jakob scope, ek het dit by 'n Nikon handelaar gekoop met waarborg, ekstra turrets en als. Ek sal m?re bel en hoor wat hulle s?. Het iemand al so iets gehad??

Goete,
C J
Draai jou teleskoop om , hy is agterstevoor op jou geweer gesit. ;D ;D
C.J.
More CJ
Waneer en waar het jy jou teleskoop gekoop? Sal graag vir jou wil uitsorteer. Stuur sommer mail na willem@so.co.za
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Nikon teleskope

Post by C.J. »

Immelmanw,

Dankie dat jy aanbied om my te help. Ek het gister met die agent gepraat en dinge is darem gereel, hulle sal die teleskoop vervang. Ek sal terugvoer gee oor wat die fout kon wees. As ek sukkel mail ek jou.

Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Carl »

BenG wrote: As Nikon 'n dienssentrum in SA het soos LYNX sal ek hom oorweeg, want naverkoop diens is belangriker as verkoopsman praatjies.
Ek het Canon kameras maar het onlangs my verkyker laat regmaak. Als verniet vinnig en bekwaam, die plek is wereldklas. Daar is min diensentrums wat hier kan kersvashou. Ek weet van baie fotograwe wat Nikon toe gegaan het oor hulle diens.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Nikon teleskope

Post by Piet Breedt »

Nikon het n werklik w?reldklas dienssentrum in Midrand, en hulle praat nie net nie, hulle doen. Ek het n Nikon Monarch 800 Rangefinder gehad wat ek vir meer as 6 jaar regtig hard laat werk het en eintlik misbruik het toe ek my slaghuis gehad het, en elke week tussen 10 en 15 bokke geskiet het, dwarsdeur die jaar. Hy was al nerf af, en toe begin sy lens effens dof raak. Dit het gelyk of daar vlekke op die lens was, moontlik as gevog van iets wat ek hom mee skoongemaak het, of iets wat op hom gemors het.

Ek het hom op n Saterdag na S & O in Stellenbosch toe gevat, aangesien ek hom by hulle gekoop het toe hulle nog Digital Immage Wharehouse was. Die manne van Nikon het die volgende maandag vir my n Nuwe 1000 model gestuur sonder enige vrae. Dit in my o? is diens v?r bokant enige verwagtinge en redelikke denke.

Dankie Nikon, ek wardeer dit. Ongelukkig het ek hom verloor op die 2de oes trip met die nuwe rangefinder. Ek het Carl van Nikon vertel daarvan, en hy wou op die plek vir my reel vir n ander een, maar ek het dit van die hand gewys. Ek kan nie so misbruik maak van hul goedhartigheid.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nikon teleskope

Post by Stefan764 »

Jammer, was op n jag gewees, vanmore eers trug.

Raychell. Verduidelik asb die aanval/kruisverhoor/speur-operasie van jou, ek verstaan dit nie lekker nie.

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nikon teleskope

Post by Geno »

Stefan764 wrote: Jammer, was op n jag gewees, vanmore eers trug.
Stefaansie,
Vertel tog hoe kry jy dit reg. Het julle regtig so baie verlof, of gebruik jy genuine nou al kraamverlof :D? Waarheen kan ek my CV stuur? ;D
Goed, beter, 6millimeter!
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Nikon teleskope

Post by Vlakvark »

Geno moenie jou CV stuur nie jy kan mos nou self eenvan die dae kraamverlof in sit ;D
Image
Image
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nikon teleskope

Post by Stefan764 »

Geno wrote: Vertel tog hoe kry jy dit reg.
Geno

'n Man kan mos nie produkte aan kliente verkoop of aanbeveel alvorens n man nie die goeters self beproef en toets nie...

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply