Page 10 of 11
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 22, 2021 1:41 pm
by Lategan1
Mozibite wrote: Fri Jan 22, 2021 1:26 pm
Wat doen jy as jy 10 blikke S385 het? Nuwe poeiers R800 plus. Maar dankie vir die kommentaar. Ek skiet baie lekker met die roer.
Groetnis
Mozibite, ek stel voor die kommentaar oor die druk wat hoog lyk, moet jy dalk ondersoek.
Klink na goeie insette wat jy daaroor ontvang het.
Beste.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 22, 2021 1:44 pm
by jankraay
Mozibite wrote:Wat doen jy as jy 10 blikke S385 het? Nuwe poeiers R800 plus. Maar dankie vir die kommentaar. Ek skiet baie lekker met die roer.
Groetnis
Smous hulle jy gaan dalk 8 ingevoerde kruite kan koop met 10 Somchem kruite soos die pryse nou lyk.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 22, 2021 1:45 pm
by Supacow
Jy steek hulle weg
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Jan 22, 2021 1:46 pm
by jankraay
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Jan 23, 2021 10:35 am
by Andre308
Ek sien julle is baie gelukkig met N570. Daai kruit gee hierdie grote kalibers mooi spoed, maar dit is die vuilste kruit wat ek al mee geskiet het.
Na n 100 skote is jou loop amper een duim langer van daai carbon buildup op die kroon. My bietjie ondervinding met IMR en Hodgdon se kruite is dat hulle baie minder carbon buildup gee.
Groete
Andre
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sun Jan 24, 2021 9:27 am
by Francoisv
Ek stem saam met André, N570 het 'n lelike vuil streek. Met my nuwe loop gaan ek verseker na' n alternatief kyk.
2 daughters. Plenty guns.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sun Jan 24, 2021 11:34 am
by Smitstertjies
Andre308 wrote: Sat Jan 23, 2021 10:35 am
Ek sien julle is baie gelukkig met N570. Daai kruit gee hierdie grote kalibers mooi spoed, maar dit is die vuilste kruit wat ek al mee geskiet het.
Na n 100 skote is jou loop amper een duim langer van daai carbon buildup op die kroon. My bietjie ondervinding met IMR en Hodgdon se kruite is dat hulle baie minder carbon buildup gee.
Groete
Andre
Moet nou nie so wees nie man

. Bietjie Iosso bore paste en elbow grease elke 100skote en daai probleem bestaan nie.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sun Jan 24, 2021 7:31 pm
by Capt. Yoda
Andre308 wrote: Sat Jan 23, 2021 10:35 am
Ek sien julle is baie gelukkig met N570. Daai kruit gee hierdie grote kalibers mooi spoed, maar dit is die vuilste kruit wat ek al mee geskiet het.
Na n 100 skote is jou loop amper een duim langer van daai carbon buildup op die kroon. My bietjie ondervinding met IMR en Hodgdon se kruite is dat hulle baie minder carbon buildup gee.
Groete
Andre
Ja die 5 reeks self in n 30.06 en WM maak n man se arem maar moeg met daai cleaning rod maar hulle skiet dam dag na dag te lekker om te krap
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sun Jan 24, 2021 8:39 pm
by Andre308
Ek hoor julle. Hou julle maar by die VV500 reeks. Met die dat dinge so skaars is toe trip ek oor n klompie 250gr Berger OTM koele. Ek stamp hulle nou maar in die RUM met H1000 teen 3140fps. Ek het darm genoeg stock van die koele en kruit nou om die einde van 2023 te kan sien.
En my skoonmaak is lekker vinnig. 15min dan blink alles weer binne en buite.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Mon Jan 25, 2021 7:55 pm
by Drenalinjunkie
338 Bullets L-R
300gr Nosler Accubond
256gr Warner Flatline
285gr Hornady BTHP
285gr Hornady ELD-M
300gr Hornady A-Tip
300gr Berger OTM
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Tue Feb 23, 2021 12:49 pm
by Arnold
Ek kon darem van daardie 300gr Bergers in die hande kry. Nou sal ek moet kyk teen watter spoed hulle wil vlieg.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Thu Feb 25, 2021 8:43 am
by Drenalinjunkie
Daar is net iets van n .338
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Thu Feb 25, 2021 9:55 am
by Supacow
Is dit n 338 lapou AI?
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Thu Feb 25, 2021 12:02 pm
by Drenalinjunkie
Supacow wrote: Thu Feb 25, 2021 9:55 am
Is dit n 338 lapou AI?
Korrek
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Thu Feb 25, 2021 4:15 pm
by Capt. Yoda
Drenalinjunkie wrote: Thu Feb 25, 2021 8:43 am
Daar is net iets van n .338
Simon, het jy al n bok gestamp met daai Atip in die 338?
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Thu Feb 25, 2021 4:19 pm
by Cbird
Ek is besig met lading ontwikkeling op my 338LM maar sukkel om konstante spoed en dus mooi groepe te skiet. Volgens QL is ek op my node spoed met altwee my punte en ladings wat ek toets. Ek sukkel om konstant 'n lae ES te kry op my spoed. Ek gebruik 'n MS V3 om spoed te lees. Met my herlaai self is daar nie fout nie ek doen ongelooflike moeite om als so konstant en akkuraat moontlik te doen.
Ek laai die volgende twee ladings in my TRG met 'n 27" 1-10twist loop
Hornady 285gr ELD-M met 95gr N570 spoed 2797fps, ES 58fps
Berger 250gr Elite Hunter met 91.6gr N565 spoed 2896fps, ES laagste 10fps maar die meeste van die tyd rondom 27fps
My magasyn beperk my to 95mm TPL.
Wat sou julle probeer?
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Thu Feb 25, 2021 4:44 pm
by Drenalinjunkie
Capt. Oblivious wrote: Thu Feb 25, 2021 4:15 pm
Drenalinjunkie wrote: Thu Feb 25, 2021 8:43 am
Daar is net iets van n .338
Simon, het jy al n bok gestamp met daai Atip in die 338?
Nog nie Siebert, ek hoop om in die volgende maand of so iets met hulle te skiet.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Thu Feb 25, 2021 4:46 pm
by Drenalinjunkie
Cbird wrote: Thu Feb 25, 2021 4:19 pm
Ek is besig met lading ontwikkeling op my 338LM maar sukkel om konstante spoed en dus mooi groepe te skiet. Volgens QL is ek op my node spoed met altwee my punte en ladings wat ek toets. Ek sukkel om konstant 'n lae ES te kry op my spoed. Ek gebruik 'n MS V3 om spoed te lees. Met my herlaai self is daar nie fout nie ek doen ongelooflike moeite om als so konstant en akkuraat moontlik te doen.
Ek laai die volgende twee ladings in my TRG met 'n 27" 1-10twist loop
Hornady 285gr ELD-M met 95gr N570 spoed 2797fps, ES 58fps
Berger 250gr Elite Hunter met 91.6gr N565 spoed 2896fps, ES laagste 10fps maar die meeste van die tyd rondom 27fps
My magasyn beperk my to 95mm TPL.
Wat sou julle probeer?
Probeer Retumbo met die 285gr.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Thu Feb 25, 2021 8:41 pm

Ek sou my minder aan QL steur en 'n ladder skiet om te sien waar die spoed se node is.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Feb 26, 2021 7:55 am
by Smitstertjies
Cbird wrote: Thu Feb 25, 2021 4:19 pm
Ek is besig met lading ontwikkeling op my 338LM maar sukkel om konstante spoed en dus mooi groepe te skiet. Volgens QL is ek op my node spoed met altwee my punte en ladings wat ek toets. Ek sukkel om konstant 'n lae ES te kry op my spoed. Ek gebruik 'n MS V3 om spoed te lees. Met my herlaai self is daar nie fout nie ek doen ongelooflike moeite om als so konstant en akkuraat moontlik te doen.
Ek laai die volgende twee ladings in my TRG met 'n 27" 1-10twist loop
Hornady 285gr ELD-M met 95gr N570 spoed 2797fps, ES 58fps
Berger 250gr Elite Hunter met 91.6gr N565 spoed 2896fps, ES laagste 10fps maar die meeste van die tyd rondom 27fps
My magasyn beperk my to 95mm TPL.
Wat sou julle probeer?
Indien jy die roer vir ELR wil gebruik is node nie belangrik nie. Konstante ES is. Soos Arnold noem, skiet ladder en kyk waar is n lae ES node. Bv n 50fps ES ipv n 20fps ES het n baie groter invloed op 1 myl as n lading wat 1moa ipv half moa skiet op 100m.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Feb 26, 2021 3:00 pm
by Cbird
Drenalinjunkie wrote: Thu Feb 25, 2021 4:46 pm
Cbird wrote: Thu Feb 25, 2021 4:19 pm
Ek is besig met lading ontwikkeling op my 338LM maar sukkel om konstante spoed en dus mooi groepe te skiet. Volgens QL is ek op my node spoed met altwee my punte en ladings wat ek toets. Ek sukkel om konstant 'n lae ES te kry op my spoed. Ek gebruik 'n MS V3 om spoed te lees. Met my herlaai self is daar nie fout nie ek doen ongelooflike moeite om als so konstant en akkuraat moontlik te doen.
Ek laai die volgende twee ladings in my TRG met 'n 27" 1-10twist loop
Hornady 285gr ELD-M met 95gr N570 spoed 2797fps, ES 58fps
Berger 250gr Elite Hunter met 91.6gr N565 spoed 2896fps, ES laagste 10fps maar die meeste van die tyd rondom 27fps
My magasyn beperk my to 95mm TPL.
Wat sou julle probeer?
Probeer Retumbo met die 285gr.
Dankie Simon, weet jy waar mens kan kry of moet ek maar wag?
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Feb 26, 2021 3:04 pm
by Cbird
Smitstertjies wrote: Fri Feb 26, 2021 7:55 am
Cbird wrote: Thu Feb 25, 2021 4:19 pm
Ek is besig met lading ontwikkeling op my 338LM maar sukkel om konstante spoed en dus mooi groepe te skiet. Volgens QL is ek op my node spoed met altwee my punte en ladings wat ek toets. Ek sukkel om konstant 'n lae ES te kry op my spoed. Ek gebruik 'n MS V3 om spoed te lees. Met my herlaai self is daar nie fout nie ek doen ongelooflike moeite om als so konstant en akkuraat moontlik te doen.
Ek laai die volgende twee ladings in my TRG met 'n 27" 1-10twist loop
Hornady 285gr ELD-M met 95gr N570 spoed 2797fps, ES 58fps
Berger 250gr Elite Hunter met 91.6gr N565 spoed 2896fps, ES laagste 10fps maar die meeste van die tyd rondom 27fps
My magasyn beperk my to 95mm TPL.
Wat sou julle probeer?
Indien jy die roer vir ELR wil gebruik is node nie belangrik nie. Konstante ES is. Soos Arnold noem, skiet ladder en kyk waar is n lae ES node. Bv n 50fps ES ipv n 20fps ES het n baie groter invloed op 1 myl as n lading wat 1moa ipv half moa skiet op 100m.
Dankie julle dit maak baie sin. Watse inkremente sou julle laai om 'n ladder toets te doen?
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Feb 26, 2021 3:07 pm
by jankraay
Cbird wrote:Smitstertjies wrote: Fri Feb 26, 2021 7:55 am

Met die .338 kan jy in 0.5 inkremente laai.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Mar 05, 2021 11:48 am
by Wouter Roets
More Manne
Ek het ook nou maar uiteindelik die knie gebuig voor die kaliber gister. Natuurlik moet hy ook gechip word na Ackley toe.
Groetnis
Wouter
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Fri Mar 05, 2021 12:45 pm
by Capt. Yoda
Wouter Roets wrote: Fri Mar 05, 2021 11:48 am
More Manne
Ek het ook nou maar uiteindelik die knie gebuig voor die kaliber gister. Natuurlik moet hy ook gechip word na Ackley toe.
Groetnis
Wouter
Daai RPR se chassis gaan dalk kraak as jy hom AI Wout