Lisensie aansoeke wagtydperk

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
Ajviljoen260rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Ajviljoen260rem »

Ekt 15-16Julie 2020 sms gekry dit kry aandag by DFO(.22 BRNO en 6.5mm loop)

Ekt het gister sms gekry wat se my loop is goed gekeur. Nou die lang gewag vir .22

Groete
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Cobus(Cobb) »

heywillie wrote: Wed Jan 27, 2021 3:36 pm
Cobus(Cobb) wrote: Wed Jan 27, 2021 2:49 pm
heywillie wrote: Tue Jan 05, 2021 3:43 pm

Stuur epos met verwysings nommer na AphiriM@saps.gov.za
Het iemand die al probeer??? antwoord die drukkers jou???

Cheers
Ek het en ek het 'n antwoord gekry
Ek het 'n read report gekry van n ene Aphiri Colonel....maar hy het nognie terug getil nie...ek sal hom so week gee.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 461
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by finch »

Begin Februarie n amnestie aansoek ingedien, wonder of hierdie aansoek korter of langer gaan vat as n gewone aansoek? Of dit gaan net wegraak...

Wag steeds vir my hernuwings wat in Aug 2020 in gedien is. Kon iemand al deur die hele proses kom vandat Covid getref het?
User avatar
Theunodb
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Theunodb »

Ek het hierdie feedback vanoggend gekry:

Good morning

This email serves to acknowledge receipt of your enquiry.

Please take note that the applications are still in process within the time frameof which can take up to 120 working days .
Please note that your application is on 89 working days still in process
Please contact our call centre for application that is still within the time frame on 012 353 6111
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1378
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Toxxyc »

Stuur daardie comms aan GOSA asb. Die wet se 90 dae, nie 90 WERKSDAE nie, en hulle het nou al die eend so ver onder die dam uitgeruk die kat se stert is nou al uit die boom gekyk.
Carlc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Carlc »

More. Wat is die epos adres by die cfr wat julle gebruik want ek kry geen antwoord van hulle af nie.
bsaaiman
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:41 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by bsaaiman »

My aansoek vir 375 Ruger 21 Jul 2020 ingegee en aansoek vandag goedgekeur.

Nou seker maar wag vir die kaartjie.

B.
Last edited by bsaaiman on Tue Feb 02, 2021 12:31 pm, edited 1 time in total.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by heywillie »

Carlc wrote: Tue Feb 02, 2021 10:14 am More. Wat is die epos adres by die cfr wat julle gebruik want ek kry geen antwoord van hulle af nie.
Ek het vir jou 'n boodskap gestuur
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Carlc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Carlc »

Baie dankie Heywillie
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by jdpretorius »

Kon darem gister my kaarkie vir n shotty optel na hy al mid November goedgekeer was

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Theunodb
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Theunodb »

Carlc wrote:More. Wat is die epos adres by die cfr wat julle gebruik want ek kry geen antwoord van hulle af nie.
cfr.enquiries2@saps.gov.za


Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
Carlc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Carlc »

Dankie
Chrisbad
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Thu May 03, 2018 7:30 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Chrisbad »

Lyk my ek moet gedulldig wees as ek so na die skrywe hier bo kyk.....................

My hernuwing aansoek 'n maand gelede ingegee by Garsfontein, maar steeds geen SMS, ref, niks. Het iemand dalk vir my Garsfontein DFO se kontak nommer? Die nommers op SAPS se website werk nie.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by PWV »

Chrisbad
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Thu May 03, 2018 7:30 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Chrisbad »

Was daar, maar kon niks daar vind nie.
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by MichielC »

Goeiemore manne,

Ek is moedeloos, het nou al elke denkbare e-pos adres probeer na die SAPS toe.

13 Mei 2020 dien aansoek in vir n 93X62 - le in "consideration" van Oktober verlede jaar af.
4 Junie 2020 dien aansoek in vir n 458 lott, goedgekeur 23 December, kaartjie is steeds nie ge-"print" nie

Einde Januarie 2021 , koop n 243 en n 500 Jeffery, die 500 is nie op die handerlaars voorraad nie, en die dien weer die nodige dokumente in. My Lott was ook nie op handelaars voorraad nie, tog Safari & Outdoor kon dit dadelik op hulle stelsel verander, die handelaar in Witbank moet vorms indien, hoekom dit so verskil weet ek nie.

Enige iemand met enige raad moontlik ?
Dan wil ek ook graag weet, of enige van julle al van GOSA gebruik gemaak het, hulle bied n opvolg diens wat volgens die e-pos wat ek ontvang het druk op die CFR sit ?
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Mellies »

Chrisbad wrote: Thu Feb 11, 2021 12:41 pm Lyk my ek moet gedulldig wees as ek so na die skrywe hier bo kyk.....................

My hernuwing aansoek 'n maand gelede ingegee by Garsfontein, maar steeds geen SMS, ref, niks. Het iemand dalk vir my Garsfontein DFO se kontak nommer? Die nommers op SAPS se website werk nie.
Ek is al op 5 maande vir hernuwing.

Met `n vleisie...
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by gillie »

lyk my ons gaan nog langer moet wag... 120 dae....

https://www.news24.com/news24/southafri ... d-20210215
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 505
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Fanie Nel »

Ek het 14maande vir my hernuwings gewag. Ingegee
November 2019 eerste week. Eers January 2021 afhehandel wag steeds vir kaart. Groete
User avatar
JohanvanZyl
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by JohanvanZyl »

gillie wrote: Mon Feb 15, 2021 2:13 pm lyk my ons gaan nog langer moet wag... 120 dae....

https://www.news24.com/news24/southafri ... d-20210215
Wat behels die 120 dae? Is dit van die dag wat jy by jou plaaslike DFO ingee ofwat hy by CFR lê?

My liksens sê die volgende: "The application was received at CFR and in process." vanaf 6 Januarie. Beteken dit ek skiet eers in 2022 met hom?
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 920
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by musgrave270 »

Sodra hy op die sisteem by jou DFO gelaai word begin die klok hardloop. Dis dus belangrik om gereeld met jou DFO op te volg vir daai sms. Party aansoeke le maande lank op die DFO se lessenaar. N familielid se aansoek het mooi 5maande lank by die DFO gele en toe daarna sy 211werksdae gewag vir goedkeuring.

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk

User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 461
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by finch »

Hernuwings word slegs provinsiaal hanteer, is daar iemand wat n kontak epos of nommer het om op te volg by provinsiaal (Wes-Kaap)? Het darem al my sms laat laas jaar ontvang en dus le my papiere nie meer op DFO se lessenaar nie. PM my asb as jy nie dit op forum wil sit nie. En ja ek het al n epos na die adres op SAPS_Flash se website gestuur.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Diesel Dog »

Ek moet nou my eerste hernuwing doen, nog nooit het n geweer solank gehou nie !
Help my verstaan hoekom is manne so hastig vir hulle hernuwings ,na hulle ingedien het.As ek my bewys van betaling en aansoek het kan die aansoek maar by die DFO le ek gaan hom nie lek om sy werk te doen nie .
Die wapen is mos nog steeds wettig in my besit.

DD
Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Basie2 »

Diesel Dog wrote:Ek moet nou my eerste hernuwing doen, nog nooit het n geweer solank gehou nie !
Help my verstaan hoekom is manne so hastig vir hulle hernuwings ,na hulle ingedien het.As ek my bewys van betaling en aansoek het kan die aansoek maar by die DFO le ek gaan hom nie lek om sy werk te doen nie .
Die wapen is mos nog steeds wettig in my besit.

DD
Stem saam. Ek het my deel gedoen. Frustrasie is met nuwe aansoek!


Sent from my iPad using Tapatalk
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by knipmes »

Al het jy jou aansoek volgens die Wet en Regulasies ingedien en die kwitansie vir die hernuwing gekry, kan daar probleme of argumente ontstaan as jy met jou wapen by jou by n blokkade gestop word en jy moet jou wapen lisensie toon.
Jy kry mos altyd manne (of vroue) wat die wette beter ken en volgens jou lisensie datum het dit verval. n Kwitansie is nie n aanvaarbare dokument nie ! Sorg maar dat jou mediese fonds betaling op datum is vir ingeval jy weens hart probleme hospitaal toe moet gaan.
Post Reply