Page 10 of 21
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Aug 28, 2011 7:10 pm
by CHRIS
Insert Quote
SKAAP SLAGPRYSE VIR DIE WEEK VAN 28 Augustus 2011
A 23 -- R 54.00
AB 123 -- R48.00
B 123 -- R 48.00
C 123 -- R 42.00
groete Chris
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Sep 04, 2011 8:48 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSE VIR DIE WEEK VAN 4 September 2011
A 23 -- R 53.50
AB 123 -- R47.50
B 123 -- R 46.50
C 123 -- R 42.00
groete Chris
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Sep 04, 2011 9:27 pm
by theedge
Sal maar moet kudu eet

Re: Vleisprysse
Posted: Mon Sep 05, 2011 1:26 pm
by Flip Fouche
BEES SLAGPRYS WEEK 05/09/2011
A 2/4 R29.30
AB2/4 R27.50
B 2/4 R26.50
C 2/4 R25.20
Bulle R25.20
Groete
Flip
Re: Vleisprysse
Posted: Wed Sep 14, 2011 10:04 pm
by Ponkie
theedge wrote:
Sal maar moet kudu eet
Oom Theedge!
Dis regtig die geval! Ek het in die twee weke wat ek nou op die plaas was 35 Springbokke uit die hand verkoop. Ek kon nie glo die mense wil nou ewe skielik so graag wild he nie. Maar almal se dat hulle die springbokvleis aankoop teen R25/kg (Kopskoot bokke) en skaapvleis is niks goedkoper as amper R60/kg!
Groetnis
Ponkie
Re: Vleisprysse
Posted: Wed Sep 14, 2011 10:47 pm
by theedge
Ponkie wrote:
theedge wrote:
Sal maar moet kudu eet
Oom Theedge!
Dis regtig die geval! Ek het in die twee weke wat ek nou op die plaas was 35 Springbokke uit die hand verkoop. Ek kon nie glo die mense wil nou ewe skielik so graag wild he nie. Maar almal se dat hulle die springbokvleis aankoop teen R25/kg (Kopskoot bokke) en skaapvleis is niks goedkoper as amper R60/kg!
Groetnis
Ponkie
Ag hoe verlang ek na die dae toe ek nog R17/kg vir skaap betaal het.

Maar so skaapchop op die kole bly maar lekker - hoe se my boet al kos n bottel R200.00 bly dit n bargain
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Sep 18, 2011 7:39 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSE VIR DIE WEEK VAN 20 September 2011
A 23 -- R 48.00
AB 123 -- R43.00
B 123 -- R 42.00
C 123 -- R 40.00
manne weet nie wat nou aangaan nie, teveel skaap in Wolf se kontrei of is dit julle Nam manne wat weer niks kry v julle skaap nie
groete Chris
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Sep 19, 2011 9:03 pm
by Kalahari
Chris
Voorgestelde pryse van die LPF die kant is nou vir ab 2,3 R46. Die storie wat hulle die kant vir ons spin is dat daar groot verbuikers weerstand is en dat die sa markte onder druk is. Ek weet nie van baie skaap wat die kant geslag word nie en dan lees ek in die koerant of die landbouweekblad dat daar liggame in sa is wat lewendige uitvoere van Nam na Sa wil laat stop oor bek en klou. Die lewendige uitvoere van skaap is egter so min dat ek wonder of dit nie maar oor die speenkalwers gaan nie. So, ek weet ook nie in watter rigting wie wil werk nie.
Oor die algemeen is die prysverskille tussen Sa en Nam die laaste week of wat die naaste wat dit nog ooit in baie lang tyd was aan mekaar. Lyk op gemiddeld so na R2 tot R3.
Kalahari
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Oct 02, 2011 8:11 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSE VIR DIE WEEK VAN 2 OKTOBER 2011
A 23 -- R 49.00
AB 123 -- R43.00
B 123 -- R 42.00
C 123 -- R 40.00
GROETE CHRIS
Re: Vleisprysse
Posted: Tue Oct 04, 2011 2:22 pm
by Flip Fouche
BEES SLAGPRYSE WEEK 03/10/2011
A 2/4 R30.50
AB2/4 R28.50
B 2/4 R27.50
C 2/6 R26.50
Bulle R26.50
Groete
Flip Fouche
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Oct 09, 2011 8:36 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSE VIR DIE WEEK VAN 10 OKTOBER 2011

A 23 -- R 48.00
AB 123 -- R43.00
B 123 -- R 42.00
C 123 -- R 38.00
GROETE CHRIS
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Oct 10, 2011 4:06 pm
by Flip Fouche
BEES SLAGPRYSE WEEK 10/10/2011
A 2/4 R31.00
AB2/4 R28.50
B 2/4 R27.50
C 2/6 R27.00
Bulle R27.00
Groete
Flip Fouche
Re: Vleisprysse
Posted: Sat Oct 22, 2011 9:12 am
by Flip Fouche
BEES SLAGPRYSE WEEK 24/10/2011
A 2/4 R32.00
AB 2/4 R30.00
B 2/4 R29.00
C 2/6 R28.00
Bulle R28.00
Groete
Flip Fouche
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Oct 23, 2011 8:31 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSE VIR DIE WEEK VAN 23 OKTOBER 2011
A 23 -- R 48.50
AB 123 -- R43.50
B 123 -- R 42.50
C 123 -- R 38.50
GROETE CHRIS
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Oct 31, 2011 6:22 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSE VIR DIE WEEK VAN 1 NOVEMBER 2011
A 23 -- R 48.50
AB 123 -- R43.50
B 123 -- R 42.50
C 123 -- R 40.00
GROETE CHRIS
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Oct 31, 2011 8:36 pm
by Flip Fouche
BEES SLAGPRYSE WEEK 01/11/2011
A 2/4 R32.00
AB2/4 R30.00
B 2/4 R29.00
C2/6 R28.00
Bulle R28.00
Groete
Flip Fouche
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Nov 06, 2011 9:18 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSE VIR DIE WEEK VAN 6 NOVEMBER 2011
A 23 -- R 48.00
AB 123 -- R43.00
B 123 -- R 42.00
C 123 -- R 39.50
sal maar swak wees want die kerrie mense het mos die naweek groot geslag,
GROETE CHRIS
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Nov 07, 2011 8:32 am
by Flip Fouche
BEES SLAGPRYSE WEEK 07/11/2011
A 2/4 R32.30
AB2/4 R30.50
B 2/4 R29.50
C 2/6 R28.50
Bulle R28.50
Op ander plekke praat die manne van R33.00+ vir A grade!!!
Groete
Flip Fouche
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Nov 14, 2011 7:46 pm
by Flip Fouche
Die slagpryse vir bees is hierdie week 14/11/2011 dieselfde as die vorige week.
Daar het baie voorkwarte vanaf n buurland ingekom!!!
Groete
Flip Fouche
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Nov 14, 2011 7:54 pm
by Dawid
Die voorkwarte wat ingekom het is seker almal van Lesotho af.....die Vrystaat manne se eie vleis wat teruggekoop word..........

Re: Vleisprysse
Posted: Mon Nov 14, 2011 7:57 pm
by Beretta
flip
Ja ek sien van die vleis by Makro kom van Botswana af dit het n sticker op wat so se.Dit maak my skoon die M@@r in ek is nou nie n vleis kenner nie maar sal dit nie koop as ek die sticker sien nie.Ek sal SA en SWA vleis koop.Net my persoonlike mening
Beretta(10/22Ruger)
Re: Vleisprysse
Posted: Mon Nov 14, 2011 8:35 pm
by Flip Fouche
Beretta
Almal vanaf Botswana!!
Flip
Re: Vleisprysse
Posted: Tue Nov 15, 2011 8:31 am
by Beretta
flip
Ja al die bloody bees was van Botswana af.Sal dit nie koop nie
Beretta
Re: Vleisprysse
Posted: Sun Nov 20, 2011 7:44 pm
by CHRIS
SKAAP SLAGPRYSE VIR DIE WEEK VAN 20 NOVEMBER 2011
A 23 -- R 50.00
AB 123 -- R45.00
B 123 -- R 44.00
C 123 -- R 41.00
GROETE CHRIS
Re: Vleisprysse
Posted: Tue Nov 22, 2011 9:04 am
by Flip Fouche
BEES SLAGPRYSE WEEK 21/11/2011
A 2/4 R32.00
AB 2/4 R30.00
B 2/4 R29.50
C 2/6 R28.50+
Bulle R28.50
Groete
Flip Fouche